Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 39

BIBEL1930

1 in die negende jaar van Sedekía, die koning van Juda, in die tiende maand, het Nebukadrésar, die koning van Babel, met sy hele leër na Jerusalem gekom en hulle het dit beleër;

2 in die elfde jaar van Sedekía, in die vierde maand, op die negende van die maand, is in die stad ingebreek

3 toe het al die vorste van die koning van Babel gekom en gaan sit in die Middelste Poort, naamlik Nergal-Saréser, Samgar-Nebo, Sársegim, die rábsaris, Nergal-Saréser, die rabmag, en al die ander vorste van die koning van Babel.

4 En toe Sedekía, die koning van Juda, en al die krygsmanne hulle sien, het hulle gevlug en in die nag uit die stad getrek op pad na die koning se tuin, deur die poort tussen die twee mure; en hy het uitgetrek op pad na die Vlakte toe.

5 Maar die leër van die Chaldeërs het hulle agternagejaag en Sedekía in die vlaktes van Jérigo ingehaal en hom gevang en hom gebring na Nebukadrésar, die koning van Babel, na Ribla in die land Hamat; en hy het vonnis oor hom uitgespreek.

6 En die koning van Babel het die seuns van Sedekía voor sy in Ribla geslag; ook het die koning van Babel al die edeles van Juda geslag.

7 En hy het die van Sedekía laat verblind en hom met koperkettings geboei om hom na Babel te bring.

8 En die Chaldeërs het die paleis van die koning en die huise van die volk met vuur verbrand; en die mure van Jerusalem het hulle omgegooi.

9 En die deel van die volk wat nog in die stad oorgebly het en die oorlopers wat na hom oorgeloop het, en die deel van die volk wat nog oorgebly het, het Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, in ballingskap weggevoer na Babel toe.

10 Maar van die arm mense wat niks gehad het nie, het Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, in die land Juda laat agterbly en aan hulle wingerde en landerye in dié tyd gegee.

11 Maar aangaande Jeremia het Nebukadrésar, die koning van Babel, bevel gegee deur middel van Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, en gesê:

12 Neem hom en hou jou oor hom en doen hom geen kwaad nie; maar doen met hom soos hy jou sal .

13 Toe stuur Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, en Nebusásban, die rábsaris, en Nergal-Saréser, die rabmag, en al die bevelhebbers van die koning van Babel hulle het gestuur

14 en Jeremia uit die voorhof van bewaking laat haal en hom oorgegee aan Gedálja, die seun van Ahíkam, die seun van Safan, om hom huis toe te bring. So het hy dan onder die volk gebly.

15 Ook het die woord van die Here tot Jeremia gekom, terwyl hy in die voorhof van bewaking opgesluit was, naamlik:

16 Gaan en spreek met Ebed-Meleg, die Kusiet, en : So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring my woorde oor hierdie stad ten kwade en nie ten goede nie, en dit sal voor jou vervul word in dié dag.

17 Maar Ek sal jou in dié dag red, spreek die Here; en jy sal nie oorgegee word in die hand van die manne vir wie jy bang is nie.

18 Want Ek sal jou sekerlik laat vryraak, en jy sal deur die swaard nie val nie; maar jou siel sal vir jou 'n buit wees, omdat jy op My vertrou het, spreek die Here.

1 Da Jerusalem var inntatt(-)i Judas konge Sedekias’niende år, i den tiende måned, kom Babels konge Nebukadnesar og hele hans hær til Jerusalem og kringsatte byen; 2 i Sedekias’ellevte år, i den fjerde måned, den niende dag i måneden, brøt de inn i byen(-) 3 da kom alle Babels konges stormenn inn og satte sig i Midtporten, Nergal-Sareser, Samgar-Nebu, Sarsekim, den øverste hoffmann, Nergal-Sareser, den øverste av magerne, og alle de andre stormenn hos Babels konge. 4 Men da Judas konge Sedekias og alle krigsmennene dem, flyktet de og drog om natten ut av byen veien til kongens have gjennem porten mellem begge murene; og kongen tok veien ut til ødemarken.

5 Og kaldeernes hær satte efter dem og nådde Sedekias igjen Jerikos ødemarker, og de tok ham og førte ham op til Babels konge Nebukadnesar i Ribla i Hamat-landet, og han avsa dom over ham. 6 Og Babels konge drepte Sedekias’sønner i Ribla for hans øine; likeså drepte Babels konge alle de fornemme i Juda. 7 Og Sedekias lot han blinde, og han lot ham binde med to kobberlenker for å føre ham til Babel. 8 Og kongens hus og de hus som hørte folket til, brente kaldeerne op med ild, og Jerusalems murer rev de ned.

9 Og resten av folket, dem som var blitt tilbake i byen, og overløperne som var gått over til ham, og resten av folket, dem som var blitt tilbake, dem bortførte Nebusaradan, høvdingen over livvakten, til Babel. 10 Bare nogen av almuen, som ikke eide noget, lot Nebusaradan, høvdingen over livvakten, bli tilbake i Juda land, og samme tid gav han dem vingårder og akrer.

11 Og Babels konge Nebukadnesar gav Nebusaradan, høvdingen over livvakten, befaling om Jeremias og sa:

12 Ta ham og la ditt øie våke over ham og gjør ham ikke noget ondt! Gjør med ham således som han selv sier til dig! 13 Da sendte Nebusaradan, høvdingen over livvakten, og Nebusasban, den øverste av hoffmennene, og Nergal-Sareser, den øverste av magerne, og alle Babels konges stormenn, 14 de sendte bud og tok Jeremias ut av vaktgården, og de overgav ham til Gedalja, sønn av Akikam, Safans sønn, forat han skulde føre ham ut til sitt hus; og han blev boende der blandt folket. 15 Men til Jeremias var Herrens ord kommet da han satt fast i vaktgården, og det lød :

16 og si til etioperen Ebed-Melek: sier Herren, hærskarenes Gud, Israels Gud: Se, jeg lar mine ord komme over denne by til det onde og ikke til det gode, og de skal bli opfylt for dine øine den dag. 17 Men jeg vil redde dig den dag, sier Herren, og du skal ikke bli overgitt i de menns hånd som du gruer for. 18 For jeg vil la dig undkomme, og du skal ikke falle for sverdet, men du skal ditt liv til krigsbytte, fordi du satte din lit til mig, sier Herren.

Veja também