1 En dit is die inwoners van die provinsie Juda wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Babel weggevoer het, wat na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy stad;2 wat saam met Serubb bel, J,sua, Nehem¡a, Ser ja, Reël ja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum, Ba„na gekom het; die aantal manne van die volk van Israel was:3 die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;4 die kinders van Sef tja, drie honderd twee en sewentig;5 die kinders van Arag, sewe honderd vyf en sewentig;6 die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en twaalf;7 die kinders van Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;8 die kinders van Sattu, nege honderd vyf en veertig;9 die kinders van Sakkai, sewe honderd en sestig;10 die kinders van Bani, ses honderd twee en veertig;11 die kinders van B,bai, ses honderd drie en twintig;12 die kinders van Asgad, duisend twee honderd twee en twintig;13 die kinders van Adon¡kam, ses honderd ses en sestig;14 die kinders van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;15 die kinders van Adin, vier honderd vier en vyftig;16 die kinders van Ater, van Hisk¡a, agt en negentig;17 die kinders van B,sai, drie honderd drie en twintig;18 die kinders van Jora, honderd en twaalf;19 die kinders van Hasum, twee honderd drie en twintig;20 die kinders van Gibbar, vyf en negentig;21 die kinders van Betlehem, honderd drie en twintig;22 die manne van Netofa, ses en vyftig;23 die manne van Anatot, honderd agt en twintig;24 die kinders van Asm wet, twee en veertig;25 die kinders van Kirjat-Arim, Kef¡ra en B,ërot, sewe honderd drie en veertig;26 die kinders van Rama en Geba, ses honderd een en twintig;27 die manne van Migmas, honderd twee en twintig;28 die manne van Bet-el en Ai, twee honderd drie en twintig;29 die kinders van Nebo, twee en vyftig;30 die kinders van Magbis, honderd ses en vyftig;31 die kinders van die ander Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;32 die kinders van Harim, drie honderd en twintig;33 die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;34 die kinders van J,rigo, drie honderd vyf en veertig;35 die kinders van S,na„, drie duisend ses honderd en dertig.36 Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;37 die kinders van Immer, duisend twee en vyftig;38 die kinders van Pasgur, duisend twee honderd sewe en veertig;39 die kinders van Harim, duisend en sewentien.40 Die Leviete: die kinders van J,sua en K dmiël, van die kinders van Hod wja, vier en sewentig.41 Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en twintig.42 Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, almal saam honderd nege en dertig.43 Die tempelbediendes: die kinders van S¡ha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot;44 die kinders van Keros, die kinders van S¡aha, die kinders van Padon;45 die kinders van Leb na, die kinders van Hag ba die kinders van Akkub;46 die kinders van Hagab, die kinders van Samlai, die kinders van Hanan;47 die kinders van Giddel, die kinders van Gahar, die kinders van Re ja;48 die kinders van Resin, die kinders van Nekoda, die kinders van Gassam;49 die kinders van Ussa, die kinders van Pas,ag, die kinders van B,sai;50 die kinders van Asna, die kinders van die MeÂniete, die kinders van die Nefisiete;51 die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Harhur;52 die kinders van Baslut, die kinders van Meh¡da, die kinders van Harsa;53 die kinders van Barkos, die kinders van S¡sera, die kinders van Temag;54 die kinders van Nes¡ag, die kinders van Hat¡fa;55 die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Hassof,ret, die kinders van Peruda;56 die kinders van J äla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;57 die kinders van Sef tja, die kinders van Hattil, die kinders van Pog,ret-Hasseb im, die kinders van Ami --58 al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo was drie honderd twee en negentig.59 En dit is hulle wat uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addan, Immer opgetrek het, maar wat nie hulle familie en hulle afkoms kon aanwys of hulle van Israel afkomstig was nie --60 die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda, ses-- honderd twee en vyftig.61 En van die kinders van die priesters: die kinders van Hab ja, die kinders van Hakkos, die kinders van Bars¡llai, wat uit die dogters van Bars¡llai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.62 Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.63 En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat 'n priester sou optree met Urim en Tummim.64 Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig,65 behalwe hulle slawe en hulle slavinne; die was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd sangers en sangeresse gehad.66 Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile, twee honderd vyf en veertig;67 hulle kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.68 En van die familiehoofde het, toe hulle by die huis van die HERE kom wat in Jerusalem is, vrywillig gegee vir die huis van God om dit weer op te rig op sy plek.69 Na hul vermoë het hulle bygedra tot die fonds van die werk: in goud een en sestig duisend dragmes, en in silwer vyf duisend mines en honderd priesterrokke.70 So het dan die priesters en die Leviete en van die volk en die sangers en die poortwagters en die tempelbediendes in hulle stede gaan woon, en die hele Israel in hulle stede.
