Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Reis 2

SYNOD

Laaste bevele van Dawid. Sy dood.

1 EN toe die dae van Dawid nader kom dat hy sou sterwe, het hy sy seun Salomo bevel gegee en gesê:

2 Ek gaan heen op die weg van die hele aarde: wees dan sterk en word 'n man;

3 en onderhou die ordening van die Here jou God deur te wandel in sy weë, deur sy insettinge, sy gebooie en sy verordeninge en sy getuienisse te onderhou, soos geskrywe is in die wet van Moses, sodat jy voorspoedig kan uitvoer alles wat jy doen, en alles waartoe jy jou begewe;

4 sodat die Here sy woord mag vervul wat Hy oor my gespreek het, naamlik: As jou seuns ag gee op hulle weg deur voor my aangesig getrou te wandel met hulle hele hart en met hulle hele siel, dan sal daar nie vir jou 'n man op die troon van Israel ontbreek nie.

5 En jy weet ook self wat Joab, die seun van Serúja, my aangedoen het; wat hy die twee leërowerstes van Israel, Abner, die seun van Ner, en Amása, die seun van Jeter, aangedoen het; hoe hy hulle vermoor en oorlogsbloed in vredestyd vergiet het, sodat hy die gord wat om sy heupe en die skoene wat aan sy voete was, met oorlogsbloed bevlek het.

6 Handel dan na jou wysheid, en sy grys hare moet jy nie met vrede in die doderyk laat neerdaal nie.

7 Maar aan die seuns van Barsíllai, die Gileadiet, moet jy guns bewys, en hulle moet wees onder die wat aan jou tafel eet; want het hulle na my toe aangekom toe ek vir jou broer Absalom gevlug het.

8 Verder is daar by jou Símeï, die seun van Gera, die Benjaminiet, uit Bahúrim; naamlik het my gevloek met 'n hewige vloek die dag toe ek na Mahanáim gegaan het; en het afgekom om my te ontmoet by die Jordaan, sodat ek vir hom by die Here gesweer en gesê het: Ek sal jou nie met die swaard doodmaak nie.

9 Maar nou moet jy hom nie ongestraf laat bly nie, want jy is 'n wyse man; daarom sal jy weet wat jy hom moet aandoen, dat jy sy grys hare met bloed in die doderyk laat neerdaal.

10 Toe het Dawid ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid.

11 En die dae wat Dawid oor Israel geregeer het, was veertig jaar; in Hebron het hy sewe jaar geregeer, en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar geregeer.

Straf van Adónia, Ábjatar, Joab en Símeï.

12 DAARNA het Salomo op die troon van sy vader Dawid gaan sit, en sy koningskap is goed bevestig.

13 Toe kom Adónia, die seun van Haggit, na Bátseba, die moeder van Salomo, en sy vra: Is jou koms vrede? En hy antwoord: Vrede.

14 Verder hy: Ek het 'n woord vir u. En sy antwoord: Spreek.

15 En hy : Ú weet dat die koningskap myne was en die hele Israel sy aangesig op my gerig het, dat ek koning sou word; maar die koningskap het oorgegaan en my broer s’n geword, want deur die Here was dit vir hom bestem.

16 En nou doen ek een versoek aan u; wys my nie af nie. En sy antwoord hom: Spreek.

17 Toe hy: Spreek tog met koning Salomo, want hy sal u nie afwys nie, dat hy Abísag, die Sunamitiese, aan my as vrou moet gee.

18 En Bátseba : Goed, ék sal met die koning oor jou spreek.

19 Toe Bátseba dan ingaan na koning Salomo om met hom oor Adónia te spreek, het die koning opgestaan om haar te ontmoet en voor haar gebuig; daarna het hy op sy troon gaan sit en vir die moeder van die koning 'n stoel laat neersit, en sy het aan sy regterhand plaas geneem.

20 Toe sy: Een klein versoek doen ek aan u; wys my nie af nie. En die koning antwoord haar: Vra, my moeder, want ek sal u nie afwys nie.

