1 En terwyl Esra bid en hy wenende neerval en belydenis doen voor die huis van God, kom daar uit Israel 'n baie groot vergadering van manne en vroue en kinders by hom bymekaar; want die volk het geween met 'n groot geween.2 Toe het Seg nja, die seun van J,hiël, van die seuns van Elam, begin spreek en aan Esra gesê: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het; maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.3 Laat ons dan nou 'n verbond met onse God sluit om al die vroue en wat uit hulle gebore is, weg te stuur volgens die raad van my heer en van die wat beef vir die gebod van onse God, en laat volgens die wet gehandel word.4 Staan op, want die saak rus op u, en ons staan by u; wees sterk en handel!5 Toe het Esra opgestaan en hy het die owerstes van die priesters, die Leviete en die hele Israel laat sweer om volgens hierdie woord te handel; en hulle het gesweer.6 En Esra het hom opgerig van voor die huis van God en weggegaan na die kamer van Johanan, die seun van Âljasib. En hy het daar gekom; geen brood het hy geëet en geen water gedrink nie, want hy het rou bedrywe oor die ontrou van die ballinge.7 Toe het hulle 'n oproep deur Juda en Jerusalem laat gaan aan al die ballinge om in Jerusalem saam te kom.8 En elkeen wat nie binne drie dae inkom nie, die se hele besitting sou volgens besluit van die owerstes en die oudstes deur die banvloek getref word, en hy self uit die vergadering van die ballinge uitgesluit word.9 Daarop het al die manne van Juda en Benjamin binne drie dae in Jerusalem saamgekom; dit was die negende maand, op die twintigste van die maand; en die hele volk het op die plein van die huis van God gesit en bewe vanweë die saak self en vanweë die reënbuie.10 En die priester Esra het opgestaan en vir hulle gesê: Julle was ontrou en het vreemde vroue getrou om die skuld van Israel te vermeerder.11 Gee dan nou aan die HERE, die God van julle vaders, die eer en doen wat Hom behaag en sonder julle af van die volke van die land en van die vreemde vroue.12 Toe antwoord die hele vergadering en sê hardop: So, volgens u woorde, is ons verplig om te handel;13 maar die mense is baie, en dit is die reëntyd -- dit is onmoontlik om buite te staan; en dit is nie 'n werk van een dag en nie van twee nie, want ons het in hierdie saak swaar oortree.14 Laat tog ons owerstes vir die hele vergadering optree, dan kan almal in ons stede wat vreemde vroue getrou het, op vasgestelde tye kom, en die oudstes en die regters van elkeen se stad saam met hulle, om die toorngloed van onse God, wat hierdie saak betref, van ons af te wend.15 Net Jonatan, die seun van Asahel, en Jags,ja, die seun van Tikwa, het hierteen opgetree, en Mesullam en die Leviet S bbetai het hulle gesteun.16 Maar die seuns van die ballingskap het so gedoen; en afgesonder is: Esra, die priester, saam met manne, familiehoofde volgens hulle families, en hulle is almal by hul naam genoem; en hulle het op die eerste dag van die tiende maand sitting gehou om die saak te ondersoek,17 