Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 29

TB

Teen Egipte.

1 IN die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, rig jou aangesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.

3 Spreek en : So spreek die Here Here: Kyk, Ek het dit teen jou, o Farao, koning van Egipte, jou groot draak wat in jou strome , wat : My stroom is myne, en ek het dit vir my gemaak.

4 Maar Ek sal hake in jou kakebene slaan en die visse van jou strome aan jou skubbe laat klewe; en Ek sal jou uit jou strome optrek, saam met al die visse van jou strome wat aan jou skubbe klewe.

5 En Ek sal jou wegwerp in die woestyn, jou en al die visse van jou strome; op die oop veld sal jy val; jy sal nie bymekaargemaak of versamel word nie; aan die wilde diere van die aarde en aan die voëls van die hemel gee Ek jou as voedsel.

6 En al die inwoners van Egipte sal weet dat Ek die Here is, omdat hulle vir die huis van Israel 'n rietstok is

7 as Israel jou met die hand aanvat, knak jy en skeur hulle hele skouer oop; en as hulle op jou leun, dan breek jy en laat al hulle lendene wankel.

8 Daarom, so die Here Here: Kyk, Ek bring die swaard oor jou en sal mens en dier uit jou uitroei.

9 En Egipteland sal 'n wildernis en puinhoop word, en hulle sal weet dat Ek die Here is. Omdat hy : Die Nyl is myne, en ek het dit gemaak

10 daarom, kyk, Ek het dit teen jou en teen jou strome; en Ek sal Egipteland 'n volkome puinhoop maak, 'n wildernis van Migdol af tot by Siëne, en tot by die grens van Kus.

11 Geen mens se voet sal daar deurgaan nie, en geen dier se poot sal daar deurgaan nie, en dit sal veertig jaar lank onbewoond wees.

12 En Ek sal Egipteland 'n wildernis maak tussen verwoeste lande in, en sy stede sal 'n wildernis wees tussen verwoeste stede in, veertig jaar lank; en Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande.

13 Want so die Here Here: Aan die einde van veertig jaar sal Ek die Egiptenaars versamel uit die volke waarheen hulle verstrooi was.

14 En Ek sal die lot van die Egiptenaars verander en hulle laat teruggaan na die land Patros, na die land van hulle oorsprong; en daar sal hulle 'n koninkryk van geringe betekenis wees.

15 En dit sal geringer wees as die ander koninkryke en hom nie meer bo die nasies verhef nie; en Ek sal hulle klein maak, sodat hulle nie heers oor die nasies nie.

16 En dit sal vir die huis van Israel geen voorwerp van vertroue meer wees, wat die ongeregtigheid in gedagtenis bring as Israel omdraai agter hulle aan nie; en hulle sal weet dat Ek die Here Here is.

17 En in die sewen-en-twintigste jaar, in die eerste maand, op die eerste van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

18 Mensekind, Nebukadrésar, die koning van Babel, het sy leër 'n swaar diens teen Tirus laat verrig: elke hoof het kaal geword en elke skouer is seer geskaaf. Maar hy en ook sy leër het van Tirus geen loon ontvang vir die krygsdiens wat hy daarteen verrig het nie.

19 Daarom, so die Here Here: Kyk, Ek gee Egipteland aan Nebukadrésar, die koning van Babel, en hy sal die rykdom daarvan wegdra en die buit daarvan buitmaak en die roof daarvan rowe, en dit sal die loon vir sy leër wees.

20 As sy arbeidsloon waar hy voor gedien het, gee Ek hom Egipteland, omdat hulle vir My gewerk het, spreek die Here Here.

21 In dié dag sal Ek vir die huis van Israel 'n horing laat uitspruit, en Ek sal vir jou opening van die mond gee onder hulle; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

