Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 22

BIBEL1930

Profesie teen die koninklike huis van Juda.

1 SO die Here: Gaan af in die huis van die koning van Juda en spreek daar hierdie woord

2 en : Hoor die woord van die Here, o koning van Juda, wat sit op die troon van Dawid; jy en jou dienaars en jou volk wat deur hierdie poorte ingaan.

3 So spreek die Here: Doen reg en geregtigheid, en red die beroofde uit die hand van die verdrukker; en doen geen skade, geen geweld aan vreemdeling, wees en weduwee nie, en vergiet geen onskuldige bloed in hierdie plek nie.

4 Want as julle hierdie saak sorgvuldig doen, sal deur die poorte van hierdie huis konings ingaan wat op die troon van Dawid sit, wat op strydwaens en op perde ry, hy en sy dienaars en sy volk.

5 Maar as julle na hierdie woorde nie luister nie, dan sweer Ek by Myself, spreek die Here, dat hierdie huis 'n puinhoop sal word.

6 Want so die Here aangaande die huis van die koning van Juda: 'n Gílead is jy vir My, die top van die Líbanon. Waarlik, Ek sal jou 'n woestyn maak, stede wat nie bewoon word nie!

7 En Ek sal verwoesters teen jou heilig, elkeen met sy wapens, en hulle sal jou beste seders afkap en in die vuur gooi.

8 Dan sal baie nasies by hierdie stad verbytrek en die een aan die ander vra: Waarom het die Here so gedoen met hierdie groot stad?

9 En hulle sal : Omdat hulle die verbond van die Here hulle God verlaat het en voor ander gode hulle neergebuig en dié gedien het.

10 Ween nie oor die dooie en beklaag hom nie; ween liewer oor hom wat heengegaan het, want hy sal nie meer terugkom nie en die land van sy geboorte nie sien nie.

11 Want so die Here aangaande Sallum, die seun van Josía, die koning van Juda, wat in die plek van sy vader Josía geregeer het, wat uit hierdie plek uitgegaan het: Hy sal daar nie meer terugkom nie;

12 want in die plek waarheen hulle hom as gevangene weggevoer het, sal hy sterwe, en hierdie land sal hy nie meer sien nie.

13 Wee hom wat sy huis bou met ongeregtigheid en sy dakkamers met onreg; wat sy naaste laat werk vir niks en hom sy loon nie gee nie;

14 wat : Ek sal vir my 'n groot huis bou en ruim dakkamers en hy bou vir hom sy vensters in; en hy oordek dit met sederhout en bestryk dit met rooiminie.

15 Is jy 'n koning, omdat jy wedywer in sederhout? Het jou vader nie geëet en gedrink en reg en geregtigheid gedoen nie? Toe het dit goed met hom gegaan.

16 Hy het reg verskaf aan die ellendige en behoeftige; toe het dit goed gegaan. Is dit nie My erken nie? spreek die Here.

17 Maar jou en jou hart is net op jou onregverdige wins en op onskuldige bloed, om dit te vergiet, en op verdrukking en afpersing, om dit uit te voer.

18 Daarom die Here so van Jójakim, die seun van Josía, koning van Juda: Hulle sal hom nie beklaag met: Ag, my broer! of ag, suster! nie Hulle sal hom nie beklaag met: Ag, heer! of ag, majesteit! nie.

19 Met 'n eselsbegrafnis sal hy begrawe word weggesleep en neergegooi ver van die poorte van Jerusalem af.

20 Klim op die Líbanon en skreeu, en laat in Basan jou stem hoor, ja, skreeu van die gebergte Abárim af, want al jou minnaars is verbreek.

21 Ek het met jou gespreek in jou sorgelose rus, maar jy het gesê: Ek wil nie luister nie. Dit was jou weg van jou jeug af, dat jy na my stem nie geluister het nie.

22 Die wind sal al jou herders verstrooi, en jou minnaars sal in gevangenskap gaan; ja, dan sal jy beskaamd staan en in die skande kom weens al jou boosheid.

23 Jy wat sit op die Líbanon, vasgenestel in die seders hoe sal jy sug as weë oor jou kom, smart soos van een wat baar!

24 So waar as Ek leef, spreek die Here, al was Gonja, die seun van Jójakim, koning van Juda, 'n seëlring aan my regterhand, tog sal Ek jou daar afruk,

25 en Ek sal jou gee in die hand van hulle wat jou lewe soek en in die hand van hulle vir wie jy bang is, naamlik in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en in die hand van die Chaldeërs.

26 En Ek sal jou wegslinger, saam met jou moeder wat jou gebaar het, na 'n ander land waar julle nie gebore is nie, en daar sal julle sterwe.

27 Maar na die land waar hulle siel na verlang om daarin terug te kom, daarheen sal hulle nie teruggaan nie.

28 Is hierdie man Gonja 'n veragte, verbryselde voorwerp, of 'n ding waar 'n mens geen behae in het nie? Waarom is hy en sy geslag weggeslinger en weggewerp in 'n land wat hulle nie ken nie?

