Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 1

SYNOD

Die twee weë.

1 WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;

2 maar sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink sy wet dag en nag.

3 En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.

4 So is die goddelose mense nie, maar soos kaf wat die wind verstrooi.

5 Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.

6 Want die Here ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.

Псалом Давида.

1 Псалом 1. [1]Пс 25:4.Иер 15:17.Притч 10:30. Блажен муж, который не ходит на совет нечестивых и не стоит на пути грешных и не сидит в собрании развратителей, 2 [2]Нав 1:8. но в законе Господа воля его, и о законе Его размышляет он день и ночь! 3 [3]Пс 91:13.Иер 17:8. И будет он как дерево, посаженное при потоках вод, которое приносит плод свой во время свое, и лист которого не вянет; и во всем, что он ни делает, успеет. 4 [4]Иов 21:18.Ис 29:5. Не так нечестивые, [не так]: но они как прах, возметаемый ветром [с лица земли]. 5 [5]Мф 25:32. Потому не устоят1:5 В славянском переводе: Сего ради не воскреснет… нечестивые на суде и грешники в собрании праведных. 6 [6]Наум 1:7.Ин 10:14.2 Тим 2:19. Ибо знает Господь путь праведных, а путь нечестивых погибнет.

Veja também