Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 141

SYNOD

Gebed om bewaar te bly van verleiding en vervolging.

1 'n PSALM van Dawid.

Here, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep.

2 Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer.

3 Here, stel 'n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe.

4 Neig my hart nie tot iets wat sleg is, om in goddeloosheid dinge te doen saam met manne wat ongeregtigheid werk nie; en laat my van hulle lekkernye nie eet nie.

5 Laat die regverdige my met liefde slaan en my tugtig hoofsalf sal my hoof nie weier nie; want nog is my gebed teen hulle booshede.

6 As hulle regters aan die kant van die rots afgegooi word, dan sal hulle hoor dat my woorde lieflik is.

7 Soos 'n mens in die aarde vore en skeure trek, is ons beendere gestrooi by die mond van die doderyk.

8 Want op U is my , Here Here; by U skuil ek: giet my siel nie uit nie!

9 Bewaar my vir die mag van die vangnet van die wat vir my strikke stel, en vir die strikke van die werkers van ongeregtigheid.

10 Laat die goddelose in hulle vangkuile val, almal saam, terwyl ék verbygaan!

Учение Давида. Молитва его, когда он был в пещере.

1 Псалом 141. [1]1 Цар 24:4. Голосом моим к Господу воззвал я, голосом моим к Господу помолился; 2 [2]Пс 101:1. излил пред Ним моление мое; печаль мою открыл Ему. 3 [3]Пс 139:6.Иер 18:22. Когда изнемогал во мне дух мой, Ты знал стезю мою. На пути, которым я ходил, они скрытно поставили сети для меня. 4 [4]Притч 29:10. Смотрю на правую сторону, и вижу, что никто не признаёт меня: не стало для меня убежища, никто не заботится о душе моей. 5 [5]Пс 15:5;26:13;90:2. Я воззвал к Тебе, Господи, я сказал: Ты прибежище мое и часть моя на земле живых. 6 Внемли воплю моему, ибо я очень изнемог; избавь меня от гонителей моих, ибо они сильнее меня. 7 [7]Пс 142:11. Выведи из темницы душу мою, чтобы мне славить имя Твое. Вокруг меня соберутся праведные, когда Ты явишь мне благодеяние.

Veja também