Die persoonlike verantwoordelikheid.
1 VERDER het die woord van die Here tot my gekom en gesê:
2 Wat is dit met julle dat julle hierdie spreekwoord gebruik aangaande die land van Israel, naamlik: Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword?
3 So waar as Ek leef, spreek die Here Here, dit sal julle nie meer in die gedagte kom om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie.
4 Kyk, al die siele is myne; soos die siel van die vader, so die siel van die seun — hulle is myne; die siel wat sondig, dié moet sterwe.
5 Maar as iemand regverdig is en reg en geregtigheid doen;
6 nie eet op die berge en sy oë nie opslaan na die drekgode van die huis van Israel en die vrou van sy naaste nie verontreinig en nie naby 'n vrou kom as sy onrein is nie,
7 en niemand verdruk nie; wat hy vir skuld as pand geneem het, teruggee; geen roof pleeg nie; aan die wat honger het, sy brood gee en die wat naak is, met 'n kleed toedek;
8 nie leen op rente en geen woeker neem nie; sy hand terughou van onreg, eerlike regspraak oefen tussen man en man;
9 in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou om eerlik te handel — hy is regverdig, hy sal sekerlik lewe, spreek die Here Here.
10 En het hy 'n geweldenaar van 'n seun verwek wat bloed vergiet en net maar een van hierdie dinge doen —
11 terwyl hy self dit alles nie gedoen het nie — as hy ook eet op die berge en die vrou van sy naaste verontreinig,
12 die ellendige en behoeftige verdruk, roof pleeg, die pand nie teruggee nie en sy oë opslaan na die drekgode, gruwelike dinge doen,
13 op rente leen en woeker neem — sal hy lewe? Hy sal nie lewe nie; al hierdie gruwels het hy gedoen; hy moet sekerlik gedood word; sy bloedskuld is op hom.
14 Maar kyk, as hy 'n seun verwek wat al die sondes van sy vader sien wat hy gedoen het — dit sien en sulke dinge nie doen nie:
15 nie eet op die berge en sy oë nie opslaan na die drekgode van die huis van Israel nie, die vrou van sy naaste nie verontreinig
16 en niemand verdruk nie, geen pand neem en geen roof pleeg nie, sy brood gee aan die wat honger het, en met 'n kleed toedek die wat naak is,
17 sy hand van die ellendige afhou, geen rente of woeker neem nie, my verordeninge volbring en in my insettinge wandel — hy sal nie sterwe weens die ongeregtigheid van sy vader nie, hy sal sekerlik lewe.
18 Sy vader sal, omdat hy aan verdrukking skuldig is, sy broer iets deur roof ontneem het en onder sy stamgenote gedoen het wat nie goed is nie — kyk, hy sal deur sy ongeregtigheid sterwe.
19 Maar julle sê: Waarom dra die seun nie saam die ongeregtigheid van die vader nie? Maar die seun het reg en geregtigheid gedoen en al my insettinge onderhou en dit volbring — hy sal sekerlik lewe!
20 Die siel wat sondig, dié moet sterwe; die seun sal nie die ongeregtigheid van die vader help dra nie, en die vader sal nie die ongeregtigheid van die seun help dra nie; die geregtigheid van die regverdige sal op hom wees, en die goddeloosheid van die goddelose sal op hom wees.
21 Maar as die goddelose hom bekeer van al sy sondes wat hy gedoen het, en al my insettinge onderhou en reg en geregtigheid doen, sal hy sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie.
22 Al sy oortredinge wat hy begaan het, sal hom nie toegereken word nie; deur sy geregtigheid wat hy gedoen het, sal hy lewe.
23 Het Ek dan miskien 'n behae in die dood van die goddelose? spreek die Here Here. Nie liewer daarin dat hy hom bekeer van sy weë en lewe nie?
24 Maar as die regverdige afwyk van sy geregtigheid en onreg doen en handel volgens al die gruwels wat die goddelose doen — sal hy lewe? Aan al sy geregtighede wat hy gedoen het, sal nie gedink word nie; om sy troubreuk wat hy begaan het, en om sy sonde wat hy gedoen het, om hulle ontwil sal hy sterwe.
25 Tog sê julle: Die weg van die Here is nie reg nie. Hoor tog, o huis van Israel! Is mý weg nie reg nie? Is júlle weë nie onreg nie?
26 As die regverdige afwyk van sy geregtigheid en onreg doen, dan sterf hy ten gevolge daarvan; deur sy onreg wat hy gedoen het, sterf hy.
