Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 11

SYNOD

Saul verslaan die Ammoniete en bevry die stad Jabes in Gílead.

1 EN Nahas, die Ammoniet, het opgetrek en Jabes in Gílead beleër; en al die manne van Jabes het aan Nahas gesê: Sluit met ons 'n verbond, dan sal ons u dien.

2 Maar Nahas, die Ammoniet, het vir hulle gesê: Op hierdie voorwaarde sal ek die verbond met julle sluit, dat ek julle almal die regteroog uitsteek en dit as 'n skande op die hele Israel kan .

3 Toe die oudstes van Jabes vir hom: Laat ons sewe dae lank met rus, dat ons boodskappers in die hele gebied van Israel kan stuur; as daar dan niemand is wat ons verlos nie, sal ons na u toe uittrek.

4 En die boodskappers het in Gíbea van Saul gekom en die woorde voor die ore van die volk gespreek. Daarop verhef die hele volk hulle stem en ween.

5 Toe kom Saul juis aan agter die beeste van die veld af, en Saul : Wat is dit met die volk, dat hulle ween? En hulle vertel hom die woorde van die manne van Jabes.

6 En die Gees van God het oor Saul vaardig geword terwyl hy dié woorde hoor, en hy het baie kwaad geword.

7 En hy het 'n paar beeste geneem en hulle stukkend gesny en met boodskappers deur die hele gebied van Israel gestuur om te : Wie nie agter Saul en agter Samuel aan uittrek nie so sal met sy beeste gedoen word. Toe val die skrik van die Here op die volk en hulle trek soos een man uit.

8 En hy het hulle gemonster in Besek: die kinders van Israel was driehonderdduisend en die manne van Juda dertigduisend.

9 En hulle het aan die boodskappers wat gekom het, gesê: So moet julle aan die manne van Jabes in Gílead : Môre as die son op sy warmste is, sal julle hulp kry. Toe die boodskappers ingaan en dit aan die manne van Jabes meedeel, was hulle bly.

10 En die manne van Jabes : Môre sal ons na julle uittrek, en julle kan met ons doen net soos dit goed is in julle .

11 Maar die volgende môre het Saul die manskappe in drie afdelings opgestel, en hulle het met die môrewag in die laer ingekom en die Ammoniete verslaan tot op die warmste van die dag; en die ander het so verstrooid geraak dat nie twee onder hulle bymekaar gebly het nie.

12 Daarna die manskappe vir Samuel: Wie is dit wat gevra het: Sou Saul oor ons regeer? Lewer die manne uit, dat ons hulle kan doodmaak.

13 Maar Saul antwoord: Op hierdie dag mag geen man gedood word nie, want vandag het die Here 'n verlossing in Israel bewerk.

14 Toe Samuel aan die volk: Kom, laat ons na Gilgal gaan en daar die koningskap vernuwe.

15 En die hele volk het na Gilgal getrek en daar Saul voor die aangesig van die Here in Gilgal koning gemaak; en hulle het daar dankoffers voor die aangesig van die Here geslag, en Saul met al die manne van Israel was daar uitermate vrolik.

1 Глава 11. [1]1 Цар 12:12.Суд 21:8.Ам 1:13. И [было спустя около месяца,] пришел Наас Аммонитянин и осадил Иавис Галаадский. И сказали все жители Иависа Наасу: заключи с нами союз, и мы будем служить тебе. 2 [2]Иер 39:7. И сказал им Наас Аммонитянин: я заключу с вами союз, но с тем, чтобы выколоть у каждого из вас правый глаз и тем положить бесчестие на всего Израиля. 3 И сказали ему старейшины Иависа: дай нам сроку семь дней, чтобы послать нам послов во все пределы Израильские, и если никто не поможет нам, то мы выйдем к тебе. 4 И пришли послы в Гиву Саулову и пересказали слова сии вслух народа; и весь народ поднял вопль и заплакал. 5 И вот, пришел Саул позади волов с поля и сказал: что сделалось с народом, что он плачет? И пересказали ему слова жителей Иависа. 6 [6]Суд 14:6;15:14.1 Цар 16:13. И сошел Дух Божий на Саула, когда он услышал слова сии, и сильно воспламенился гнев его; 7 [7]1 Цар 10:26. и взял он пару волов, и рассек их на части, и послал во все пределы Израильские чрез тех послов, объявляя, что так будет поступлено с волами того, кто не пойдет вслед Саула и Самуила. И напал страх Господень на народ, и выступили все, как один человек. 8 [8]Суд 1:4.Саул осмотрел их в Везеке, и нашлось сынов Израилевых триста тысяч и мужей Иудиных тридцать тысяч. 9 И сказали пришедшим послам: так скажите жителям Иависа Галаадского: завтра будет к вам помощь, когда обогреет солнце. И пришли послы и объявили жителям Иависа, и они обрадовались. 10 И сказали жители Иависа [Наасу]: завтра выйдем к вам, и поступайте с нами, как вам угодно. 11 [11]Суд 7:16. В следующий день Саул разделил народ на три отряда, и они проникли в средину стана во время утренней стражи и поразили Аммонитян до дневного зноя; оставшиеся рассеялись, так что не осталось из них двоих вместе. 12 [12]1 Цар 10:27. Тогда сказал народ Самуилу: кто говорил: «Саулу ли царствовать над нами»? дайте этих людей, и мы умертвим их. 13 [13]2 Цар 19:22. Но Саул сказал: в сей день никого не должно умерщвлять, ибо сегодня Господь совершил спасение в Израиле. 14 [14]1 Цар 10:8. И сказал Самуил народу: пойдем в Галгал, и обновим там царство. 15 [15]1 Цар 12:1. И пошел весь народ в Галгал, и поставили там Саула царем пред Господом в Галгале, и принесли там мирные жертвы пред Господом. И весьма веселились там Саул и все Израильтяне.

Veja também