Pular para o conteúdo
Publicidade

Levítico 10

SYNOD

Nadab en Abíhu word deur vuur van die Here verteer.

1 EN die seuns van Aäron, Nadab en Abíhu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die Here gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie.

2 Daarop het daar vuur van die aangesig van die Here uitgegaan en hulle verteer, en hulle het gesterwe voor die aangesig van die Here.

3 Toe Moses vir Aäron: Dit is dit wat die Here gespreek het deur te : In die wat naby My is, wil Ek My as die Heilige laat ken, en voor die van die hele volk wil Ek My verheerlik. Maar Aäron het stilgebly.

4 En Moses het Mísael en Élsafan, die seuns van Ússiël, die oom van Aäron, geroep en aan hulle gesê: Kom nader, dra julle broers van die heiligdom af weg, buitekant die laer uit.

5 Toe het hulle nader gekom en hulle in hul rokke buitekant die laer uitgedra soos Moses gesê het.

6 Daarop Moses aan Aäron en sy seuns Eleásar en Ítamar: Laat julle hare nie loshang nie en maak geen skeure in julle klere nie, dat julle nie sterwe en Hy in toorn teen die hele vergadering losbreek nie. Maar julle broers, die hele huis van Israel, kan die brand beween wat die Here aangesteek het.

7 Julle mag ook uit die ingang van die tent van samekoms nie uitgaan nie, dat julle nie sterwe nie; want die salfolie van die Here is op julle. En hulle het gehandel ooreenkomstig die woord van Moses.

8 En die Here het met Aäron gespreek en gesê:

9 Moenie wyn of sterk drank drink nie, jy of jou seuns saam met jou as julle in die tent van samekoms ingaan, dat julle nie sterwe nie; 'n ewige insetting is dit vir julle geslagte;

10 en julle moet onderskeid maak tussen wat heilig en wat onheilig, en tussen wat onrein en wat rein is;

11 en julle moet die kinders van Israel leer al die insettinge wat die Here deur die diens van Moses aan hulle verkondig het.

12 En Moses het met Aäron gespreek en met sy seuns Eleásar en Ítamar wat oorgebly het: Neem die spysoffer wat van die vuuroffers van die Here oorgebly het, en eet dit as ongesuurde koeke langs die altaar; want dit is hoogheilig.

13 Daarom moet julle dit op 'n heilige plek eet, want dit is wat aan jou en jou seuns toekom uit die vuuroffers van die Here; want so is aan my bevel gegee.

14 Ook die beweegbors en die hefboud moet julle op 'n rein plek eet, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou; want as deel wat aan jou en jou seuns toekom, is hulle uit die dankoffers van die kinders van Israel gegee.

15 Die hefboud en die beweegbors moet hulle saam met die vuuroffers van die stukke vet bring om as beweegoffer voor die aangesig van die Here te beweeg; en dit sal vir jou en jou seuns saam met jou 'n deel wees wat aan julle vir ewig toekom soos die Here beveel het.

16 En Moses het rondgesoek na die sondofferbok, maar dit was verbrand! Daarom was hy baie kwaad vir Eleásar en Ítamar, die seuns van Aäron wat oorgebly het; en hy het gesê:

17 Waarom het julle die sondoffer nie op 'n heilige plek geëet nie? Want dit is hoogheilig, en Hy het dit aan julle gegee om die ongeregtigheid van die vergadering weg te neem, om versoening vir hulle te doen voor die aangesig van die Here.

18 Kyk, die bloed daarvan is nie binne in die heiligdom gebring nie. Julle moes dit sekerlik in die heiligdom geëet het soos ek beveel het.

19 Toe Aäron vir Moses: Kyk, hulle het vandag hul sondoffer en hul brandoffer voor die aangesig van die Here gebring, en sulke dinge het my oorgekom; as ek vandag sondoffer geëet het, sou dit goed gewees het in die van die Here?

20 Toe Moses dit hoor, was dit goed in sy .

1 Глава 10. [1]Чис 3:4;26:61.1 Пар 24:2. Надав и Авиуд, сыны Аароновы, взяли каждый свою кадильницу, и положили в них огня, и вложили в него курений, и принесли пред Господа огонь чуждый, которого Он не велел им; 2 и вышел огонь от Господа и сжег их, и умерли они пред лицем Господним. 3 [3]Исх 19:22.Иез 42:13.1 Пет 4:17. И сказал Моисей Аарону: вот о чем говорил Господь, когда сказал: в приближающихся ко Мне освящусь и пред всем народом прославлюсь. Аарон молчал. 4 И позвал Моисей Мисаила и Елцафана, сынов Узиила, дяди Ааронова, и сказал им: пойдите, вынесите братьев ваших из святилища за стан. 5 [5]Деян 5:6,10. И пошли и вынесли их в хитонах их за стан, как сказал Моисей. 6 [6]Лев 13:45;21:10. Аарону же и Елеазару и Ифамару, сынам его, Моисей сказал: голов ваших не обнажайте и одежд ваших не раздирайте, чтобы вам не умереть и не навести гнева на все общество; но братья ваши, весь дом Израилев, могут плакать о сожженных, которых сожег Господь, 7 и из дверей скинии собрания не выходите, чтобы не умереть вам, ибо на вас елей помазания Господня. И сделали по слову Моисея.

8 И сказал Господь Аарону, говоря: 9 [9]Иез 44:21.1 Тим 3:3.Тит 1:7. вина и крепких напитков не пей ты и сыны твои с тобою, когда входите в скинию собрания, [или приступаете к жертвеннику,] чтобы не умереть. Это вечное постановление в роды ваши, 10 [10]Иез 44:23.Евр 5:14.Лев 11:1–47. чтобы вы могли отличать священное от несвященного и нечистое от чистого, 11 [11]Втор 33:10.Мал 2:4. и научать сынов Израилевых всем уставам, которые изрек им Господь чрез Моисея.

12 [12]Лев 2:3;6:16. И сказал Моисей Аарону и Елеазару и Ифамару, оставшимся сынам его: возьмите приношение хлебное, оставшееся от жертв Господних, и ешьте его пресное у жертвенника, ибо это великая святыня; 13 [13]Лев 2:3;6:16. и ешьте его на святом месте, ибо это участок твой и участок сынов твоих из жертв Господних: так мне повелено [от Господа]; 14 [14]Лев 9:21. и грудь потрясания и плечо возношения ешьте на чистом месте, ты и сыновья твои и дочери твои с тобою, ибо это дано в участок тебе и в участок сынам твоим из мирных жертв сынов Израилевых; 15 [15]Исх 29:27. плечо возношения и грудь потрясания должны они приносить с жертвами тука, потрясая пред лицем Господним, и да будет это вечным участком тебе и сыновьям твоим [и дочерям твоим] с тобою, как повелел Господь [Моисею]. 16 [16]2 Мак 2:11. И козла жертвы за грех искал Моисей, и вот, он сожжен. И разгневался [Моисей] на Елеазара и Ифамара, оставшихся сынов Аароновых, и сказал: 17 [17]Лев 6:26.Исх 28:38. почему вы не ели жертвы за грех на святом месте? ибо она святыня великая, и она дана вам, чтобы снимать грехи с общества и очищать их пред Господом; 18 вот, кровь ее не внесена внутрь святилища, а вы должны были есть ее на святом месте, как повелено мне. 19 Аарон сказал Моисею: вот, сегодня принесли они жертву свою за грех и всесожжение свое пред Господом, и это случилось со мною; если я сегодня съем жертву за грех, будет ли это угодно Господу? 20 И услышал Моисей и одобрил.

Veja também