Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 10

BIBEL1930

Afstammelinge van Jafet, Gam en Sem.

1 EN dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet vir hulle is daar seuns gebore die vloed.

2 Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.

3 En die seuns van Gomer was: Áskenas en Rifat en Togárma.

4 En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete

5 uit hulle het verdeeld geraak die kuslande van die nasies, in hulle lande, elkeen na sy taal, volgens hulle geslagte, in hulle nasies.

6 En die seuns van Gam was: Kus en Misráim en Put en Kanaän.

7 En die seuns van Kus was: Seba en Háwila en Sabta en Raéma en Sábtega. En die seuns van Raéma: Skeba en Dedan.

8 Kus was ook die vader van Nimrod. het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.

9 Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die Here. Daarom hulle: Soos Nimrod, 'n geweldige jagter voor die aangesig van die Here.

10 En die begin van sy ryk was Babel en Ereg en Akkad en Kalne in die land Sínear.

11 Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou: Ninevé en Réhobot-Ir en Kalag

12 en Resen, tussen Ninevé en Kalag dit is die groot stad.

13 En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete

14 en die Patrusiete en Kasluhiete waaruit die Filistyne voortgekom het en Kaftoriete.

15 En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het

16 en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete

17 en die Hewiete en Arkiete en Siniete

18 en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kanaäniete hulle versprei.

19 En die gebied van die Kanaäniete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Sebóim tot by Lesa.

20 Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.

21 En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber, die ouer broer van Jafet, is seuns gebore.

22 Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpágsad en Lud en Aram.

23 En die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas.

24 En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.

25 En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.

26 En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag

27 en Hadóram en Usal en Dikla

28 en Obal en Abímael en Skeba

29 en Ofir en Háwila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.

30 En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.

31 Dit is die seuns van Sem volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, volgens hulle nasies.

32 Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel die vloed.

1 Dette er de ætter som stammer fra Noahs sønner Sem, Kam og Jafet: De fikk sønner efter vannflommen. 2 Jafets sønner var Gomer og Magog og Madai og Javan og Tubal og Mesek og Tiras. 3 Og Gomers sønner var Askenas og Rifat og Togarma. 4 Og Javans sønner var Elisa og Tarsis, Kittim og Dodanim. 5 Fra disse bredte de som bor hedningenes kyster, sig ut i sine land, med sine forskjellige tungemål, efter sine ætter, i sine folkeslag.

6 Og Kams sønner var Kus og Misra’m og Put og Kana’n.

7 Og Kus’sønner var Seba og Havila og Sabta og Raema og Sabteka, og Raemas sønner var Sjeba og Dedan. 8 Og Kus fikk sønnen Nimrod; han var den første som fikk stort velde jorden. 9 Han var en veldig jeger for Herrens åsyn; derfor sier folk: En veldig jeger for Herrens åsyn som Nimrod. 10 Først hersket han over Babel og Erek og Akkad og Kalne i landet Sinear. 11 Fra dette land drog han ut til Assur og bygget Ninive og Rehobot-Ir og Kalah 12 og Resen mellem Ninive og Kalah; dette er den store stad. 13 Og Misra’m blev stamfar til luderne og anamerne og lehaberne og naftuherne 14 og patruserne og kasluherne, som filistrene er kommet fra, og kaftorerne.

15 Og Kana’n blev far til Sidon, som var hans førstefødte, og til Het

16 og til jebusittene og amorittene og girgasittene 17 og hevittene og arkittene og sinittene 18 og arvadittene og semarittene og hamatittene; siden bredte kana’nittenes ætter sig videre ut. 19 Og kana’nittenes grense gikk fra Sidon bortimot Gerar like til Gasa, og bortimot Sodoma og Gomorra og Adma og Sebo’m like til Lesa. 20 Dette var Kams barn, efter sine ætter, med sine tungemål, i sine land, i sine folkeslag.

21 Også Sem fikk barn; han var stamfar til alle Ebers barn og var den eldste bror av Jafet.

22 Sems sønner var Elam og Assur og Arpaksad og Lud og Aram. 23 Og Arams sønner var Us og Hul og Geter og Mas. 24 Og Arpaksad fikk sønnen Salah, og Salah fikk sønnen Eber. 25 Og Eber fikk to sønner; den ene hette Peleg, for i hans dager blev menneskene spredt over jorden; og hans bror hette Joktan. 26 Og Joktan blev far til Almodad og Salef og Hasarmavet og Jarah 27 og Hadoram og Usal og Dikla 28 og Obal og Abimael og Sjeba 29 og Ofir og Havila og Jobab; alle disse var Joktans sønner. 30 De hadde sine bosteder i fjellbygdene i øst fra Mesa bortimot Sefar. 31 Dette var Sems barn efter sine ætter, med sine tungemål, i sine land, i sine folkeslag. 32 Dette var Noahs sønners ætter efter sin avstamning, i sine folkeslag; og fra dem har folkene utbredt sig jorden efter vannflommen.

Veja também