Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 24

TB

Laaste woorde teen Jerusalem.

1 EN in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, skrywe vir jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag, op. Die koning van Babel het hom hierdie selfde dag op Jerusalem gewerp.

3 En dra aan die wederstrewige huis 'n gelykenis voor en vir hulle: So spreek die Here Here: Sit die pot op, sit dit op, en gooi ook water daarin.

4 Sit sy stukke almal daarin, al die goeie stukke, die boud en die blad; maak dit vol met die beste bene.

5 Neem die beste van die kleinvee, en ook 'n stapel hout daaronder; laat dit sterk opborrel; ook moet die bene daarin kook.

6 Daarom, so die Here Here: Wee die bloedstad, die pot waar roes in is en waarvan die roes nie afgegaan het nie. Haal stuk vir stuk daaruit; geen lot is daaroor gewerp nie.

7 Want die stad se bloed is binne-in hom; op 'n kaal rots het hy dit neergesit; hy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.

8 Om grimmigheid te verwek, om wraak te neem, het Ek sy bloed op 'n kaal rots neergesit, dat dit nie toegemaak sou word nie.

9 Daarom, so die Here Here: Wee die bloedstad! Ék sal ook die houtstapel groot maak.

10 Dra baie hout aan, steek die vuur aan, maak gaar die vleis en roer die sous en laat die bene braai.

11 En laat dit leeg op sy kole staan, dat dit warm kan word en sy koper kan gloei en sy onreinheid kan smelt in hom sy roes verteer kan word.

12 Dit het My met moeite oorlaai, en sy baie roes gaan nie van hom af nie. Sy roes moet die vuur in!

13 Oor jou skandelike onreinheid, omdat Ek jou gereinig het en jy nie rein geword het van jou onreinheid nie, sal jy nie meer rein word totdat Ek my grimmigheid teen jou tot rus gebring het nie.

14 Ek, die Here, het dit gespreek; dit kom, en Ek sal dit doen; Ek sal nie ophou nie en sal nie verskoon of berou nie; volgens jou wandel en jou handelinge sal hulle jou oordeel, spreek die Here Here.

15 Verder het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

16 Mensekind, kyk, Ek neem die lus van jou van jou af weg deur 'n sware slag; nogtans mag jy nie rouklaag of ween nie, en jou trane mag nie kom nie.

17 Sug in stilte; oor die dooies mag jy geen rou bedryf nie; bind jou hoofdoek vir jou om en trek jou skoene aan jou voete; jy mag ook die baard nie bedek nie en die brood wat die mense bring, nie eet nie.

18 Toe het ek die môre met die mense gespreek, en die aand het my vrou gesterwe; en ek het die volgende môre gedoen soos dit my beveel was.

19 En die mense het vir my gesê: Sal u ons nie te kenne gee wat dit vir ons beteken dat u so maak nie?

20 Toe het ek hulle geantwoord: Die woord van die Here het tot my gekom en gesê:

21 aan die huis van Israel: So spreek die Here Here: Kyk, Ek sal my heiligdom ontheilig, die glorie van julle sterkte, die lus van julle , die medelyde van julle siel; en julle seuns en julle dogters wat julle laat agterbly het, sal deur die swaard val.

22 Dan sal julle doen soos ek gedoen het: die baard sal julle nie bedek nie en die brood wat die mense bring, nie eet nie.

23 En jul hoofdoek sal op julle hoofde wees en jul skoene aan julle voete; julle sal nie rouklaag of ween nie, maar wegteer in julle ongeregtighede en sug, die een teen die ander.

24 En Eségiël sal vir julle 'n sinnebeeld wees; net soos hy gedoen het, sal julle doen; as dit kom, sal julle weet dat Ek die Here Here is.

25 En wat jou aangaan, mensekind, sekerlik, die dag as Ek hulle vesting van hulle af wegneem, hulle heerlike vreugde, die lus van hulle en die verlange van hulle siel, hulle seuns en hulle dogters,

26 op dié dag sal 'n vlugteling na jou toe kom om jou dit te verkondig.

27 Op dié dag sal jou mond geopen word tegelyk met dié van die vlugteling, en jy sal spreek en nie meer stom wees nie. So sal jy dan vir hulle 'n sinnebeeld wees, en hulle sal weet dat Ek die Here is.

A parábola da caldeira

1 Demais, Ez 1.2;8.1;20.1;26.1no nono ano, no décimo mês, aos dez dias do mês, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 2 Filho do homem, Is 8.1;30.8;Hc 2.2escreve o nome do dia, sim, deste mesmo dia; o rei de Babilônia 2Rs 25.1;Jr 39.1;52.4aproximou-se de Jerusalém neste dia. 3 Propõe Ez 17.2;20.49;Sl 78.2uma parábola Ez 2.3,6,8;Is 1.2;30.1,9à casa rebelde e dize-lhes: Assim diz Jeová Deus: Põe a Ez 24.6;Ez 11.3,7,11;Jr 1.13-14caldeira ao lume, põe-na e deita-lhe também água dentro; 4 Ez 22.19-22;Mq 3.2-3Mete nela os seus pedaços, a saber, todos os bons pedaços, a coxa e a espádua; enche-a dos ossos escolhidos. 5 Toma Jr 39.6;52.10,24-27o que é de melhor do rebanho e põe também uma pilha dos Ez 24.10ossos debaixo dela; faze-a ferver bem, sim, sejam cozidos os seus ossos no meio dela.

