Loflied op die almag en genade van God.
1 o REGVERDIGES, jubel in die Here! 'n Loflied betaam die opregtes.
2 Loof die Here met die siter; psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp.
3 Sing tot sy eer 'n nuwe lied; speel goed met trompetgeklank.
4 Want die woord van die Here is reg, en al sy werk is met trou.
5 Hy het geregtigheid en reg lief; die aarde is vol van die goedertierenheid van die Here.
6 Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.
7 Hy versamel die waters van die see soos 'n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers.
8 Laat die hele aarde vir die Here vrees; laat al die bewoners van die wêreld vir Hom bedug wees;
9 want Hý het gespreek, en dit was; Hý het gebied, en dit staan.
10 Die Here vernietig die raad van die nasies, Hy verydel die gedagtes van die volke.
11 Die raad van die Here bestaan vir ewig, die gedagtes van sy hart van geslag tot geslag.
12 Welgeluksalig is die nasie wie se God die Here is, die volk wat Hy vir Hom as erfdeel uitgekies het.
13 Die Here kyk van die hemel af; Hy sien al die mensekinders.
14 Uit sy woonplek aanskou Hy al die bewoners van die aarde,
15 Hy wat die hart van hulle almal formeer, wat let op al hul werke.
16 'n Koning word nie verlos deur 'n groot leër, 'n held nie gered deur groot krag nie.
17 Die perd help niks vir die oorwinning en red nie deur sy groot krag nie.
18 Kyk, die oog van die Here is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag;
19 om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood.
20 Ons siel wag op die Here; Hy is ons hulp en ons skild;
21 want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou.
22 Laat u goedertierenheid, Here, oor ons wees net soos ons op U wag!
1 Псалом 33. [1]1 Цар 21:13. Псалом Давида, когда он притворился безумным пред Авимелехом и был изгнан от него и удалился.
2 Благословлю Господа во всякое время; хвала Ему непрестанно в устах моих. 3 [3]Лк 1:47. Господом будет хвалиться душа моя; услышат кроткие и возвеселятся. 4 Величайте Господа со мною, и превознесем имя Его вместе. 5 [5]Ис 65:24. Я взыскал Господа, и Он услышал меня, и от всех опасностей моих избавил меня. 6 [6]Мих 7:7. Кто обращал взор к Нему, те просвещались, и лица их не постыдятся. 7 [7]Пс 17:7;68:34. Сей нищий воззвал, — и Господь услышал и спас его от всех бед его. 8 [8]Быт 32:1. Ангел Господень ополчается вокруг боящихся Его и избавляет их. 9 [9]Пс 2:12.Притч 16:20. Вкусите и увидите, как благ Господь! Блажен человек, который уповает на Него! 10 [10]Нав 4:24. Бойтесь Господа, [все] святые Его, ибо нет скудости у боящихся Его. 11 [11]Лк 1:53. Скимны бедствуют и терпят голод, а ищущие Господа не терпят нужды ни в каком благе. 12 Придите, дети, послушайте меня: страху Господню научу вас. 13 [13]1 Пет 3:10. Хочет ли человек жить и любит ли долгоденствие, чтобы видеть благо? 14 Удерживай язык свой от зла и уста свои от коварных слов. 15 [15]Иов 28:28.Пс 36:37. Уклоняйся от зла и делай добро; ищи мира и следуй за ним. 16 [16]Пс 32:18.Сир 15:19. Очи Господни обращены на праведников, и уши Его — к воплю их. 17 Но лице Господне против делающих зло, чтобы истребить с земли память о них. 18 Взывают [праведные], и Господь слышит, и от всех скорбей их избавляет их. 19 [19]Пс 144:18. Близок Господь к сокрушенным сердцем и смиренных духом спасет. 20 [20]Деян 7:10.Рим 8:17. Много скорбей у праведного, и от всех их избавит его Господь. 21 [21]Ис 66:14. Он хранит все кости его; ни одна из них не сокрушится. 22 [22]Притч 22:8. Убьет грешника зло, и ненавидящие праведного погибнут. 23 [23]Рим 8:1. Избавит Господь душу рабов Своих, и никто из уповающих на Него не погибнет.
Слава: