Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 11

TB

Die oordeel van God teen die vernaamste voormanne in Jerusalem.

1 EN die Gees het my opgehef en my gebring na die Oostelike Poort van die huis van die Here wat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daar vyf-en-twintig man, en onder hulle het ek gesien Jaäsánja, die seun van Assur, en Pelátja, die seun van Benája, vorste van die volk.

2 Toe Hy vir my: Mensekind, dit is die manne wat ongeregtigheid bedink en slegte raad gee in hierdie stad,

3 wat : Nie so gou kom die tyd om huise te bou nie: hierdie stad is die pot, en ons die vleis.

4 Daarom, profeteer teen hulle, profeteer, mensekind!

5 Toe val die Gees van die Here op my, en Hy vir my: Spreek, so die Here: So het julle gespreek, o huis van Israel; en wat in julle gees opkom, weet Ék.

6 Julle het die wat deur julle verslaan is, in hierdie stad vermenigvuldig, en julle het sy strate vol gemaak met die wat verslaan is.

7 Daarom, so die Here Here: Die wat deur julle verslaan is, wat julle daarin neergelê het, hulle is die vleis, en hierdie stad is die pot, maar júlle sal Ek daar uitbring.

8 Julle is bevrees vir die swaard, maar die swaard sal Ek oor julle bring, spreek die Here Here.

9 En Ek sal julle daar uitbring en julle oorgee in die hand van vreemdes en strafgerigte onder julle oefen.

10 Julle sal deur die swaard val; by die grens van Israel sal Ek julle oordeel. En julle sal weet dat Ek die Here is.

11 Hierdie stad sal vir julle nie die pot, en júlle sal daarin nie die vleis wees nie; by die grens van Israel sal Ek julle oordeel.

12 En julle sal weet dat Ek die Here is, omdat julle nie in my insettinge gewandel en my verordeninge nie gehou het nie, maar gehandel het volgens verordeninge van die nasies wat rondom julle is.

13 En terwyl ek profeteer, het Pelátja, die seun van Benája, gesterwe. Toe het ek op my aangesig geval en hardop uitgeroep en gesê: Ag, Here Here, wil U 'n einde maak aan die oorblyfsel van Israel?

14 Toe het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

15 Mensekind, jou broers, jou broers, die manne wat aan jou verwant is, en die hele huis van Israel, almal saam, van wie die inwoners van Jerusalem : Bly ver van die Here af, aan óns is dit, die land, as besitting gegee

16 Daarom : So spreek die Here Here: Omdat Ek hulle ver weggedryf het onder die nasies, en omdat Ek hulle verstrooi het in die lande en Ek vir hulle 'n kort rukkie 'n heiligdom geword het in die lande waar hulle gekom het

17 daarom : So spreek die Here Here: Ek sal julle bymekaarmaak uit die volke en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, en Ek sal aan julle die land Israel gee.

18 En hulle sal daarnatoe kom en al sy verfoeisels en al sy gruwels daaruit verwyder.

19 En Ek sal hulle een hart gee, en 'n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle 'n hart van vlees gee,

20 sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan hou en dit doen; en hulle sal vir my 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.

21 Maar hulle wie se hart agter die hart van hulle verfoeisels en hulle gruwels aan loop hulle wandel laat Ek op hul hoof neerkom, spreek die Here Here.

22 Toe het die gérubs hulle vlerke opgehef en die wiele gelyktydig met hulle saam, terwyl die heerlikheid van die God van Israel bo-oor hulle was.

23 En die heerlikheid van die Here het opgestyg uit die stad uit weg en het gaan staan op die berg wat oos van die stad .

24 Daarna het die Gees my opgeneem en my, in 'n gesig deur die Gees van God, gebring na Chaldéa, na die ballinge; en die gesig wat ek gesien het, het van my af opgetrek.

25 En ek het aan die ballinge verkondig al die woorde van die Here wat Hy my laat sien het.

O juízo de Deus contra os chefes do povo

1 Demais, o Espírito Ez 11.24;Ez 3.12,14;8.3;43.5levantou-me e levou-me à Ez 10.19;43.4porta oriental da Casa de Jeová, a qual olha para o oriente. Eis que estavam à entrada da porta Ez 8.16vinte e cinco homens, e vi no meio deles a Jaazanias, filho de Azur, e a Ez 11.13Pelatias, filho de Benaías, príncipes do povo. 2 E disse-me: Filho do homem, estes são os homens que maquinam iniquidade, e que Sl 2.1-2;52.2;Is 30.1;Jr 5.5;Mq 2.1dão perversos conselhos nesta cidade, 3 e que dizem: O tempo não está próximo de edificar casas; esta Ez 11.7,11;Ez 24.3,6;Jr 1.13cidade é a caldeira, e nós somos a carne. 4 Portanto, Ez 3.4,17profetiza contra eles, filho do homem, profetiza.

