Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 83

SYNOD

Vyande rondom!

1 'n LIED. 'n Psalm van Asaf.

2 o God, hou U nie stil nie, swyg nie en rus nie, o God!

3 Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op.

4 Teen u volk smee hulle listig 'n plan en hou onder mekaar raad teen u verborgenes.

5 Hulle : Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.

6 Want hulle het van harte saam raad gehou; teen U sluit hulle 'n verbond:

7 die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareners,

8 Gebal en Ammon, en Ámalek, Filistéa saam met die inwoners van Tirus.

9 Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is 'n arm vir die kinders van Lot. Sela.

10 Maak met hulle soos met Mídian, soos met Sísera, soos met Jabin by die spruit Kison:

11 hulle is verdelg by En-Dor, hulle het mis geword vir die grond.

12 Maak hulle, hul edeles, soos Oreb en Seëb, en al hulle vorste soos Seba en Sálmuna,

13 wat : Laat ons die woninge van God vir ons in besit neem!

14 My God, maak hulle soos strooi, soos stoppels voor die wind.

15 Soos vuur wat 'n bos verbrand, en soos die vlam wat berge aan die brand steek

16 vervolg hulle met u storm en verskrik hulle met u stormwind.

17 Oordek hulle aangesig met skande, dat hulle u Naam kan soek, o Here!

18 Laat hulle beskaamd staan en verskrik wees vir ewig, en laat hulle rooi van skaamte word en omkom;

19 sodat hulle kan weet dat U, wie se Naam Here is, alleen die Allerhoogste is oor die hele aarde.

1 Псалом 83. [1]Пс 80:1. Начальнику хора. На Гефском орудии. Кореевых сынов. Псалом.

2 Как вожделенны жилища Твои, Господи сил! 3 [3]Пс 41:3. Истомилась душа моя, желая во дворы Господни; сердце мое и плоть моя восторгаются к Богу живому. 4 И птичка находит себе жилье, и ласточка гнездо себе, где положить птенцов своих, у алтарей Твоих, Господи сил, Царь мой и Бог мой! 5 Блаженны живущие в доме Твоем: они непрестанно будут восхвалять Тебя. 6 Блажен человек, которого сила в Тебе и у которого в сердце стези направлены к Тебе. 7 Проходя долиною плача, они открывают в ней источники, и дождь покрывает ее благословением; 8 [8]Ис 40:29.Рим 1:17. приходят от силы в силу, являются пред Богом на Сионе. 9 Господи, Боже сил! Услышь молитву мою, внемли, Боже Иаковлев! 10 Боже, защитник наш! Приникни и призри на лице помазанника Твоего. 11 [11]1 Цар 26:19.2 Цар 6:22. Ибо один день во дворах Твоих лучше тысячи. Желаю лучше быть у порога в доме Божием, нежели жить в шатрах нечестия. 12 [12]Лк 22:35. Ибо Господь Бог есть солнце и щит, Господь дает благодать и славу; ходящих в непорочности Он не лишает благ. 13 [13]Пс 2:12.Притч 3:5. Господи сил! Блажен человек, уповающий на Тебя!

Veja também