Publicidade

Mateus 11

1 En toe Jesus klaar was met bevele aan sy twaalf dissipels te gee, het Hy daarvandaan weggegaan om te leer en te preek in hulle stede.2 En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur3 en vir Hom gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?4 En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien:5 blindes sien weer en kreupeles loop, melaatses word gereinig en dowes hoor, dooies word opgewek en aan armes word die evangelie verkondig.6 En salig is elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie.7 En toe hulle vertrek, begin Jesus vir die skare aangaande Johannes te sê: Wat het julle uitgegaan om in die woestyn te aanskou? 'n Riet wat deur die wind beweeg word?8 Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Man met sagte klere aan? Kyk, die wat sagte klere dra, is in die huise van konings.9 Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek sê vir julle, ook baie meer as 'n profeet!10 Want dit is hy van wie daar geskrywe is: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u weg voor U uit sal regmaak.11 Voorwaar Ek sê vir julle, onder die wat uit vroue gebore is, het daar nie een opgestaan wat groter is as Johannes die Doper nie; maar die kleinste in die koninkryk van die hemele is groter as hy.12 Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld.13 Want al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer.14 En as julle dit wil aanneem: hy is El¡a wat sou kom.15 Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.16 Maar waarmee sal Ek hierdie geslag vergelyk? Dit is net soos kindertjies wat op die markte sit en na hulle maats roep17 en sê: Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het vir julle 'n klaaglied gesing, en julle het nie getreur nie.18 Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het 'n duiwel.19 Die Seun van die mens het gekom -- Hy eet en drink, en hulle sê: D r is 'n mens wat 'n vraat en 'n wynsuiper is, 'n vriend van tollenaars en sondaars. Maar die wysheid is geregverdig deur sy kinders.20 Toe het Hy die stede waarin die meeste van sy kragtige dade plaasgevind het, begin verwyt, omdat hulle hul nie bekeer het nie:21 Wee jou, Gorasin, wee jou, Bets ida! want as in Tirus en Sidon die kragtige dade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hul lankal in sak en as bekeer het.22 Maar Ek sê vir julle, dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.23 En jy, Kap,rnam, wat tot die hemel toe verhoog is, jy sal tot die doderyk toe neergestoot word; want as in Sodom die kragtige dade plaasgevind het wat in jou plaasgevind het, sou hy bly staan het tot vandag toe.24 Maar Ek sê vir julle dat dit vir die land van Sodom verdraagliker sal wees in die oordeelsdag as vir jou.25 In daardie tyd het Jesus gespreek en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het.26 Ja, Vader, want so was dit u welbehae.27 Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;30 want my juk is sag en my las is lig.

1 Baigęs nurodymus dvylikai savo mokinių, Jėzus iškeliavo toliau mokyti ir pamokslauti kituose miestuose.2 Jonas, išgirdęs kalėjime apie Kristaus darbus, nusiuntė du savo mokinius3 Jo paklausti: "Ar Tu esi Tas, kuris turi ateiti, ar mums laukti kito?"4 Jėzus jiems atsakė: "Eikite ir pasakykite Jonui, ką girdite ir matote:5 aklieji praregi, luošieji vaikščioja, raupsuotieji apvalomi, kurtieji girdi, mirusieji prikeliami, vargšams skelbiama Evangelija.6 Ir palaimintas, kas nepasipiktina manimi".7 Jiems nueinant, Jėzus ėmė kalbėti minioms apie Joną: "Ko išėjote į dykumą pažiūrėti? Ar vėjo linguojamos nendrės?8 Ko gi išėjote pamatyti? Ar švelniais drabužiais vilkinčio žmogaus? Švelniais drabužiais vilkintys gyvena karaliaus rūmuose.9 Tai ko gi išėjote pamatyti? Ar pranašo? Taip, sakau jums, ir kur kas daugiau negu pranašo!10 Jis yra tas, apie kurį parašyta: ‘Štai Aš siunčiu pirma Tavęs savo pasiuntinį, kuris nuties prieš Tave kelią’.11 Iš tiesų sakau jums: tarp gimusių iš moterų nepakilo didesnis už Joną Krikštytoją, bet ir mažiausias dangaus karalystėje didesnis už jį.12 Nuo Jono Krikštytojo dienų iki dabar dangaus karalystė grobiama, ir stiprieji ją jėga ima.13 Visi pranašai ir Įstatymas pranašavo iki Jono14 ir, jeigu norite priimti, tai jis ir yra Elijas, kuris turi ateiti.15 Kas turi ausis klausyti­teklauso!"16 "Su kuo galėčiau palyginti šią kartą? Ji panaši į vaikus, kurie sėdi prekyvietėje ir šaukia savo draugams:17 ‘Mes jums grojome, o jūs nešokote. Mes giedojome raudas, o jūs neraudojote’.18 Atėjo Jonas, nevalgus ir negeriantis, tai jie sako: ‘Jis demono apsėstas’.19 Atėjo Žmogaus Sūnus, valgantis ir geriantis, tai jie sako: ‘Štai rijūnas ir vyno gėrėjas, muitininkų ir nusidėjėlių bičiulis’. Bet išmintį pateisina jos vaikai".20 Tada Jis pradėjo priekaištauti miestams, kuriuose buvo padaryta daugumas Jo stebuklų, kad jie neatgailavo:21 "Vargas tau, Chorazine! Vargas tau, Betsaida! Jeigu Tyre ir Sidone būtų įvykę tokių stebuklų, kokie padaryti pas jus, jie seniai būtų atgailavę su ašutine bei pelenuose.22 Todėl sakau jums: Tyrui ir Sidonui bus lengviau teismo dieną negu jums!23 Ir tu, Kafarnaume, išaukštintas iki dangaus, nugarmėsi iki pragaro! Jeigu Sodomoje būtų įvykę tokių stebuklų, kokių įvyko tavyje, ji būtų išlikusi iki šios dienos.24 Todėl sakau jums: Sodomos žemei bus lengviau teismo dieną negu tau".25 Anuo metu Jėzus kalbėjo: "Aš šlovinu Tave, Tėve, dangaus ir žemės Viešpatie, kad paslėpei tai nuo išmintingųjų ir gudriųjų, o apreiškei mažutėliams.26 Taip, Tėve, nes Tau taip patiko.27 Viskas man yra mano Tėvo atiduota; ir niekas nepažįsta Sūnaus, tik Tėvas, nei Tėvo niekas nepažįsta, tik Sūnus ir kam Sūnus nori apreikšti.28 Ateikite pas mane visi, kurie vargstate ir esate prislėgti, ir Aš jus atgaivinsiu.29 Imkite ant savęs mano jungą ir mokykitės iš manęs, nes Aš romus ir nuolankios širdies, ir jūs rasite savo sieloms atgaivą.30 Nes mano jungas švelnus ir mano našta lengva".

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-