Pular para o conteúdo
Publicidade

Levítico 24

SYNOD

Wette omtrent die olie vir die lampe van die tabernakel en die toonbrode.

1 EN die Here het met Moses gespreek en gesê:

2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur 'n brandende lamp te .

3 Aäron moet dit buitekant die voorhangsel van die Getuienis, in die tent van samekoms, regmaak om te brand van die aand tot die môre voor die aangesig van die Here, gedurigdeur. Dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte.

4 Hy moet op die rein kandelaar die lampe regmaak om te brand voor die aangesig van die Here, gedurigdeur.

5 Jy moet ook fynmeel neem en twaalf koeke daarvan bak, twee-tiendes van 'n efa moet elke koek wees;

6 en jy moet hulle in twee stapels neersit, ses in 'n stapel, op die rein tafel voor die aangesig van die Here.

7 En by elke stapel moet jy suiwer wierook byvoeg, wat vir die brood as gedenkoffer moet dien, as vuuroffer aan die Here.

8 Op elke sabbatdag moet hy dit gedurigdeur voor die aangesig van die Here regsit, van die kant van die kinders van Israel as 'n ewige insetting.

9 En dit moet aan Aäron en sy seuns toekom: hulle moet dit in 'n heilige plek eet; want as iets hoogheiligs behoort dit aan hom uit die vuuroffers van die Here 'n ewige insetting.

Straf vir die godslasteraar en ander misdadigers.

10 EN die seun van 'n Israelitiese vrou maar hy was die seun van 'n Egiptiese man het uitgegaan tussen die kinders van Israel in; en die seun van die Israelitiese vrou en 'n Israelitiese man het met mekaar geveg in die laer.

11 Toe het die seun van die Israelitiese vrou die Naam gelaster en gevloek. Daarom het hulle hom na Moses gebring. En die naam van sy moeder was Selómit, die dogter van Dibri, van die stam van Dan.

12 En hulle het hom in die gevangenis gesit, dat hulle 'n beslissing kon verkry volgens die uitspraak van die Here.

13 En die Here het met Moses gespreek en gesê:

14 Bring die vloeker buitekant die laer uit, en almal wat dit gehoor het, moet hulle hande op sy hoof ; dan moet die hele vergadering hom stenig.

15 En met die kinders van Israel moet jy spreek en : As iemand sy God vloek, sal hy sy sonde dra.

16 En wie die Naam van die Here laster, moet sekerlik gedood word; die hele vergadering moet hom sekerlik stenig. Die vreemdeling net soos die kind van die land as hy die Naam laster, moet hy gedood word.

17 En as iemand enige mens doodslaan, moet hy sekerlik gedood word.

18 Maar hy wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; lewe vir lewe.

19 En as iemand aan sy naaste 'n liggaamsgebrek toebring soos hy gedoen het, net so moet ook aan hom gedoen word:

20 breuk vir breuk, oog vir oog, tand vir tand dieselfde liggaamsgebrek wat hy aan 'n mens toebring, moet ook aan hom toegebring word.

21 Hy dan wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; maar hy wat 'n mens doodslaan, moet gedood word.

22 Net een wet moet daar vir julle wees die vreemdeling moet soos die kind van die land wees; want Ek is die Here julle God.

23 Moses het toe met die kinders van Israel gespreek, en hulle het die vloeker buitekant die laer uitgebring en hom gestenig. En die kinders van Israel het gedoen soos die Here Moses beveel het.

1 И сказал Господь Моисею, говоря: 2 Глава 24. [2]Исх 27:20. прикажи сынам Израилевым, чтоб они принесли тебе елея чистого, выбитого, для освещения, чтобы непрестанно горел светильник; 3 [3]1 Цар 3:3.Исх 27:21. вне завесы ковчега откровения в скинии собрания Аарон [и сыны его] должны ставить оный пред Господом от вечера до утра всегда: это вечное постановление в роды ваши; 4 [4]Исх 25:31.Ин 1:7. на подсвечнике чистом должны они ставить светильник пред Господом всегда. 5 [5]Исх 25:30.Мф 12:4.Лк 6:4. И возьми пшеничной муки и испеки из нее двенадцать хлебов; в каждом хлебе должны быть две десятых ефы; 6 [6]Исх 25:30. и положи их в два ряда, по шести в ряд, на чистом столе пред Господом; 7 [7]Ин 6:35. и положи на [каждый] ряд чистого ливана [и соли], и будет это при хлебе, в память, в жертву Господу; 8 [8]Мф 12:5. в каждый день субботы постоянно должно полагать их пред Господом от сынов Израилевых: это завет вечный; 9 [9]Лев 8:31.Исх 29:32.Мф 12:4.Мк 2:26. они будут принадлежать Аарону и сынам его, которые будут есть их на святом месте, ибо это великая святыня для них из жертв Господних: это постановление вечное.

10 И вышел сын одной Израильтянки, родившейся от Египтянина, к сынам Израилевым, и поссорился в стане сын Израильтянки с Израильтянином; 11 [11]Втор 28:58.Мф 9:3. хулил сын Израильтянки имя [Господне] и злословил. И привели его к Моисею [имя же матери его Саломиф, дочь Давриина, из племени Данова]; 12 [12]Чис 15:34. и посадили его под стражу, доколе не будет объявлена им воля Господня.

13 И сказал Господь Моисею, говоря: 14 выведи злословившего вон из стана, и все слышавшие пусть положат руки свои на голову его, и все общество побьет его камнями; 15 и сынам Израилевым скажи: кто будет злословить Бога своего, тот понесет грех свой; 16 [16]Исх 20:7.Мф 26:65. и хулитель имени Господня должен умереть, камнями побьет его все общество: пришлец ли, туземец ли станет хулить имя [Господне], предан будет смерти. 17 [17]Исх 21:12. Кто убьет какого-либо человека, тот предан будет смерти. 18 Кто убьет скотину, должен заплатить за нее, скотину за скотину. 19 [19]Исх 21:24.Втор 19:21. Кто сделает повреждение на теле ближнего своего, тому должно сделать то же, что он сделал: 20 [20]Исх 21:24.Втор 19:21.Мф 5:38. перелом за перелом, око за око, зуб за зуб; как он сделал повреждение на теле человека, так и ему должно сделать. 21 Кто убьет скотину, должен заплатить за нее; а кто убьет человека, того должно предать смерти. 22 [22]Исх 12:49.Втор 1:16. Один суд должен быть у вас, как для пришельца, так и для туземца; ибо Я Господь, Бог ваш. 23 И сказал Моисей сынам Израилевым; и вывели злословившего вон из стана, и побили его камнями, и сделали сыны Израилевы, как повелел Господь Моисею.

Veja também