Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 31

TB

1 EN in die elfde jaar, in die derde maand, op die eerste van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, aan Farao, die koning van Egipte, en aan sy menigte: Na wie lyk jy in jou grootheid?

3 Kyk, Assur was 'n seder op die Líbanon, skoon van takke en 'n skaduryke bos en hoog van groei; en sy top was tussen die wolke.

4 Waters het hom grootgemaak; die watervloed het hom hoog laat groei, wat met sy strome gegaan het rondom die plek waar hy geplant was, en sy watervore uitgestuur het na al die bome van die veld.

5 Daarom het hy hoër gegroei as al die bome van die veld, en het sy takke baie geword en sy takkies lank, weens die groot waters toe hy uitgeskiet het.

6 Al die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke, en al die wilde diere van die veld het onder sy takkies aangeteel, en allerhande groot volke het onder sy skaduwee gaan sit.

7 En hy het skoon geword in sy grootheid, in die lengte van sy takke, omdat sy wortel by groot waters was.

8 Seders het nie naby hom gekom in die tuin van God nie, sipresse was nie soos sy takke nie, en platane het nie gehaal by sy takwerk nie: geen boom in die tuin van God was met hom te vergelyk in sy skoonheid nie.

9 Ek het hom mooi gemaak deur die menigte van sy takke, sodat al die bome van Eden wat in die tuin van God was, hom beny het.

10 Daarom, so het die Here Here gesê: Omdat hy hoog uitgegroei het, en hy sy top tussen die wolke verhef het en hoogmoedig geword het oor sy hoogte,

11 sal Ek hom oorgee in die hand van die magtige onder die nasies; dié sal sekerlik met hom handel; vanweë sy goddeloosheid het Ek hom uitgedrywe.

12 Vreemdes, die geweldigste nasies, het hom afgekap en hom neergewerp; op die berge en in al die dale het sy takke geval, en sy takkies is stukkend gebreek in al die klowe van die land; en al die volke van die aarde het uit sy skaduwee weggegaan en hom so laat .

13 Al die voëls van die hemel het gaan sit op sy omgevalle stam, en al die wilde diere van die veld was op sy takkies;

14 sodat al die bome wat by water staan, nie hoog sou groei en hulle top nie sou verhef tussen die wolke nie, en hulle magtiges nie sou gaan staan in hulle hoogheid, almal wat water drink nie! Want hulle is almal oorgegee aan die dood om te gaan na die onderste van die aarde, onder die mensekinders, na die wat in die kuil neerdaal.

15 So die Here Here: Op die dag toe hy na die doderyk neergedaal het, het Ek laat treur: Ek het om sy ontwil die watervloed oordek en die strome daarvan teruggehou, sodat die groot waters gestuit is; en Ek het om sy ontwil die Líbanon in swart gehul, en al die bome van die veld het gesmag om sy ontwil.

16 Deur die geluid van sy val het Ek die nasies laat bewe, toe Ek hom na die doderyk laat neerdaal het saam met die wat in die kuil neerdaal; en al die bome van Eden, die uitgesoektes en bestes van die Líbanon, almal waterdrinkers, het hulleself getroos in die onderste van die aarde.

17 Hulle het ook saam met hom neergedaal na die doderyk, na die wat verslaan is deur die swaard, ook sy helpers wat in sy skaduwee gesit het onder die nasies.

18 Na wie lyk jy so in heerlikheid en grootheid onder die bome van Eden? En tog sal jy neergewerp word saam met die bome van Eden na die onderste van die aarde; tussen die onbesnedenes sal jy , saam met die wat verslaan is deur die swaard. Dit is Farao en sy hele menigte, spreek die Here Here.

