Pular para o conteúdo
Publicidade

Levítico 3

SYNOD

Die dankoffer.

1 EN as 'n dankoffer sy offer is, as hy dit bring van beeste, bul of vers, moet hy dit sonder gebrek voor die aangesig van die Here bring.

2 En hy moet sy hand op die kop van sy offer en dit slag by die ingang van die tent van samekoms. En die seuns van Aäron, die priesters, moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.

3 Dan moet hy van die dankoffer 'n vuuroffer aan die Here bring: die vet wat oor die binnegoed , en al die vet wat aan die binnegoed is,

4 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem.

5 En die seuns van Aäron moet dit op die altaar aan die brand steek, op die brandoffer wat op die hout is, bo op die vuur, as 'n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

6 En as sy offer 'n stuk kleinvee is, as 'n dankoffer aan die Here, moet hy dit bring sonder gebrek, ram of ooi.

7 As hy 'n skaaplam bring as sy offer, moet hy dit voor die aangesig van die Here bring

8 en sy hand op die kop van sy offer en dit slag voor die tent van samekoms; en die seuns van Aäron moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.

9 Daarna moet hy van die dankoffer die vet as vuuroffer aan die Here bring: die hele vetstert naby die stuitjie moet hy dit wegneem en die vet wat oor die binnegoed , en al die vet wat aan die binnegoed is,

10 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem.

11 En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuurofferspys vir die Here.

12 En as sy offer 'n bok is, moet hy dit voor die aangesig van die Here bring

13 en sy hand op die kop daarvan en dit slag voor die tent van samekoms; en die seuns van Aäron moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.

14 Dan moet hy daarvan sy offer as vuuroffer aan die Here bring; die vet wat oor die binnegoed , en al die vet wat aan die binnegoed is,

15 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem.

16 En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuurofferspys vir 'n lieflike geur. Al die vet behoort aan die Here.

17 'n Ewige insetting is dit vir julle geslagte in al julle woonplekke: géén vet en géén bloed mag julle eet nie.

1 Глава 3. [1]Лев 1:3;7:11. Если жертва его жертва мирная, и если он приносит из крупного скота, мужеского или женского пола, пусть принесет ее Господу, не имеющую порока, 2 [2]Исх 29:16.Лев 1:5. и возложит руку свою на голову жертвы своей, и заколет ее у дверей скинии собрания; сыны же Аароновы, священники, покропят кровью на жертвенник со всех сторон; 3 [3]Исх 29:13,22. и принесет он из мирной жертвы в жертву Господу тук, покрывающий внутренности, и весь тук, который на внутренностях, 4 [4]Лев 4:9. и обе почки и тук, который на них, который на стегнах, и сальник, который на печени; с почками он отделит это; 5 [5]Исх 29:25.Лев 1:9;6:12. и сыны Аароновы сожгут это на жертвеннике вместе со всесожжением, которое на дровах, на огне: это жертва, благоухание, приятное Господу.

6 А если из мелкого скота приносит он мирную жертву Господу, мужеского или женского пола, пусть принесет ее, не имеющую порока. 7 Если из овец приносит он жертву свою, пусть представит ее пред Господа, 8 и возложит руку свою на голову жертвы своей, и заколет ее пред скиниею собрания, и сыны Аароновы покропят кровью ее на жертвенник со всех сторон; 9 [9]Лев 4:35. и пусть принесет из мирной жертвы в жертву Господу тук ее, весь курдюк, отрезав его по самую хребтовую кость, и тук, покрывающий внутренности, и весь тук, который на внутренностях, 10 и обе почки и тук, который на них, который на стегнах, и сальник, который на печени; с почками он отделит это; 11 [11]Лев 3:16.Иез 44:7. священник сожжет это на жертвеннике; это пища огня жертва Господу.

12 А если он приносит жертву из коз, пусть представит ее пред Господа, 13 и возложит руку свою на голову ее, и заколет ее перед скиниею собрания, и покропят сыны Аароновы кровью ее на жертвенник со всех сторон; 14 и принесет из нее в приношение, в жертву Господу тук, покрывающий внутренности, и весь тук, который на внутренностях, 15 и обе почки и тук, который на них, который на стегнах, и сальник, который на печени; с почками он отделит это 16 [16]Исх 29:13. и сожжет их священник на жертвеннике: это пища огня приятное благоухание [Господу]; весь тук Господу. 17 [17]Быт 9:4.Лев 7:23,26.Втор 12:16.Деян 15:20. Это постановление вечное в роды ваши, во всех жилищах ваших; никакого тука и никакой крови не ешьте.

Veja também