6 Pelo que assim diz o Senhor Jeová: Ez 24.9Ai da Ez 22.2-3,27;2Rs 24.3-4;Mq 7.2;Na 3.1cidade sanguinolenta, Ez 24.3da caldeira cheia de ferrugem e cuja Ez 24.13ferrugem não saiu dela! Esvazia-se pedaço por pedaço; Jl 3.3;Ob 11;Na 3.10não caiu sorte sobre ela. 7 Pois o seu Ez 23.37,45sangue está no meio dela; ela o pôs sobre a rocha escalvada, não Lv 17.13;Dt 12.16o derramou sobre o chão, para o cobrir com o ; 8 a fim de que ele Is 26.21fizesse subir a fúria para tomar vingança, pus o sangue dela sobre a rocha escalvada, para que Jr 22.8-9não fosse coberto. 9 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Ez 24.6;Hc 2.12Ai da cidade sanguinolenta! Eu também farei grande a pilha. 10 Amontoa a lenha, torna mais quente o fogo, ferve bem a carne, faze grosso o caldo, e sejam queimados Ez 24.5os ossos. 11 Então, Jr 21.10;Ml 4.1põe-na vazia sobre as suas brasas, para que ela aqueça, o seu cobre se derreta, e se funda no meio dela a sua Ez 22.15;23.27imundícia, a fim de que se consuma a sua ferrugem. 12 Ela Jr 9.5tem-se cansado com trabalhos; contudo, não sai dela a Ez 24.13sua muita ferrugem. A sua ferrugem não sai por meio do fogo. 13 luxúria na tua Ez 24.11;Ez 23.36-48imundícia; porque te purifiquei e Ez 22.24;Is 5.4;9.13;Jr 6.28-30não foste purificada, não serás purificada nunca da tua imundícia, até que eu Ez 5.13;8.18tenha satisfeito o meu furor sobre ti. 14 Eu, Jeová, o disse: Sl 33.9;Is 55.11sucederá, e eu o farei; não me tornarei para trás, Ez 9.10;Jr 13.14nem pouparei, nem me arrependerei; Ez 18.30;36.19;Is 3.11conforme os teus caminhos e conforme os teus feitos, te julgarão, diz o Senhor Jeová.

A morte da mulher de Ezequiel é um sinal para Judá

15 Também veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 16 Filho do homem, eis que eu tiro dum Jó 23.2golpe o Ez 24.18;Ct 7.10desejo dos teus olhos; Jr 16.5;22.10todavia, não te lamentarás, nem chorarás, nem te correrão Jr 13.17lágrimas. 17 Geme, porém, Sl 39.9;46.10;Am 8.3em silêncio; Lv 21.10-12não faças lamentação pelos mortos, ata na cabeça o teu Ez 24.23;Ez 44.18;Êx 39.28;Is 3.20turbante, e mete nos pés os teus sapatos, e não cubras os teus lábios, e Jr 16.7;Os 9.4não comas o pão dos homens. 18 Assim, falei de manhã ao povo, e à tarde morreu minha mulher; e fiz, pela manhã, como se me deu ordem.

19 O povo perguntou-me: Porventura, não nos farás saber o Ez 20.49;37.18que nos significam essas coisas, visto que tu procedes desta maneira? 20 Então, lhes respondi: A palavra de Jeová veio a mim, dizendo: 21 Fala à casa de Israel: Assim diz o Senhor Jeová: Eis Ez 7.20-22;9.7;Sl 74.7;79.1;Jr 7.14;Lm 2.6-7que profanarei o meu santuário, orgulho do vosso poder, Ez 24.16;Sl 27.4;84.1desejo dos vossos olhos, e o de que se condói a vossa alma; Ez 23.25,47;Jr 6.11;16.3-4vossos filhos e vossas filhas, que deixastes, cairão à espada. 22 Vós fareis como eu fiz: Ez 24.17não vos cobrireis os lábios, nem comereis o pão dos homens. 23 Tereis nas cabeças os vossos turbantes e nos pés, os vossos sapatos.

Não vos lamentareis, nem chorareis, mas Ez 4.17;33.10definhar-vos-eis nas vossas iniquidades, e dareis gemidos uns com os outros. 24 Assim, vos servirá Ezequiel de Ez 4.3;Os 1.2;3.1;Lc 11.29-30sinal; conforme tudo o que ele fez, assim fareis vós. Quando isso suceder, sabereis que eu sou o Senhor Jeová.

25 Filho do homem, no dia em que eu lhes tirar a Ez 24.21;Sl 48.2;50.2sua fortaleza, o gozo da sua glória, Ez 24.16,21o desejo dos seus olhos e aquilo em que eles põem a sua mente, isto é, Dt 28.32;Jr 11.22;52.10seus filhos e suas filhas, 26 porventura, não será Ez 33.21nesse dia que virá ter contigo todo aquele 1Sm 4.12;Jó 1.15-19que escapar, para to fazer ouvir com os teus ouvidos? 27 Naquele dia, se te abrirá Ez 3.26;33.22a boca para o que tiver escapado, e falarás e não ficarás mais em silêncio. Assim, lhes servirás Ez 24.24de sinal; e saberão que eu sou Jeová.

Veja também