21 En sy : Laat Abísag, die Sunamitiese, aan u broer Adónia as vrou gegee word.

22 Daarop antwoord koning Salomo en aan sy moeder: Maar waarom vra u Abísag, die Sunamitiese, vir Adónia? Vra ook die koningskap vir hom, want hy is my broer wat ouer is as ek, ja, vir hom en vir Ábjatar, die priester, en vir Joab, die seun van Serúja!

23 En koning Salomo het gesweer by die Here en gesê: Mag God so aan my doen en so daaraan toedoen sekerlik, Adónia het hierdie woord ten koste van sy lewe gespreek.

24 En nou, so waar as die Here leef wat my bevestig het en my op die troon van my vader Dawid laat sit en vir my 'n huis gestig het volgens sy belofte Adónia sal sekerlik vandag gedood word!

25 Daarop het koning Salomo gestuur deur die diens van Benája, die seun van Jójada; en dié het op hom aangeval, sodat hy gesterf het.

26 En vir Ábjatar, die priester, die koning: Gaan na Ánatot op jou grond, want jy verdien die dood; maar vandag sal ek jou nie doodmaak nie, omdat jy die ark van die Here Here voor my vader Dawid uit gedra het en omdat jy deelgenoot was van alles wat my vader gely het.

27 So het Salomo dan Ábjatar verdrywe, sodat hy nie meer priester van die Here was nie, om die woord van die Here te vervul wat Hy oor die huis van Eli in Silo gespreek het.

28 Toe die gerug by Joab kom want Joab was aan die kant van Adónia, alhoewel hy nie aan die kant van Absalom was nie het Joab gevlug na die tent van die Here en die horings van die altaar vasgehou.

29 En aan koning Salomo is meegedeel: Joab het gevlug na die tent van die Here, en kyk, daar is hy by die altaar! Toe laat Salomo aan Benája, die seun van Jójada, weet: Gaan heen, val op hom aan.

30 Daarop het Benája by die tent van die Here gekom en vir hom gesê: So spreek die koning: Kom uit. Maar hy : Nee, want hier wil ek sterf. En Benája het die koning 'n antwoord gebring en gesê: het Joab gespreek, en het hy my geantwoord.

31 Toe beveel die koning hom: Doen soos hy gespreek het: val op hom aan, en begrawe hom, sodat jy die onskuldige bloed wat Joab vergiet het, van my en my vader se huis af verwyder;

32 en dat die Here sy bloed op sy eie hoof laat neerkom, omdat hy op twee manne, regverdiger en beter as hy, aangeval en hulle met die swaard vermoor het sonder medewete van my vader Dawid: Abner, die seun van Ner, die leërowerste van Israel, en Amása, die seun van Jeter, die leërowerste van Juda;

33 en dat hulle bloed op die hoof van Joab en op die hoof van sy nageslag vir ewig kan neerkom, maar Dawid en sy nageslag en sy huis en sy troon vrede kan van die Here tot in ewigheid.

34 Toe het Benája, die seun van Jójada, opgegaan en op hom aangeval en hom gedood; en hy is begrawe in sy huis in die woestyn.

35 Daarop het die koning Benája, die seun van Jójada, in sy plek oor die leër aangestel; en Sadok, die priester, het die koning aangestel in die plek van Ábjatar.

36 Verder het die koning Símeï laat roep en vir hom gesê: Bou vir jou 'n huis in Jerusalem, en jy moet daar woon en mag daarvandaan nie uitgaan, nêrens heen nie;

37 die dag dat jy uitgaan en oor die spruit Kidron trek, moet jy voorwaar weet dat jy sekerlik sal sterwe; jou bloed sal op jou hoof wees.

38 En Símeï vir die koning: Dit is goed; soos my heer die koning gespreek het, so sal u dienaar doen. En Símeï het baie dae in Jerusalem gebly.