27 En as die goddelose hom bekeer van sy goddeloosheid wat hy gedoen het, en reg en geregtigheid doen — hý sal sy siel in die lewe behou;
28 hy het dit ingesien en hom bekeer van al sy oortredinge wat hy begaan het; hy sal sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie.
29 Tog sê die huis van Israel: Die weg van die Here is nie reg nie. Is mý weë nie reg nie, o huis van Israel? Is júlle weë nie onreg nie?
30 Daarom sal Ek julle oordeel, o huis van Israel, elkeen volgens sy weë, spreek die Here Here. Bekeer julle en wend julle af van al julle oortredinge, sodat dit nie 'n struikelblok tot ongeregtigheid vir julle mag wees nie.
31 Werp al julle oortredinge waardeur julle oortree het, van julle af weg en maak vir julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees; want waarom wil julle sterwe, o huis van Israel?
32 Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die Here Here. Bekeer julle dan en lewe.
A responsabilidade é pessoal
1 De novo, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 2 Is 3.15Que quereis vós dizer, usando na terra de Israel deste provérbio: Jr 31.29;Lm 5.7;Mt 23.36Os pais comeram uvas verdes, e os dentes dos filhos estão embotados? 3 Pela minha vida, diz o Senhor Jeová, Ez 18.19-20,30;Ez 33.11-20não tereis mais ocasião de usardes desse provérbio em Israel. 4 Eis que Nm 16.22;27.16;Is 42.5;57.16todas as almas são minhas; como o é a alma do pai, assim também a alma do filho é minha; a alma Ez 18.20;Rm 6.23que pecar, essa morrerá.
5 Porém, se um homem for justo, e fizer o que é de equidade e justiça, 6 Ez 18.15;Ez 6.13;22.9e se não comer sobre os montes, nem Ez 18.12,15;Ez 20.24;33.25;Dt 4.19levantar os seus olhos para os ídolos da casa de Israel, nem Ez 18.15;Ez 22.11contaminar a mulher do seu próximo, nem Ez 22.10;Lv 18.19se chegar à mulher na sua separação; 7 se não oprimir a ninguém, porém Ez 33.15;Dt 24.13;Am 2.8tornar ao devedor o seu penhor, Lv 19.13;Am 3.10se não tirar nada do alheio por violência, Ez 18.16;Dt 15.11;Mt 25.35-40;Lc 3.11se der do seu pão ao que tem fome e ao nu cobrir com vestido; 8 se não der o seu dinheiro Êx 22.25;Dt 23.19-20à usura, nem receber Lv 25.36mais do que o que emprestou, se desviar a sua mão da iniquidade e Zc 7.9;8.16fizer verdadeiro juízo entre homem e homem; 9 se andar nos meus Ez 18.19,21estatutos e guardar os meus juízos, para proceder segundo a verdade, este tal é justo; certamente, Hc 2.4;Rm 1.17viverá, diz o Senhor Jeová.
10 Se ele gerar um filho que se torne Ez 22.29salteador, Ez 22.6que derrame sangue, e que faça a seu irmão qualquer dessas coisas, 11 e que não cumpra com nenhum destes deveres, porém Ez 18.6,15coma sobre os montes, e contamine a mulher do seu próximo, 12 oprima ao Am 4.1;Zc 7.10pobre e necessitado, Ez 18.7,16,18;Ez 7.23;Is 59.6-7;Jr 22.3,17tire de outro com violência, não devolva o penhor, Ez 18.6,15levante os seus olhos aos ídolos, Ez 8.6,17;2Rs 21.11cometa abominações, 13 dê o seu dinheiro Ez 18.8,17à usura e receba mais do que emprestou, acaso, viverá ele? Não viverá. Comete todas essas abominações; certamente, morrerá, e Ez 33.4-5o seu sangue será sobre ele.
