Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Crônicas 17

TB

God laat Dawid nie toe om 'n tempel te bou nie. Sy huis sal ewig regeer.

1 EN toe Dawid in sy huis gewoon het, Dawid aan die profeet Natan: Kyk, ék woon in 'n huis van sederhout, maar die verbondsark van die Here onder tentdoeke.

2 Toe Natan vir Dawid: Doen alles wat in u hart is, want God is met u.

3 Maar in dieselfde nag kom die woord van God tot Natan en :

4 Gaan vir Dawid, my kneg: So spreek die Here: mag nie vir My die huis bou om in te woon nie.

5 Ek het tog in geen huis gewoon van die dag af dat Ek Israel laat optrek het tot vandag toe nie, maar Ek het gekom van tent tot tent, en van tabernakel tot tabernakel.

6 Oral waar Ek rondgetrek het onder die hele Israel, het Ek ooit 'n woord gespreek met een van die Rigters van Israel wat Ek aangestel het om my volk op te pas, en gesê: Waarom bou julle nie vir My 'n huis van sederhout nie?

7 So moet jy dan nou aan my kneg Dawid : So spreek die Here van die leërskare: Ek self het jou geneem uit die weiveld, agter die skape weg, om 'n vors te wees oor my volk Israel.

8 En Ek was met jou oral waar jy gegaan het, en het al jou vyande uitgeroei voor jou uit; en Ek sal vir jou 'n naam maak soos die naam van die grotes wat op die aarde is;

9 en Ek sal vir my volk Israel 'n plek bestel en hom plant, dat hy op sy eie plek kan woon en nie langer verontrus word nie. En kwaaddoeners sal hom nie meer mishandel soos vroeër nie,

10 naamlik van die dae af dat Ek Rigters oor my volk Israel aangestel het; en Ek sal al jou vyande verneder. Daarom gee ek jou te kenne dat die Here vir jou 'n huis sal stig.

11 En as jou dae vol is om heen te gaan saam met jou vaders, sal Ek jou nakomeling wat uit jou seuns sal wees, laat optree en sy koningskap bevestig.

12 sal vir My 'n huis bou, en Ek sal sy troon bevestig tot in ewigheid.

13 Ék sal vir hom 'n vader wees, en sal vir My 'n seun wees, en my goedertierenheid sal Ek van hom nie laat wyk soos Ek dit onttrek het aan hom wat voor jou gewees het nie.

14 Maar Ek sal hom laat bestaan in my huis en in my koninkryk tot in ewigheid, en sy troon sal vas staan tot in ewigheid.

15 Volgens al hierdie woorde en volgens hierdie hele gesig, so het Natan met Dawid gespreek.

16 Toe het koning Dawid heengegaan en voor die aangesig van die Here gebly en gesê: Wie is ek, Here God, en wat is my huis, dat U my tot hiertoe gebring het?

17 En dit was nog te gering in u , o God, sodat U aangaande die huis van u kneg tot ver in die toekoms gespreek en my vorentoe as 'n reeks van mense gesien het, Here God!

18 Wat kan Dawid daar nog vir U byvoeg met die oog op die eer wat u kneg aangedoen is; en Ú ken u kneg.

19 Here, ter wille van u kneg en volgens u hart het U hierdie hele groot saak gedoen om al hierdie groot dinge bekend te maak.

20 Here, daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.

21 En wie is soos u volk Israel, 'n enige nasie op die aarde, wat God vir Hom as 'n volk gaan verlos het, om vir U 'n naam te maak deur groot en vreeslike dinge, deur voor u volk uit, wat U uit Egipte verlos het, nasies te verdrywe.

22 En U het u volk Israel vir U as 'n volk tot in ewigheid gemaak; en U, Here, U het vir hulle 'n God geword.

23 Laat dan nou, Here, die woord wat U oor u kneg en oor sy huis gespreek het, tot in ewigheid waar gemaak word, en doen soos U gespreek het.

24 Ja, laat dit waar gemaak word en laat u Naam groot word tot in ewigheid, deurdat hulle : Die Here van die leërskare, die God van Israel, is Israel se God, en die huis van u kneg Dawid is bestendig voor u aangesig.

25 Want U, my God, het die oor van u kneg geopen, dat U vir hom 'n huis sal stig; daarom het u kneg vrymoedigheid gevind om voor u aangesig te bid.

26 En nou, Here, U is God, en U het hierdie goeie saak oor u kneg gespreek.

27 Dit het U dan nou behaag om die huis van u kneg te seën om vir ewig voor u aangesig te wees; want U, Here, het geseën, en dit sal vir ewig geseënd wees.