39 Maar aan die einde van drie jaar het twee van Símeï se slawe weggeloop na Agis, die seun van Máäga, die koning van Gat; en aan Símeï is meegedeel en gesê: Jou slawe is daar in Gat.

40 Toe maak Símeï klaar en saal sy esel op en vertrek na Gat, na Agis toe, om sy slawe te soek; en Símeï het gegaan en sy slawe van Gat af gebring.

41 Maar aan Salomo is meegedeel dat Símeï uit Jerusalem na Gat weggegaan en teruggekom het.

42 Daarop laat die koning Símeï roep, en hy vir hom: Het ek jou nie by die Here besweer en jou gewaarsku nie en gesê: Die dag dat jy uitgaan en êrens heen trek, moet jy voorwaar weet dat jy sekerlik sal sterwe? En jy het aan my gesê: Dit is goed; ek het gehoor.

43 Waarom het jy dan die eed by die Here en die gebod wat ek jou opgelê het, nie gehou nie?

44 Verder die koning vir Símeï: Jy ken self al die boosheid waar jou hart van weet, wat jy my vader Dawid aangedoen het; daarom laat die Here jou boosheid op jou eie hoof neerkom.

45 Maar mag koning Salomo geseënd wees en die troon van Dawid bevestig word voor die aangesig van die Here tot in ewigheid!

46 Daarop gee die koning bevel aan Benája, die seun van Jójada: dié het uitgegaan en op hom aangeval, sodat hy gesterf het.

47 En die koningskap is bevestig in die hand van Salomo.

1 Приблизилось время умереть Давиду, и завещал он сыну своему Соломону, говоря: 2 Глава 2. [2]Нав 23:14. вот, я отхожу в путь всей земли, ты же будь тверд и будь мужествен 3 [3]Нав 22:3.1 Пар 28:9. и храни завет Господа Бога твоего, ходя путями Его и соблюдая уставы Его и заповеди Его, и определения Его и постановления Его, как написано в законе Моисеевом, чтобы быть тебе благоразумным во всем, что ни будешь делать, и везде, куда ни обратишься; 4 [4]Пс 131:12.3 Цар 8:23,25. чтобы Господь исполнил слово Свое, которое Он сказал обо мне, говоря: «если сыны твои будут наблюдать за путями своими, чтобы ходить предо Мною в истине от всего сердца своего и от всей души своей, то не прекратится муж от тебя на престоле Израилевом». 5 [5]2 Цар 3:27;20:10. Еще: ты знаешь, что сделал мне Иоав, сын Саруин, как поступил он с двумя вождями войска Израильского, с Авениром, сыном Нировым, и Амессаем, сыном Иеферовым, как он умертвил их и пролил кровь бранную во время мира, обагрив кровью бранною пояс на чреслах своих и обувь на ногах своих: 6 поступи по мудрости твоей, чтобы не отпустить седины его мирно в преисподнюю. 7 [7]2 Цар 19:31. А сынам Верзеллия Галаадитянина окажи милость, чтоб они были между питающимися твоим столом, ибо они пришли ко мне, когда я бежал от Авессалома, брата твоего. 8 [8]2 Цар 16:13;19:16.3 Цар 2:23. Вот еще у тебя Семей, сын Геры Вениамитянина из Бахурима; он злословил меня тяжким злословием, когда я шел в Маханаим; но он вышел навстречу мне у Иордана, и я поклялся ему Господом, говоря: «я не умерщвлю тебя мечом». 9 Ты же не оставь его безнаказанным; ибо ты человек мудрый и знаешь, что тебе сделать с ним, чтобы низвести седину его в крови в преисподнюю. 10 [10]Деян 2:29;13:36. И почил Давид с отцами своими и погребен был в городе Давидовом. 11 [11]2 Цар 5:4.1 Пар 29:26. Времени царствования Давида над Израилем было сорок лет: в Хевроне царствовал он семь лет и тридцать три года царствовал в Иерусалиме.

