Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 75

SYNOD

Die Wêreldregter met die toornbeker.

1 VIR die musiekleier; op die wysie van: Moenie verwoes nie." 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.

2 Ons loof U, o God, ons loof, en naby is u Naam; hulle vertel u wonders.

3 As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel Ék regverdig.

4 Al wankel die aarde en al sy bewoners Ék het sy pilare vasgestel. Sela.

5 Ek tot die onsinniges: Wees nie onsinnig nie! en tot die goddelose: Verhef die horing nie!

6 Verhef julle horing nie daarbo en spreek nie met trots uitgerekte nek nie.

7 Want nie van die opgang of van die ondergang, ook nie van die woestyn van berghoogtes nie ...

8 maar God is regter: Hy verneder die een en verhef die ander.

9 Want in die hand van die Here is 'n beker, en die wyn skuim; dit is oorvloedig gemeng, en Hy skink daaruit; ja, die afsaksel daarvan moet al die goddelose van die aarde opslurp, uitdrink.

10 Maar ék sal vir ewig verkondig ek wil psalmsing tot eer van die God van Jakob.

11 En ek sal al die horings van die goddelose mense stukkend breek; die horings van die regverdige sal verhef word.

1 Начальнику хора. На струнных орудиях. Псалом Асафа. Песнь.

2 Ведом в Иудее Бог; у Израиля велико имя Его. 3 Псалом 75. [3]1 Езд 1:3. И было в Салиме жилище Его и пребывание Его на Сионе. 4 [4]Пс 45:10.Ис 9:4. Там сокрушил Он стрелы лука, щит и меч и брань. 5 Ты славен, могущественнее гор хищнических. 6 Крепкие сердцем стали добычею, уснули сном своим, и не нашли все мужи силы рук своих. 7 [7]Суд 5:22. От прещения Твоего, Боже Иакова, вздремали и колесница и конь. 8 Ты страшен, и кто устоит пред лицем Твоим во время гнева Твоего? 9 [9]Откр 6:17. С небес Ты возвестил суд; земля убоялась и утихла, 10 когда восстал Бог на суд, чтобы спасти всех угнетенных земли. 11 [11]Иез 28:22. И гнев человеческий обратится во славу Тебе: остаток гнева Ты укротишь. 12 [12]Пс 60:9. Делайте и воздавайте обеты Господу, Богу вашему; все, которые вокруг Него, да принесут дары Страшному: 13 [13]1 Цар 14:15.Откр 19:15. Он укрощает дух князей, Он страшен для царей земных.

Veja também