en met al die manne wat vreemde vroue getrou het, was hulle gereed op die eerste dag van die eerste maand.18 En van die seuns van die priesters wat vreemde vroue getrou het, was daar van die seuns van J,sua, die seun van Josadak, en sy broers: Ma„s,ja en Eliëser en Jarib en Ged lja.19 Maar hulle het hulle hand daarop gegee dat hulle hul vroue sou wegstuur en dat hulle 'n ram skuldig sou wees vir hulle skuld.20 En van die seuns van Immer: Han ni en Seb dja;21 en van die seuns van Harim: Ma„s,ja en El¡a en Sem ja en J,hiël en Uss¡a;22 en van die seuns van Pasgur: Eljoënai, Ma„s,ja, Ismael, Net neël, Josabad en Ele sa.23 En van die Leviete: Josabad en S¡me‹en Kel ja dit is Kel¡ta, Pet gja, Juda en Eliëser.24 En van die sangers: Âljasib; en van die poortwagters: Sallum en Telem en Uri.25 En uit Israel, van die seuns van Parhos: Ramja en Jiss¡a en Malk¡a en M¡jamin en Ele sar en Malk¡a en Ben ja;26 en van die seuns van Elam: Matt nja, Sagar¡a en J,hiël en Abdi en J,remot en El¡a;27 en van die seuns van Sattu: Eljoënai, Âljasib, Matt nja en J,remot en Sabad en As¡sa;28 en van die seuns van B,bai: Johanan, Han nja, Sabbai en Atlai;29 en van die seuns van Bani: Mesullam, Mallug en Ad ja, Jasub en Seal, J,remot;30 en van die seuns van Pahat-Moab: Adna en Kelal, Ben ja, Ma„s,ja, Matt nja, Bes leël en B¡nnu‹en Manasse;31 en van die seuns van Harim: Eliëser, Jiss¡a, Malk¡a, Sem ja, S¡meon,32 Benjamin, Mallug, Sem rja;33 van die seuns van Hasum: M tnai, Matt tta, Sabad, Elif,let, Jer,mai, Manasse, S¡me‹;34 van die seuns van Bani M ädai, Amram en Uel,35 Ben ja, Bed,ja, Keluhu,36 Wanja, M,remot, Âljasib,37 Matt nja, M tnai en J äsai38 en Bani en B¡nnu‹, S¡me‹39 en Sel,mja en Natan en Ad ja,40 Magn dbai, S sai, S rai,41 As reël en Sel,mja, Sem rja,42 Sallum, Am rja, Josef;43 van die seuns van Nebo: Je‹-el, Matt¡tja, Sabad, Seb¡na, J ddai en Joël, Ben ja.44 Hulle almal het vreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring het.
1 Kai Ezra, klūpodamas ir verkdamas, meldėsi ir išpažino savo ir tautos nuodėmes prie Dievo namų, didelis būrys vyrų, moterų ir vaikų iš Izraelio, susirinkę aplink jį, graudžiai verkė.2 Tada Jehielio sūnus Šechanija iš Elamo palikuonių atsiliepė: "Mes nusikaltome savo Dievui, vesdami svetimtautes moteris, tačiau dar yra vilties Izraeliui.3 Padarykime sandorą su Dievu, kad atleisime visas žmonas ir iš jų gimusius vaikus, klausydami Viešpaties ir tų, kurie dreba prieš mūsų Dievo įsakymus. Darykime, kaip reikalauja įstatymas!4 Kelkis, nes tu turi tai padaryti, o mes būsime su tavimi. Būk drąsus ir veik".5 Ezra atsikėlęs prisaikdino vyresniuosius kunigus ir levitus ir visą Izraelį, kad jie elgsis pagal tą žodį. Ir jie prisiekė.6 Tada Ezra atėjo nuo Dievo namų į Eljašibo sūnaus Johanano kambarį, nieko nevalgė ir negėrė, nes liūdėjo dėl grįžusiųjų tremtinių nusikaltimo.7 Jie paskelbė visame Jude ir Jeruzalėje visiems grįžusiems tremtiniams susirinkti į Jeruzalę.8 Jei kas neateis per tris dienas, visas jo turtas kunigaikščių ir vyresniųjų