5 O Espírito de Jeová Ez 3.24;8.1caiu sobre mim, e Jeová me disse: Fala: Ez 2.4-5,7Assim diz Jeová: Isto é o que dissestes, casa de Israel; pois Jr 11.20;17.10eu conheço Ez 38.10as coisas que vos entram na mente. 6 Ez 7.23;22.2-6,9,12,27;Is 1.15;Jr 7.9Multiplicastes os vossos mortos nesta cidade e enchestes de mortos as suas ruas. 7 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Os vossos Ez 24.3-13;Mq 3.2-3mortos que deitastes no meio dela, esses são a carne, Ez 11.3,11e esta cidade é a caldeira; e eu Ez 11.9;2Rs 25.18-22;Jr 52.24-27vos tirarei do meio dela. 8 Tivestes medo da espada, Jó 3.25;Is 24.17-18e farei vir sobre vós a espada, diz o Senhor Jeová. 9 Tirar-vos-ei do meio dela, e vos entregarei nas mãos de Dt 28.36,49-50;Sl 106.41estrangeiros, Ez 5.8;16.41e exercerei juízos entre vós. 10 Jr 52.9-10Caireis à espada; 2Rs 14.25nos confins de Israel, vos julgarei, e sabereis que eu sou Jeová. 11 Esta cidade Ez 11.3,7;Ez 24.3,6não será a vossa caldeira, nem vós sereis a carne no meio dela; nos confins de Israel, vos julgarei, 12 e sabereis que eu sou Jeová. Pois Ez 11.21não tendes andado nos meus estatutos, nem Ez 18.8-9executado os meus juízos, porém tendes feito conforme as ordenanças Ez 8.10,14,16das nações que estão ao redor de vós.

13 Ao tempo em que eu profetizava, morreu Ez 11.1Pelatias, filho de Benaías. Então, caí com o rosto em terra, clamei em alta voz e disse: Ez 9.8Ah! Senhor Jeová! Darás cabo por completo do resto de Israel?

Promessa da restauração e renovação de Israel

14 Veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 15 Filho do homem, teus irmãos, sim teus irmãos, os homens do teu parentesco e toda a casa de Israel, todos eles são aqueles a quem os habitantes de Jerusalém disseram: Apartai-vos para longe de Jeová; Ez 33.24a nós nos é dada esta terra para a possuirmos. 16 Portanto, dize: Assim diz o Senhor Jeová: Ainda que os removi para longe entre as nações e os espalhei entre os países, todavia, lhes servirei de Is 8.14;Jr 29.7,11santuário por um pouco de tempo nos países para onde foram. 17 Portanto, dize: Assim diz o Senhor Jeová: Ez 20.41-42;28.25;Is 11.11-16;Jr 3.12,18;24.5Ajuntar-vos-ei dos povos, e vos congregarei do meio dos países para onde tendes sido espalhados, e vos darei a terra de Israel. 18 Entrarão nela Ez 37.23e tirarão dela todas as suas Ez 5.11;7.20coisas detestáveis e todas as suas abominações. 19 Ez 18.31;36.26;Jr 24.7;32.39Dar-lhes-ei um coração e porei dentro deles um novo espírito; tirarei da sua carne o Zc 7.12;Rm 2.4-5coração de pedra e lhes darei um 2Co 3.3coração de carne, 20 para que Ez 36.27;Sl 105.45andem nos meus estatutos, e guardem as minhas ordenações, e as cumpram. Eles serão Ez 14.11o meu povo, e eu serei o seu Deus. 21 Mas, quanto àqueles cujo coração anda após o coração das suas Ez 11.18;Jr 16.18coisas detestáveis e das suas abominações, Ez 9.10;16.43farei recair nas suas cabeças o seu caminho, diz o Senhor Jeová.

22 Então, os querubins Ez 10.19levantaram as suas asas, estando as rodas ao lado deles; e a glória do Deus de Israel estava em cima, sobre eles. 23 Ez 8.4A glória de Jeová subiu do meio da cidade Zc 14.4e pôs-se sobre o monte que está ao oriente da cidade. 24 Ez 11.1;Ez 8.3;37.1;2Co 12.2-4O Espírito levantou-me e levou-me na visão, pelo Espírito de Deus, para Ez 1.1,3Caldeia, para os do cativeiro. At 10.16Assim, se retirou de mim a visão que eu tinha tido. 25 Então, Ez 2.7;3.4,17,27falei aos do cativeiro todas as coisas que Jeová me mostrara.

Veja também