12 [12]1 Пар 29:23. И сел Соломон на престоле Давида, отца своего, и царствование его было очень твердо. 13 И пришел Адония, сын Аггифы, к Вирсавии, матери Соломона, [и поклонился ей]. Она сказала: с миром ли приход твой? И сказал он: с миром. 14 И сказал он: у меня есть слово к тебе. Она сказала: говори. 15 [15]3 Цар 1:5.1 Пар 22:9. И сказал он: ты знаешь, что царство принадлежало мне, и весь Израиль обращал на меня взоры свои, как на будущего царя; но царство отошло от меня и досталось брату моему, ибо от Господа это было ему; 16 теперь я прошу тебя об одном, не откажи мне. Она сказала ему: говори. 17 [17]3 Цар 1:3–4. И сказал он: прошу тебя, поговори царю Соломону, ибо он не откажет тебе, чтоб он дал мне Ависагу Сунамитянку в жену. 18 И сказала Вирсавия: хорошо, я поговорю о тебе царю. 19 И вошла Вирсавия к царю Соломону говорить ему об Адонии. Царь встал перед нею, и поклонился ей, и сел на престоле своем. Поставили престол и для матери царя, и она села по правую руку его 20 и сказала: я имею к тебе одну небольшую просьбу, не откажи мне. И сказал ей царь: проси, мать моя; я не откажу тебе. 21 И сказала она: дай Ависагу Сунамитянку Адонии, брату твоему, в жену. 22 [22]3 Цар 1:7. И отвечал царь Соломон и сказал матери своей: а зачем ты просишь Ависагу Сунамитянку для Адонии? проси ему также и царства; ибо он мой старший брат, и ему священник Авиафар и Иоав, сын Саруин, [военачальник, друг]. 23 И поклялся царь Соломон Господом, говоря: то и то пусть сделает со мною Бог и еще больше сделает, если не на свою душу сказал Адония такое слово; 24 [24]2 Цар 7:12,27. ныне же, жив Господь, укрепивший меня и посадивший меня на престоле Давида, отца моего, и устроивший мне дом, как говорил Он, ныне же Адония должен умереть. 25 И послал царь Соломон Ванею, сына Иодаева, который поразил его, и он умер. 26 [26]Нав 21:18.Иер 1:1.Чис 4:15. А священнику Авиафару царь сказал: ступай в Анафоф на твое поле; ты достоин смерти, но в настоящее время я не умерщвлю тебя, ибо ты носил ковчег Владыки Господа пред Давидом, отцом моим, и терпел все, что терпел отец мой. 27 [27]1 Цар 2:31. И удалил Соломон Авиафара от священства Господня, и исполнилось слово Господа, которое сказал Он о доме Илия в Силоме. 28 [28]3 Цар 1:50. Слух об этом дошел до Иоава, так как Иоав склонялся на сторону Адонии, а на сторону Соломона не склонялся, и убежал Иоав в скинию Господню и ухватился за роги жертвенника. 29 И донесли царю Соломону, что Иоав убежал в скинию Господню и что он у жертвенника. И послал Соломон Ванею, сына Иодаева, говоря: пойди, умертви его [и похорони его]. 30 И пришел Ванея в скинию Господню и сказал ему: так сказал царь: выходи. И сказал тот: нет, я хочу умереть здесь. Ванея передал это царю, говоря: так сказал Иоав, и так отвечал мне. 31 [31]Исх 21:14.2 Цар 23:20. Царь сказал ему: сделай, как он сказал, и умертви его и похорони его, и сними невинную кровь, пролитую Иоавом, с меня и с дома отца моего; 32 [32]2 Цар 3:27,37;20:10. да обратит Господь кровь его на голову его за то, что он убил двух мужей невинных и лучших его: поразил мечом, без ведома отца моего Давида, Авенира, сына Нирова, военачальника Израильского, и Амессая, сына Иеферова, военачальника Иудейского; 33 [33]Быт 9:6.Мф 26:52.Откр 13:10. да обратится кровь их на голову Иоава и на голову потомства его на веки, а Давиду и потомству его, и дому его и престолу его да будет мир навеки от Господа! 34 [34]2 Цар 3:39. И пошел Ванея, сын Иодаев, и поразил Иоава, и умертвил его, и он был похоронен в доме своем в пустыне. 35 [35]3 Цар 2:8;4:29–30;5:15–16;6:38;9:15,17,24–25;11:27. И поставил царь Соломон Ванею, сына Иодаева, вместо его над войском; [управление же царством было в Иерусалиме,] а Садока священника поставил царь [первосвященником] вместо Авиафара.