nutarimu bus atimtas ir jis pats bus atskirtas nuo tremtinių.9 Per tris dienas visi Judo ir Benjamino žmonės susirinko Jeruzalėje devinto mėnesio dvidešimtą dieną. Visi žmonės susėdo Dievo namų aikštėje, drebėdami dėl šito reikalo ir nuo smarkaus lietaus.10 Kunigas Ezra atsistojęs tarė: "Jūs nusikaltote, vesdami svetimtautes moteris, ir tuo padidinote Izraelio kaltę.11 Dabar išpažinkite savo kaltę Viešpačiui, savo tėvų Dievui, ir vykdykite Jo valiąatsiskirkite nuo šio krašto tautų ir nuo svetimtaučių moterų".12 Visi susirinkusieji garsiai atsakė: "Kaip pasakei, taip padarysime.13 Žmonių yra daug, ir dabar lietingas metas, neįmanoma būti lauke. Be to, tas reikalas negali būti sutvarkytas per vieną ar dvi dienas, nes nusikaltusių tarp mūsų yra daug.14 Tegul pasilieka mūsų vyresnieji. Visuose mūsų miestuose gyvenantieji, kurie yra vedę svetimtautes žmonas, tegul ateina paskirtu laiku su tų miestų vyresniaisiais ir teisėjais, kol pasitrauks nuo mūsų Dievo rūstybė dėl šito poelgio".15 Asaelio sūnus Jehonatanas ir Tikvos sūnus Jachzėja buvo paskirti tam darbui, o levitai Mešulamas ir Šabetajas jiems padėjo.16 Grįžusieji tremtiniai taip ir padarė. Kunigas Ezra su šeimų vyresniaisiais, kurie buvo pašaukti vardais, buvo atskirti ir dešimto mėnesio pirmą dieną jie susėdo ištirti šį reikalą.17 Iki pirmo mėnesio pirmos dienos jie pabaigė bylas su visais, kurie buvo vedę svetimtautes.18 Tarp kunigų sūnų, vedusių svetimtautes, iš Jehocadako sūnaus Jozuės sūnų ir jo broliųMaasėja, Eliezeras, Jaribas ir Gedolija.19 Jie padavė rankas, kad atleis savo žmonas, ir už kaltę paaukojo po aviną.20 Iš ImeroHananis ir Zebadija.21 Iš HarimoMaasėja, Elija, Šemaja, Jehielis ir Uzija.22 Iš PašhūroEljoenajas, Maasėja, Izmaelis, Netanelis, Jehozabadas ir Eleasa.23 Iš levitų palikuoniųJehozabadas, Šimis, Kelaja, tai yra Kelita, Petahija, Judas ir Eliezeras.24 Iš giedotojųEljašibas. Iš vartininkų—Šalumas, Telemas ir Ūris.25 Kitų izraelitų palikuonys: iš Parošo palikuoniųRamija, Izija, Malkija, Mijaminas, Eleazaras, Malkija ir Benaja;26 iš ElamoMatanija, Zacharija, Jehielis, Abdis, Jeremotas ir Elija;27 iš ZatuvoEljoenajas, Eljašibas, Matanija, Jeremotas, Zabadas ir Aziza;28 iš BebajoJohananas, Hananija, Zabajas ir Atlajas;29 iš BanioMešulamas, Maluchas, Adaja, Jašubas, Šealas ir Jeramotas;30 iš Pahat MoaboAdna, Kelalas, Benaja, Maasėja, Matanija, Becalelis, Binujas ir Manasas;31 iš HarimoEliezeras, Išija, Malkija, Šemaja, Simeonas,32 Benjaminas, Maluchas ir Šemarija;33 iš HašumoMatenajas, Matata, Zabadas, Elifeletas, Jeremajas, Manasas ir Šimis;34 iš BanioMaadajas, Amramas, Uelis,35 Benaja, Bedija, Keluhis,36 Vanija, Meremotas, Eljašibas,37 Matanija, Matenajas ir Jaasajas,38 Banis, Binujis, Šimis,39 Šelemija, Natanas ir Adaja,40 Machnadbajas, Šašajas, Šarajas,41 Azarelis, Šelemijas, Šemarija,42 Šalumas, Amarija ir Juozapas;43 iš NebojoJejelis, Matitija, Zabadas, Zebina, Jadajas, Joelis ir Benaja.44 Visų šitų žmonos buvo svetimtautės, ir kai kurie iš jų turėjo vaikų su jomis.