Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Crônicas 8

SYNOD

Nakomelinge van Benjamin en Saul.

1 EN Benjamin was die vader van Bela, sy eersgeborene; die tweede, Asbel; en die derde, Agrag,

2 die vierde, Noha; en die vyfde, Rafa.

3 En Bela het seuns gehad: Addar en Gera en Abíhud

4 en Abisúa en Naäman en Ahóag

5 en Gera en Sefúfan en Huram.

6 En dit was die seuns van Ehud (hulle was hoofde van families van die inwoners van Geba, en hulle is in ballingskap na Manáhat weggevoer

7 Naäman en Ahía en Gera het hulle in ballingskap weggevoer); en hy was die vader van Ussa en van Ahíhud.

8 En Saharáim het in die veld van Moab, nadat hy sy vroue Husim en Báära verstoot het, die vader van kinders geword:

9 by sy vrou Hodes was hy die vader van Jobab en Sibja en Mesa en Malkam,

10 en Jehus en Sagía en Mirma; dit was sy seuns, hoofde van families.

11 En by Husim was hy die vader van Abítub en Elpáäl.

12 En die seuns van Elpáäl was: Eber en Míseam en Semed; hy het Ono en Lod met sy onderhorige plekke gebou;

13 en Bería en Sema; hulle was hoofde van families van die inwoners van Ájalon; hulle het die inwoners van Gat verjaag;

14 en Agjo, Sasak en Jéremot

15 en Sebádja en Arad en Eder

16 en Mígael en Jispa en Joha, die seuns van Bería;

17 en Sebádja en Mesúllam en Hiski en Heber

18 en Jísmerai en Jislía en Jobab, die seuns van Elpáäl;

19 en Jakim en Sigri en Sabdi

20 en Eliënai en Sílletai en Éliël

21 en Adája en Berája en Simrat, die seuns van Símeï;

22 en Jispan en Eber en Éliël

23 en Abdon en Sigri en Hanan

24 en Hanánja en Elam en Antotía

25 en Jifdéja en Pnuel, die seuns van Sasak;

26 en Sámserai en Sehárja en Atálja

27 en Jaärésja en Elía en Sigri, die seuns van Jeróham.

28 Hulle was hoofde van families, volgens hulle afstamming, hoofde; hulle het in Jerusalem gewoon.

29 En in Gíbeon het die vader van Gíbeon gewoon, en die naam van sy vrou was Máäga.

30 En sy eersgebore seun was Abdon, verder Sur en Kis en Baäl en Nadab

31 en Gedor en Agjo en Seger.

32 En Miklot was die vader van Símea; en hulle het ook teenoor hulle broers in Jerusalem saam met hulle broers gewoon.

33 En Ner was die vader van Kis, en Kis van Saul, en Saul van Jónatan en Malkisúa en Abinádab en Esbáäl.

34 En die seun van Jónatan was Merib-baäl, en Merib-baäl was die vader van Miga.

35 En die seuns van Miga was: Piton en Meleg en Taäréa en Agas.

36 En Agas was die vader van Jehóadda, en Jehóadda van Alémet en Asmáwet en Simri; en Simri was die vader van Mosa.

37 En Mosa was die vader van Bínea; seun was Rafa; seun was Eleása; seun was Asel.

38 En Asel het ses seuns gehad; en dít was hulle name: Asríkam, Bogru en Ismael en Seárja en Obádja en Hanan; hulle almal was seuns van Asel.

39 En die seuns van Esek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elifélet, die derde.

40 En die seuns van Ulam was manne, dapper helde wat die boog gespan het, en hulle het baie kinders en kindskinders gehad, honderd-en-vyftig. Hulle was almal uit die seuns van Benjamin.

1 Глава 8. [1]1 Пар 7:6.Быт 46:21. Вениамин родил Белу, первенца своего, второго Ашбела, третьего Ахрая, 2 четвертого Ноху и пятого Рафу. 3 Сыновья Белы были: Аддар, Гера, Авиуд, 4 Авишуа, Нааман, Ахоах, 5 Гера, Шефуфан и Хурам.

6 [6]1 Цар 11:4. И вот сыновья Егуда, которые были главами родов, живших в Геве и переселенных в Манахаф: 7 Нааман, Ахия и Гера, который переселил их; он родил Уззу и Ахихуда.

8 Шегараим родил детей в земле Моавитской после того, как отпустил от себя Хушиму и Баару, жен своих. 9 И родил он от Ходеши, жены своей, Иовава, Цивию, Мешу, Малхама, 10 Иеуца, Шахию и Мирму: вот сыновья его, главы поколений. 11 От Хушимы родил он Авитува и Елпаала. 12 [12]Неем 11:35. Сыновья Елпаала: Евер, Мишам и Шемер, который построил Оно и Лод и зависящие от него города, 13 [13]Нав 19:42. и Берия и Шема. Они были главами поколений жителей Аиалона. Они выгнали жителей Гефа. 14 Ахио, Шашак, Иремоф, 15 Зевадия, Арад, Едер, 16 Михаил, Ишфа и Иоха сыновья Берии. 17 Зевадия, Мешуллам, Хизкий, Хевер, 18 Ишмерай, Излия и Иовав сыновья Елпаала. 19 Иаким, Зихрий, Завдий, 20 Елиенай, Цилфай, Елиил, 21 Адаия, Бераия и Шимраф сыновья Шимея. 22 Ишпан, Евер, Елиил, 23 Авдон, Зихрий, Ханан, 24 Ханания, Елам, Антофия, 25 Ифдия и Фенуил сыновья Шашака. 26 Шамшерай, Шехария, Афалия, 27 Иаарешия, Елия и Зихрий, сыновья Иерохама. 28 Это главы поколений, в родах своих главные. Они жили в Иерусалиме.

29 [29]1 Пар 9:35. В Гаваоне жили: [Иеил,] отец Гаваонитян, имя жены его Мааха, 30 и сын его, первенец Авдон, за ним Цур, Кис, Ваал, Надав, [Нер,] 31 Гедор, Ахио, Зехер и Миклоф. 32 [32]1 Пар 9:38. Миклоф родил Шимея. И они подле братьев своих жили в Иерусалиме, вместе с братьями своими. 33 [33]1 Пар 9:39.1 Цар 14:51. Нер родил Киса; Кис родил Саула; Саул родил Иоанафана, Мелхисуя, Авинадава и Ешбаала. 34 [34]2 Цар 4:4;9:9. Сын Ионафана Мериббаал; Мериббаал родил Миху. 35 Сыновья Михи: Пифон, Мелег, Фаарея и Ахаз. 36 Ахаз родил Иоиадду; Иоиадда родил Алемефа, Азмавефа и Замврия; Замврий родил Моцу; 37 Моца родил Бинею. Рефаия, сын его; Елеаса, сын его; Ацел, сын его. 38 У Ацела шесть сыновей, и вот имена их: Азрикам, Бохру, Исмаил, Шеария, Овадия и Ханан; все они сыновья Ацела. 39 Сыновья Ешека, брата его: Улам, первенец его, второй Иеуш, третий Елифелет. 40 Сыновья Улама были люди воинственные, стрелявшие из лука, имевшие много сыновей и внуков: сто пятьдесят. Все они от сынов Вениамина.

Veja também