Davi deseja edificar o templo, mas Deus não o permite

1 2Sm 7.1-29Habitando Davi em sua casa, disse ao profeta Natã: Eis que habito eu numa casa de cedro, mas a arca da Aliança de Jeová está debaixo de cortinas. 2 Respondeu Natã a Davi: Faze tudo o que tens no teu coração, porque Deus é contigo. 3 Na mesma noite, veio a palavra de Deus a Natã, dizendo: 4 Vai e fala a Davi, meu servo: Assim diz Jeová: 1Cr 28.2-3Tu não me edificarás casa para eu habitar; 5 não tenho habitado numa casa desde o dia em que fiz subir Israel até o dia de hoje, Êx 40.2-3;2Sm 7.6mas tenho mudado de uma tenda para outra tenda e de um tabernáculo para outro. 6 Em todos os lugares em que tenho andado com Israel, falei eu jamais uma palavra 2Sm 7.7a um dos juízes de Israel, a quem mandei que apascentassem o meu povo, dizendo: Por que não me tendes edificado uma casa de cedro? 7 Agora, assim dirás ao meu servo Davi: Assim diz Jeová dos Exércitos: Eu te tirei do curral, de detrás das ovelhas, para que fosses príncipe sobre o meu povo de Israel; 8 e estive contigo por onde quer que andavas, exterminei todos os teus inimigos da tua presença; e te farei um nome como o dos grandes da terra. 9 Designarei um lugar para o meu povo de Israel e o plantarei, para que habite no seu lugar e nunca mais seja movido; nem os filhos da perversidade o assolarão, como no princípio 10 e como desde o dia em que dei juízes sobre o meu povo de Israel; e subjugarei todos os teus inimigos. Também te declaro que Jeová te edificará casa. 11 Quando forem cumpridos os dias de ires para teus pais, depois de ti, suscitarei a tua semente, um de teus filhos; e estabelecerei o seu reino. 12 Esse me edificará casa, e estabelecerei o seu trono para sempre. 13 Hb 1.5Eu lhe serei por pai, e ele me será por filho; não tirarei dele a minha misericórdia, 1Cr 10.14como a tirei do teu predecessor, 14 mas o confirmarei na minha casa e no meu reino para sempre; o seu reino será para sempre estabelecido. 15 Segundo todas essas palavras e segundo toda essa visão, assim falou Natã a Davi.

A oração de Davi

16 Então, entrou o rei Davi, e se assentou diante de Jeová, e disse: Quem sou eu, Deus Jeová, e que é a minha casa, para que me tenhas trazido até aqui? 17 Isso pareceu pouco aos teus olhos, ó Deus; porém falaste da casa do teu servo para um futuro ainda distante e me trataste como a um homem ilustre, ó Deus Jeová. 18 Que mais te pode dizer ainda Davi no tocante à honra feita ao teu servo? Pois tu conheces o teu servo. 19 Jeová, por amor do teu servo e conforme o teu coração, fizeste todas essas grandes coisas, para as revelar2Sm 7.21;Is 37.35. 20 Jeová, ninguém semelhante a ti, nem outro Deus fora de ti, segundo tudo o que temos ouvido com os nossos ouvidos. 21 Que outra nação na terra é como o teu povo de Israel, única a quem Deus foi remir para seu povo, a fim de te fazer um nome por meio de coisas grandes e terríveis, expulsando nações diante do teu povo que remiste do Egito? 22 Pois Êx 19.5-6fizeste o teu povo de Israel povo teu para sempre; e tu, Jeová, te fizeste seu Deus. 23 Agora, Jeová, seja estabelecida para sempre a palavra que falaste a respeito do teu servo e a respeito da sua casa, e faze como falaste. 24 Que ela seja estabelecida, e seja magnificado para sempre o teu nome, em dizer-se: Jeová dos Exércitos é Deus de Israel, sim, Deus para Israel; diante de ti está estabelecida a casa do teu servo Davi. 25 Tu, Deus meu, revelaste ao teu servo que lhe edificarás casa; portanto, o teu servo achou confiança para orar diante de ti. 26 Agora, Jeová, tu és Deus e prometeste este bem ao teu servo; 27 e, agora, te foste servido abençoar a casa do teu servo, para que permaneça para sempre diante de ti; porque tu, Jeová, abençoaste, ela está abençoada para sempre.

Veja também