Opskrif en seëngroet.
1 PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus:
2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
Die vooruitgang en standvastigheid van die gemeente in geloof en liefde nieteenstaande die vervolginge.
3 ONS moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word,
4 sodat ons self in die gemeentes van God oor julle roem vanweë jul volharding en geloof onder al julle vervolginge en die verdrukkinge wat julle verduur —
5 'n teken van die regverdige oordeel van God, dat julle die koninkryk van God waardig geag mag word, waarvoor julle ook ly;
6 aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde,
7 en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele
8 in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie.
9 Hulle sal as straf ondergaan 'n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte,
10 wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.
11 Daarom bid ons ook altyd vir julle dat onse God julle die roeping waardig mag ag, en dat Hy alle welgevalle aan wat goed is, en alle werk van die geloof met krag volkome mag maak,
12 sodat die Naam van onse Here Jesus Christus in julle verheerlik kan word en julle in Hom, ooreenkomstig die genade van onse God en die Here Jesus Christus.
Saudação
1 1Ts 1.1Paulo, vd.2Co 1.19Silvano e vd.At 16.1;1Ts 1.1Timóteo, 1Ts 1.1; cp.At 17.1à igreja dos tessalonicenses, em Deus Pai e no Senhor Jesus Cristo: 2 vd.Rm 1.7graça a vós e paz da parte de Deus Pai e da do Senhor Jesus Cristo.
Ação de graças a Deus pela paciência e fé dos tessalonicenses. Oração por eles
3 Devemos 1Ts 1.2;2Ts 2.13; vd.Rm 1.8;Ef 5.20dar graças a Deus sempre por vós, vd.1Ts 4.1;2Ts 2.1irmãos, como é justo, porque a vossa fé aumenta sobremaneira, e vd.1Ts 3.12o amor de cada um de todos vós cresce reciprocamente, 4 de sorte que nós mesmos nos vd.2Co 7.4; cp.1Ts 2.19gloriamos de vós nas vd.1Ts 2.14; cp.1Co 7.17igrejas de Deus pela vossa fortaleza e fé, em todas as vossas perseguições e nas tribulações que sofreis, 5 o que é Fp 1.28prova evidente do reto juízo de Deus, para que sejais Lc 20.35; cp.2Ts 1.11havidos por dignos do reino de Deus, pelo qual também padeceis; 6 se, realmente, cp.Êx 23.22;Cl 3.25;Hb 6.10é justo diante de Deus que ele dê em paga tribulação àqueles que vos atribulam 7 e a vós, que sois atribulados, alívio juntamente conosco, quando vd.1Ts 4.16do céu vd.Lc 17.30se manifestar o Senhor Jesus Jd 14com os anjos do seu poder, 1Co 3.13;Hb 10.27;12.29;2Pe 3.7;Jd 7;Ap 14.10, etc.; cp.Êx 3.2;19.18;Is 66.15;Ez 1.13s.;Dn 7.9;Mt 25.41em chama de fogo. 8 Ele tomará vingança dos que vd.Gl 4.8não conhecem a Deus e dos que Rm 2.8não obedecem ao evangelho de nosso Senhor Jesus; 9 os quais sofrerão a pena, a saber, 1Ts 5.3; cp.Fp 3.19a perdição eterna, Is 2.10,19,21; cp.2Ts 2.8sendo separados da face do Senhor e da glória do seu poder, 10 quando ele vier para Jo 17.10; cp.1Ts 2.12;Is 49.3ser glorificado em seus santos e para se fazer admirável em todos os que creram (porque foi acreditado 1Ts 2.1; cp.1Co 1.6o testemunho que vos demos), naquele vd.1Co 3.13; cp.Is 2.11ss.Dia. 11 Por isso, também Cl 1.9rogamos sempre por cp.2Ts 1.5vós, para que o nosso Deus vd.Rm 11.29vos julgue dignos da vossa vd.Rm 15.14vocação e cumpra com poder todo desejo da bondade e toda vd.1Ts 1.3obra de fé 12 a fim de que cp.Fp 2.9ss.;Is 24.15;66.5;Ml 1.11o nome de nosso Senhor Jesus seja glorificado em vós, e vós, nele, segundo a graça de nosso Deus e do Senhor Jesus Cristo.