1 Tie yra krašto žmonės, kurie grįžo iš nelaisvės, iš tų, kuriuos Babilono karalius Nebukadnecaras buvo ištrėmęs į Babiloną. Jie sugrįžo į Jeruzalę bei Judą, kiekvienas į savo miestą.2 Su Zorobabeliu grįžo Jozuė, Nehemija, Seraja, Reelaja, Mordechajas, Bilšanas, Misparas, Bigvajas, Rehumas, Baana. Izraelio tautos vyrų skaičius toks:3 Parošo palikuoniųdu tūkstančiai šimtas septyniasdešimt du;4 Šefatijostrys šimtai septyniasdešimt du;5 Arachoseptyni šimtai septyniasdešimt penki;6 Pahat Moabo palikuonių iš Jozuės ir Joabo giminėsdu tūkstančiai aštuoni šimtai dvylika;7 Elamotūkstantis du šimtai penkiasdešimt keturi;8 Zatuvodevyni šimtai keturiasdešimt penki;9 Zakajoseptyni šimtai šešiasdešimt;10 Baniošeši šimtai keturiasdešimt du;11 Bebajošeši šimtai dvidešimt trys;12 Azgadotūkstantis du šimtai dvidešimt du;13 Adonikamošeši šimtai šešiasdešimt šeši;14 Bigvajodu tūkstančiai penkiasdešimt šeši;15 Adinoketuri šimtai penkiasdešimt keturi;16 Atero palikuonių iš Jehizkijos devyniasdešimt aštuoni;17 Becajotrys šimtai dvidešimt trys;18 Jorosšimtas dvylika;19 Hašumodu šimtai dvidešimt trys;20 Gibarodevyniasdešimt penki;21 Betliejaus vyrųšimtas dvidešimt trys;22 Netofos vyrųpenkiasdešimt šeši;23 Anatoto vyrųšimtas dvidešimt aštuoni;24 Azmaveto vyrųketuriasdešimt du;25 Kirjat Arimo, Kefyros ir Beeroto vyrųseptyni šimtai keturiasdešimt trys;26 Ramos ir Gebos vyrųšeši šimtai dvidešimt vienas;27 Michmašo vyrųšimtas dvidešimt du;28 Betelio ir Ajo vyrųdu šimtai dvidešimt trys;29 Nebojo palikuoniųpenkiasdešimt du;30 Magbišošimtas penkiasdešimt šeši;31 kito Elamotūkstantis du šimtai penkiasdešimt keturi;32 Harimotrys šimtai dvidešimt;33 Lodo, Hadido ir Onojoseptyni šimtai dvidešimt penki;34 Jerichotrys šimtai keturiasdešimt penki;35 Senavostrys tūkstančiai šeši šimtai trisdešimt.36 Kunigų: Jedajos palikuonių iš Jozuės namųdevyni šimtai septyniasdešimt trys;37 Imerotūkstantis penkiasdešimt du;38 Pašhūrotūkstantis du šimtai keturiasdešimt septyni;39 Harimotūkstantis septyniolika.40 Levitų: Jozuės ir Kadmielio palikuonių iš Hodavijos sūnųseptyniasdešimt keturi.41 Giedotojų: Asafo palikuonių šimtas dvidešimt aštuoni.42 Vartininkų: Šalumo, Atero, Talmono, Akubo, Hatitos ir Šobajo palikuoniųiš viso šimtas trisdešimt devyni.43 Šventyklos tarnai: Cihos, Hasufos, Tabaoto,44 Keroso, Siacho, Padono,45 Lebanos, Hagabos, Akubo,46 Hagabo, Šalmajo, Hanano,47 Gidelio, Gaharo, Reajos,48 Recino, Nekodos, Gazamo,49 Uzos, Paseaho, Besajo,50 Asnos, Meunimo, Nefusimo,51 Bakbuko, Hakufos, Harhūro,52 Bacluto, Mehidos, Haršos,53 Barkoso, Siseros, Temaho,54 Neciacho ir Hatifos palikuonys.55 Saliamono tarnų palikuonys: Sotajo, Sofereto, Perudos,56 Jaalos, Darkono, Gidelio,57 Šefatijos, Hatilo, Pocheret Cebaimo ir Amio palikuonys.58 Šventyklos ir Saliamono tarnų palikuonių buvo trys šimtai devyniasdešimt du.59 Šitie atvyko iš Tel Melacho, Tel Haršo, Kerubo, Adono ir Imero, bet negalėjo įrodyti savo tėvų ir savo kilmės, ar jie buvo kilę iš Izraelio:60 Delajos, Tobijos ir Nekodos palikuoniųšeši šimtai penkiasdešimt du.61 Kunigai: Hobajos, Hakoco ir Barzilajaus (jis buvo vedęs vieną iš gileadiečo Barzilajaus dukterų ir buvo vadinamas jų vardu) palikuonys.62 Jie ieškojo savo vardų giminių sąrašuose, tačiau jų nesurado; todėl buvo atskirti nuo kunigystės kaip susitepę.63 Tiršata uždraudė jiems valgyti labai šventą maistą, kol atsiras kunigas su Urimu ir Tumimu.64 Iš viso žmonių buvo keturiasdešimt du tūkstančiai trys šimtai šešiasdešimt,65 neskaičiuojant jų tarnų ir tarnaičių, kurių buvo septyni tūkstančiai trys šimtai trisdešimt septyni. Be to, jie turėjo du šimtus giedotojų.66 Žirgų buvo septyni šimtai trisdešimt šeši, mulųdu šimtai keturiasdešimt penki,67 kupranugariųketuri šimtai trisdešimt penki, asilųšeši tūkstančiai septyni šimtai dvidešimt.68 Kai kurie šeimų vadai, atėję prie Viešpaties namų Jeruzalėje, davė savo noru aukų Dievo namams;69 jie davė pagal savo išgales iždui šešiasdešimt vieną tūkstantį drachmų aukso, penkis tūkstančius minų sidabro ir šimtą apdarų kunigams.70 Kunigai, levitai, tautos dalis, giedotojai, vartininkai ir šventyklos tarnai apsigyveno savo miestuose; ir visas Izraelis apsigyveno savo miestuose.