Profecia contra o Egito

1 No Ez 29.17;Ez 26.1;30.20décimo ano, no décimo mês, aos doze dias do mês, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 2 Filho do homem, Ez 28.21vira o teu rosto Jr 44.30contra Faraó, rei do Egito, e profetiza contra ele e contra todo o Ez 30;31;32;Is 19.1-17;Jr 46.2-26Egito; 3 fala e dize: Assim diz o Senhor Jeová: Eis que eu sou Ez 29.10;Ez 28.22contra ti, Faraó, rei do Egito, grande Ez 32.2;Is 27.1dragão que te deitas no meio dos teus rios e que Ez 29.9;Ez 30.12;Is 10.13disseste: O meu rio é meu, e eu o fiz para mim mesmo. 4 Porei Ez 38.4;2Rs 19.28anzóis nos teus queixos, e farei que os peixes dos teus rios se apeguem às tuas escamas, e tirar-te-ei do meio dos teus rios, juntamente com todos os peixes dos teus rios que se apegam às tuas escamas. 5 Ez 32.4-6Lançar-te-ei sobre o deserto, a ti e a todos os peixes dos teus rios; sobre a face do campo, Ez 32.4-5cairás; não serás recolhido, nem ajuntado. Aos animais da terra e às aves do céu, te dei Ez 39.4;Jr 7.33;34.20por pasto. 6 Todos os habitantes do Egito saberão que eu sou Jeová, pois eles têm sido para a casa de Israel Is 36.6um bordão de cana. 7 Quando eles te tomavam pela mão, tu Ez 17.15-17;Jr 37.5-11te quebravas e lhes rasgavas todos os ombros; quando eles se encostavam a ti, tu te quebravas e lhes fazias tremer todos os lombos.

8 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Eis que Ez 14.17;Jr 46.13trarei sobre ti a espada e de ti Ez 25.13;32.13exterminarei homem e animal. 9 Ez 29.10-12;Ez 30.7-8,13-18A terra do Egito se tornará em desolação e deserto, Ez 29.6,16e saberão que eu sou Jeová; porquanto ele Ez 29.3;Pv 16.18;18.12disse: O rio é meu, e eu o fiz. 10 Por isso, eis que eu sou Ez 29.3;Ez 13.8;21.3;26.3contra ti e contra os teus rios e tornarei a terra do Egito em desertos e desolação desde Ez 30.6Migdol até Sevene e até os confins da Ez 30.4Etiópia. 11 Ez 32.13;Jr 43.11-12;46.19Não passará por ela de homem, nem passará por ela de animal, nem será habitada quarenta anos. 12 Tornarei a terra do Egito em desolação Ez 30.7;Jr 25.15-19;27.6-11no meio dos países que são desolados, e as suas cidades entre as cidades assoladas se tornarão em desolação por quarenta anos; Ez 30.23,26;Jr 46.19espalharei os egípcios entre as nações e os dispersarei pelos países.

13 Pois assim diz o Senhor Jeová: Ao cabo de quarenta anos Is 19.22;Jr 46.26ajuntarei os egípcios dentre os povos para onde foram espalhados. 14 Tornarei a trazer o cativeiro do Egito e fá-los-ei voltar para a terra de Ez 30.14;Is 11.11;Jr 44.1,15Patros, para a terra da sua nascença, e ficarão sendo ali um reino humilde. 15 Tornar-se-á o Ez 17.6,14;30.13;Zc 10.11mais humilde dos reinos e nunca mais se exaltará por cima das nações; eu os diminuirei, para que não Ez 31.2;32.2;Na 3.8-10dominem mais sobre as nações. 16 Não será mais a Ez 29.6-7;Ez 17.15;Is 20.5;30.1-3;31.1;36.6confiança da casa de Israel Ez 21.23;Is 64.9;Jr 14.10;Os 8.13e a ocasião de ser lembrada a sua iniquidade, quando se virarem para olhar após eles; Ez 29.6,9,21e saberão que eu sou o Senhor Jeová.

17 No Ez 29.1;Ez 24.1;26.1;30.20;40.1vigésimo sétimo ano, no primeiro mês, no primeiro dia do mês, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 18 Filho do homem, Ez 26.7-12;Jr 25.9;27.6Nabucodonosor, rei de Babilônia, fez que o seu exército prestasse um grande serviço contra Tiro. Toda cabeça tornou-se Ez 27.31;Jr 48.37calva, e todo ombro ficou pelado; contudo, de Tiro não recebeu recompensa, nem ele nem o seu exército, pelo serviço que prestara contra ela; 19 portanto, assim diz o Senhor Jeová: Eis que darei a Nabucodonosor, rei de Babilônia, a terra do Ez 30.10,24-25;32.11Egito. Ele levará Ez 30.4;Jr 43.10-13a sua multidão e repartirá o seu despojo e a sua presa; isso será o pago que terá o seu exército. 20 Em recompensa do serviço que me prestou, pois trabalharam por mim, dei-lhe a terra do Egito, diz o Senhor JeováIs 10.6-7;45.1-3;Jr 25.9.

21 Naquele dia, farei brotar um 1Sm 2.10;Sl 92.10;132.17chifre para a casa de Israel e te concederei que Ez 3.27;24.27;33.22;Am 3.7-8;Lc 21.15abras a boca no meio deles; Ez 29.6;Ez 6.7;28.24,26e saberão que eu sou Jeová.

Veja também