Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 139

SYNOD

Die goddelike alwetendheid.

1 VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.

Here, U deurgrond en ken my.

2 U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte.

3 U deurvors my gaan en my , en U is met al my weë goed bekend.

4 Want daar is nog geen woord op my tong nie of U, Here, U ken dit geheel en al.

5 U sluit my in van agter en van voor, en U u hand op my.

6 Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie.

7 Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig?

8 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

9 Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon,

10 ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

11 En as ek : Mag tog net die duisternis my oorval en die lig nag wees tot my beskutting,

12 dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos die lig.

13 Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef.

14 Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u werke! En my siel weet dit alte goed.

15 My gebeente was vir U nie verborge toe ek in die geheim gemaak is nie, kunstig geweef in die dieptes van die aarde.

16 U het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie.

17 Hoe kosbaar is dan vir my u gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle som nie!

18 Wil ek hulle tel, hulle is meer as die sand; word ek wakker, dan is ek nog by U.

19 o God, as U tog maar die goddelose wou ombring! En julle manne van bloed, gaan van my af weg!

20 Hulle wat arglistig teen U spreek, u Naam ydellik verhef u teëstanders!

21 Here, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en 'n afsku van die wat teen U opstaan nie?

22 Ek haat hulle met 'n volkome haat; vyande is hulle vir my!

23 Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes;

24 en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

Псалом. 1 Начальнику хора. Псалом Давида.

2 Избавь меня, Господи, от человека злого; сохрани меня от притеснителя: 3 они злое мыслят в сердце, всякий день ополчаются на брань, 4 Псалом 139. [4]Пс 5:10;57:5.Рим 3:13. изощряют язык свой, как змея; яд аспида под устами их. 5 [5]2 Цар 22:3. Соблюди меня, Господи, от рук нечестивого, сохрани меня от притеснителей, которые замыслили поколебать стопы мои. 6 [6]Пс 63:6;141:4.Иер 18:22. Гордые скрыли силки для меня и петли, раскинули сеть по дороге, тенета разложили для меня. 7 Я сказал Господу: Ты Бог мой; услышь, Господи, голос молений моих! 8 Господи, Господи, сила спасения моего! Ты покрыл голову мою в день брани. 9 [9]Втор 32:27. Не дай, Господи, желаемого нечестивому; не дай успеха злому замыслу его: они возгордятся. 10 [10]Пс 7:15. Да покроет головы окружающих меня зло собственных уст их. 11 [11]Пс 10:6. Да падут на них горящие угли; да будут они повержены в огонь, в пропасти, так, чтобы не встали. 12 [12]Сир 28:15. Человек злоязычный не утвердится на земле; зло увлечет притеснителя в погибель. 13 [13]Пс 9:19. Знаю, что Господь сотворит суд угнетенным и справедливость бедным. 14 Так! праведные будут славить имя Твое; непорочные будут обитать пред лицем Твоим.

Слава:

Veja também