Faraó é admoestado pelo destino da Assíria

1 Ez 30.20;32.1;Jr 52.5-6No undécimo ano, no terceiro mês, ao primeiro dia do mês, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 2 Filho do homem, dize a Faraó e à sua Ez 29.19;30.10;Na 3.8-9multidão: Ez 31.18;Is 14.13-14A quem és semelhante na tua grandeza? 3 Eis que Na 3.1, etc.;Sf 2.13Assíria era um Ez 31.16;Ez 17.3-4,22;Is 10.33-34;Dn 4.10,20-23cedro do Líbano, de ramos formosos, Ez 17.23de ramagem sombria e Ez 31.5,10;Is 10.33de alta estatura; e a sua copa se achava entre a densa ramada. 4 Ez 17.5,8;Ap 17.1,15As águas nutriram-no, o abismo fê-lo crescer; os seus rios corriam em torno do seu plantio; e ele mandou os seus regatos a todas as árvores do campo. 5 Por isso, Ez 31.3,10se elevou a sua estatura sobre todas as árvores do campo; multiplicaram-se Sl 37.35os seus ramos e alongaram-se as suas varas por causa das Ez 17.5;Sl 1.3muitas águas, quando os enviou. 6 Todas as Ez 31.12-13;Ez 17.23;Dn 4.12,21;Mt 13.32aves do céu se aninhavam nos ramos dele, e, debaixo das suas varas davam à luz as suas crias todos os animais do campo, e, debaixo da sua sombra, habitavam todas as grandes nações. 7 Assim era ele Ez 31.2,9formoso na sua grandeza, no cumprimento das suas varas, porque a sua raiz se achava junto a muitas águas. 8 Os Ez 31.3;Sl 80.10cedros do Ez 31.16,18;Ez 28.13;Gn 2.8-9;13.10;Is 51.3jardim de Deus não o podiam esconder; os ciprestes não eram como os seus ramos, e os plátanos não eram como as suas varas; nenhuma árvore do jardim de Deus se assemelhava a ele na sua formosura. 9 Fi-lo Ez 16.14formoso pela multidão dos seus ramos; de maneira que tiveram inveja dele todas as árvores do Éden, que havia no jardim de Deus.

10 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Porquanto é Ez 31.3,5elevado em estatura, e se elevou a sua copa entre a densa ramada, e Ez 28.17;2Cr 32.25;Is 10.12;14.13-14;Dn 5.20o seu coração se levantou na sua altura, 11 entregá-lo-ei nas mãos do Ez 30.10-11;32.11-12;Dn 5.18-19poderoso das nações; certamente, este de tratar com ele. Eu o Dt 18.12;Na 3.18lancei fora por causa da sua maldade. 12 Uns Ez 7.21;28.7;30.12;Hc 1.6estrangeiros, Ez 28.7;30.11;32.12os terríveis das nações, o exterminaram, e o deixaram; sobre os Ez 32.5;35.8montes e em todos os vales, caíram as suas varas, e os seus ramos estão quebrados junto a todas as correntes da terra; todos os povos da terra Ez 31.17;Dn 4.14;Na 3.17-18se retiraram da sua sombra e o deixaram. 13 Sobre a sua ruína habitarão todas as Ez 31.6;Ez 29.5;32.4;Is 18.6aves do céu, e todos os animais do campo estarão sobre as suas varas; 14 para que nenhuma de todas as árvores junto às águas se exalte na sua estatura, nem levante a sua copa entre a densa ramada, nem se levantem na sua altura os seus poderosos, sim, todos os que bebem água, porque todos eles estão entregues Ez 31.16-17à morte, Ez 31.18;Ez 26.20;32.24;Nm 16.30,33;Sl 63.9;Am 9.2;Jn 2.2,6;Ef 4.9às partes inferiores da terra, no meio dos filhos dos homens, juntamente com os que descem à cova.

15 Assim diz o Senhor Jeová: No dia em que ele Ez 32.22-23desceu ao Sheol, Ez 32.7;Na 2.10fiz que houvesse luto. Por causa dele, cobri o abismo e retive os seus rios, e ficaram paradas as grandes águas; e fiz que o Líbano o pranteasse, e todas as árvores do campo desfaleceram por causa dele. 16 Fiz Ez 26.15;27.28;Ag 2.7estremecer as nações ao som da sua queda, quando Ez 32.18;Is 14.15o lancei no Sheol juntamente com os que descem à cova; e todas as árvores do Ez 31.8-9Éden, as escolhidas e as melhores do Is 14.8;Hc 2.17Líbano, todas as que bebem água, foram Ez 14.22-23;32.31consoladas nas Ez 31.14,18partes inferiores da terra. 17 Juntamente com ele, Sl 9.17desceram ao Sheol os que foram Ez 32.18-20;Is 14.9;Na 3.17-18mortos à espada, sim, desceram com ele os que foram o seu braço e que habitavam Ez 31.3,6;Dn 4.12debaixo da sua sombra, no meio das nações.

18 A Ez 31.2;Ez 32.19-21quem és assim semelhante em glória e em grandeza entre as árvores do Ez 31.8-9Éden? Contudo, serás precipitado juntamente com as árvores do Éden Ez 31.14às partes inferiores da terra; no meio Ez 28.10;32.19,21;Jr 9.25-26dos incircuncisos, te deitarás juntamente com os que forem Ez 31.17mortos à espada. Sl 52.7;Mt 13.19Este é Faraó e toda a sua multidão, diz o Senhor Jeová.

Veja também