14 Eis que se este, por sua vez, Ez 18.10;Pv 23.24gerar um filho que, vendo todos os pecados cometidos por seu pai, 2Cr 29.6-10;34.21tema e não faça coisas semelhantes, 15 Ez 18.6,11que não coma sobre os montes, Ez 18.6,12nem levante os seus olhos aos ídolos da casa de Israel, que não contamine a mulher do seu próximo, 16 nem oprima a pessoa alguma, que não empreste Ez 18.7,12sob penhores, nem tire de outrem com violência, porém Ez 18.7;Jó 31.16,20;Sl 41.1;Is 58.7,10dê o seu pão ao faminto, e ao nu cubra com vestido, 17 que aparte Ez 18.12do pobre a sua mão, que não receba Ez 18.8,13usura nem mais do que emprestou, Ez 18.9que execute os meus juízos e ande nos meus estatutos, Ez 18.19-20este não morrerá por causa da iniquidade de seu pai; certamente, viverá. 18 Quanto a seu pai, porque Ez 18.10-13oprimiu cruelmente, Ez 18.7,12,16tirou de seu irmão com violência e fez o que não é bom entre o seu povo, eis que ele Ez 18.13morrerá na sua iniquidade.
19 Contudo, dizeis: Ez 18.2;Êx 20.5;Jr 15.4Por que não leva o filho a iniquidade do pai? Quando o filho fizer o que Ez 18.9;Ez 20.18-20;Zc 1.3-6é de equidade e justiça, e guardar todos os meus estatutos, e os cumprir, certamente, viverá. 20 A alma Ez 18.4;2Rs 14.6;22.18-20que peca, essa morrerá; Dt 24.16;Jr 31.30o filho não levará a iniquidade do pai, nem o pai levará a iniquidade do filho. 1Rs 8.32;Is 3.10-11;Mt 16.27;Rm 2.6-9A justiça do justo será sobre ele, e a impiedade do ímpio será sobre ele.
21 Mas, se Ez 18.27-28;Ez 33.12,19o ímpio se converter de todos os seus pecados que cometeu, e guardar Ez 18.9,19;Ez 36.27;Gn 26.5;Sl 119.80,112todos os meus estatutos, e fizer o que é de equidade e justiça, Ez 18.17,28;Ez 3.21certamente, viverá; não morrerá. 22 Ez 18.24;Ez 33.16;Is 43.25;Jr 50.20;Mq 7.19Nenhuma das suas transgressões que cometeu será lembrada contra ele; Sl 18.20-24na sua justiça que praticou, viverá. 23 Ez 18.32;Ez 33.11;Lm 3.33;Os 11.8Acaso, tenho eu prazer na morte do ímpio? — diz o Senhor Jeová; não quero eu, Sl 147.11;Mq 7.18antes, que se converta do seu caminho e viva? 24 Mas, quando o justo Ez 18.26;Ez 3.20;33.18;1Sm 15.11;2Cr 24.2,17-22se desviar da sua justiça, e cometer iniquidade, e fizer conforme todas as abominações que faz o ímpio, acaso, viverá ele? Não será lembrado Ez 18.22;Gl 3.3-4nenhum dos seus atos de justiça que praticou; Ez 17.20;20.27;Pv 21.16na sua transgressão com que transgrediu e no seu pecado com que pecou, neles morrerá.
25 Contudo, dizeis: Ez 18.29;Ez 33.17,20;Ml 2.17;3.13-15O caminho do Senhor não é igual. Ouvi, pois, ó casa de Israel: Acaso, Gn 18.25;Jr 12.1;Sf 3.5não é igual o meu caminho? Não são desiguais os vossos caminhos? 26 Quando o justo Ez 18.24se desviar da sua justiça, e cometer a iniquidade, e nela morrer, na sua iniquidade que cometeu morrerá. 27 Outrossim, quando o ímpio Ez 18.21se desviar da sua impiedade que cometeu e fizer o que é de equidade e justiça, conservará este a sua alma em vida. 28 Porquanto considera e Ez 18.22,30-31se desvia de todas as suas transgressões que cometeu, certamente, viverá; não morrerá. 29 Contudo, diz a casa de Israel: Ez 18.25O caminho do Senhor não é igual. Acaso, não são iguais os meus caminhos, ó casa de Israel? 30 Portanto, vos julgarei, ó casa de Israel, cada um Ez 7.3;24.14;33.20;1Pe 1.17conforme os seus caminhos, diz o Senhor Jeová. Ez 14.6;33.11;Os 12.6Convertei-vos e desviai-vos de todas as vossas transgressões; assim, a iniquidade não vos será pedra de tropeço. 31 Is 1.16-17;55.7Lançai de vós todas as vossas transgressões com que transgredistes e fazei-vos Ez 11.19;36.26;Sl 51.10um coração novo e um espírito novo. Pois por que morrereis, ó casa de Israel? 32 Porquanto Ez 18.23;Ez 33.11não tenho prazer na morte do que morre, diz o Senhor Jeová. Portanto, Ez 18.30convertei-vos e vivei.