29 o Land, land, land, hoor die woord van die Here!

30 So die Here: Skryf hierdie man op as kinderloos, 'n man wat nie voorspoedig sal wees in sy dae nie; want dit sal niemand van sy geslag geluk om te sit op die troon van Dawid en nog oor Juda te heers nie.

1 sa Herren: ned til Judas konges hus og tal der dette ord: 2 Hør Herrens ord, du Judas konge som sitter Davids trone, du selv og dine tjenere og ditt folk, I som går inn gjennem disse porter! 3 sier Herren: Gjør rett og rettferdighet, fri den plyndrede ut av undertrykkerens hånd, og gjør ikke urett og vold mot den fremmede, den farløse og enken, og utøs ikke uskyldig blod dette sted! 4 For dersom I gjør efter dette ord, skal konger som sitter Davids trone, dra inn gjennem portene til dette hus vogner og hester, kongen selv og hans tjenere og hans folk. 5 Men dersom I ikke hører disse ord, da sverger jeg ved mig selv, sier Herren, at dette hus skal bli ødelagt. 6 For sier Herren om Judas konges hus: Et Gilead er du for mig, en Libanons topp; men sannelig, jeg vil gjøre dig til en ørken, til byer som ingen bor i. 7 Og jeg vil innvie ødeleggere mot dig, hver med sine våben, og de skal hugge ned dine herligste sedrer og kaste dem ilden. 8 Og mange hedninger skal forbi denne by og si til hverandre: Hvorfor har Herren gjort med denne store by? 9 Og de skal svare: Fordi de forlot Herrens, sin Guds pakt og tilbad andre guder og dyrket dem.

10 Gråt ikke over en død og klag ikke over ham! Gråt over ham som har draget bort! For han skal ikke mere komme tilbake og se sitt fødeland.

11 For sier Herren om Judas konge Sallum, {de. Joakas} Josias’sønn, som blev konge efter sin far Josias, og som drog bort fra dette sted: Han skal ikke mere komme tilbake hit; 12 men det sted som de har ført ham til i fangenskap, {de. Egypten} der skal han , og dette land skal han ikke se mere. 13 Ve ham som bygger sitt hus med urettferdighet og sine saler med urett, som lar sin næste træle for intet og ikke gir ham hans lønn,

14 som sier: Jeg vil bygge mig et rummelig hus og luftige saler, og som hugger ut vinduer det og paneler det med sedertre og maler det med rødt. 15 Er du konge fordi du kappes {med andre konger.} i å bygge av sedertre? Din far(-)mon han ikke åt og drakk og gjorde rett og rettferdighet? Da gikk det ham vel. 16 Han hjalp den elendige og fattige til hans rett; da gikk det vel. Er ikke dette å kjenne mig? sier Herren. 17 Men dine øine og ditt hjerte er ikke rettet annet enn vinning og å utøse den uskyldiges blod og å bruke vold og undertrykkelse. 18 Derfor sier Herren om Judas konge Jojakim, Josias’sønn: De skal ikke holde sørgehøitid over ham og rope: Ve, min bror! Ve, søster! De skal ikke holde sørgehøitid over ham og rope: Ve, herre! Ve, hans herlighet! 19 Som de begraver et asen, skal han begraves; de skal slepe ham bort og slenge ham vekk langt fra Jerusalems porter.

20 Stig op {Judas folk.} Libanon og skrik, og la din røst lyde i Basan og skrik fra Abarim! For alle dine elskere er knust.

21 Jeg talte til dig i din trygghet; men du sa: Jeg vil ikke høre. Dette var din ferd fra din ungdom av at du ikke hørte min røst. 22 Alle dine førere skal vinden bortføre, og dine elskere i fangenskap; ja, da skal du vanæres og bli til skamme for all din ondskaps skyld. 23 Du som bor Libanon, som har ditt rede i sedrene, hvor du vil stønne når smerter kommer over dig, veer som den fødende kvinnes! 24 sant jeg lever, sier Herren, selv om du Konja, {Konja eller Jekonja dss. Jojakin} Jojakims sønn, Judas konge, var en signetring min høire hånd, vilde jeg rive dig derfra. 25 Og jeg vil gi dig i deres hånd som står dig efter livet, og i deres hånd som du gruer for, i Babels konge Nebukadnesars hånd og i kaldeernes hånd. 26 Og jeg vil kaste dig og din mor som fødte dig, bort til et annet land, hvor I ikke blev født, og der skal I . 27 Men det land de stunder efter å komme tilbake til, til det skal de ikke komme tilbake. 28 Er han da en foraktet, knust lerkrukke, denne mann Konja, eller et kar som ingen bryr sig om? Hvorfor er de bortkastet, han og hans ætt, og slengt bort til det land de ikke kjente? 29 Land! land! land! Hør Herrens ord! 30 sier Herren: Skriv denne mann op som barnløs, som en mann som ingen lykke har i sine levedager! For ingen av hans ætt skal mere lykke til å sitte Davids trone og herske over Juda.

Veja também