[И дал Господь Соломону разум и мудрость весьма великую и обширный ум, как песок при море. И Соломон имел разум выше разума всех сынов востока и всех мудрых Египтян. И взял за себя дочь фараона и ввел ее в город Давидов, доколе не построил дома своего и, во-первых, дома Господня и стены вокруг Иерусалима; в семь лет окончил он строение. И было у Соломона семьдесят тысяч человек, носящих тяжести, и восемьдесят тысяч каменосеков в горах. И сделал Соломон море и подпоры, и большие бани и столбы, и источник на дворе и медное море, и построил замок и укрепления его, и разделил город Давидов. Тогда дочь фараона перешла из города Давидова в дом свой, который он построил ей; тогда построил Соломон стену вокруг города. И приносил Соломон три раза в год всесожжения и мирные жертвы на жертвеннике, который он устроил Господу, и курение совершал на нем пред Господом, и окончил строение дома. Главных приставников над работами Соломоновыми было три тысячи шестьсот, которые управляли народом, производившим работы. И построил он Ассур, и Магдон, и Газер, и Вефорон вышний и Валалаф; но эти города он построил после построения дома Господня и стены вокруг Иерусалима. И еще при жизни Давид завещал Соломону, говоря: вот у тебя Семей, сын Геры, сына Иеминиина из Бахурима; он злословил меня тяжким злословием, как я шел в Маханаим; но он вышел навстречу мне у Иордана, и я поклялся ему Господом, говоря: «я не умерщвлю тебя мечом». Ты же не оставь его безнаказанным, ибо ты человек мудрый и знаешь, что тебе сделать с ним, чтобы низвести седину его в крови в преисподнюю.] 36 И послав царь призвал Семея и сказал ему: построй себе дом в Иерусалиме и живи здесь, и никуда не выходи отсюда; 37 [37]2 Цар 15:23.4 Цар 23:4.Ин 18:1. и знай, что в тот день, в который ты выйдешь и перейдешь поток Кедрон, непременно умрешь; кровь твоя будет на голове твоей. 38 И сказал Семей царю: хорошо; как приказал господин мой царь, так сделает раб твой. И жил Семей в Иерусалиме долгое время. 39 [39]1 Цар 21:10;27:2. Но через три года случилось, что у Семея двое рабов убежали к Анхусу, сыну Маахи, царю Гефскому. И сказали Семею, говоря: вот, рабы твои в Гефе. 40 И встал Семей, и оседлал осла своего, и отправился в Геф к Анхусу искать рабов своих. И возвратился Семей и привел рабов своих из Гефа. 41 И донесли Соломону, что Семей ходил из Иерусалима в Геф и возвратился. 42 И послав призвал царь Семея и сказал ему: не клялся ли я тебе Господом и не объявлял ли тебе, говоря: «знай, что в тот день, в который ты выйдешь и пойдешь куда-нибудь, непременно умрешь»? и ты сказал мне: «хорошо»; 43 зачем же ты не соблюл приказания, которое я дал тебе пред Господом с клятвою? 44 [44]2 Цар 16:5;19:23. И сказал царь Семею: ты знаешь, и знает сердце твое все зло, какое ты сделал отцу моему Давиду; да обратит же Господь злобу твою на голову твою! 45 [45]1 Мак 2:57. а царь Соломон да будет благословен, и престол Давида да будет непоколебим пред Господом во веки! 46 и повелел царь Ванее, сыну Иодаеву, и он пошел и поразил Семея, и тот умер.

Veja também