Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 9

TB

Kastydinge oor Jerusalem.

1 DAARNA het Hy hardop voor my ore geroep en gesê: Kom nader, geregsdienaars van die stad, en elkeen met sy verwoestende wapen in sy hand.

2 En kyk, ses manne kom met die pad van die Boonste Poort wat na die noorde toe , en elkeen met sy wapen in sy hand om mee te verbrysel; en onder hulle een man wat met linne bekleed was, met 'n skrywer se inkpot aan sy heupe; en hulle het gekom en vlak by die koperaltaar gaan staan.

3 En die heerlikheid van die God van Israel het opgestyg van die gérub waar dit op was, na die drumpel van die huis toe; en Hy het na die man geroep wat met linne bekleed was, wat die skrywer se inkpot aan sy heupe gehad het.

4 En die Here vir hom: Trek dwarsdeur die stad, dwarsdeur Jerusalem, en maak 'n teken op die voorhoofde van die manne wat sug en steun oor al die gruwels wat daarin gedoen word.

5 Maar aan die ander Hy voor my ore: Trek agter hom aan deur die stad, en slaan; laat julle oog nie verskoon nie, en moet nie spaar nie;

6 slaan dood grysaards, jongmanne en jongedogters en kinders en vroue tot vernietiging toe; maar raak aan niemand op wie die teken is nie, en begin by my heiligdom. En hulle het begin by die manne, die oudstes, wat voor die huis was.

7 En Hy vir hulle: Verontreinig die huis en maak die voorhowe vol met mense wat verslaan word. Trek uit! En hulle het uitgetrek en geslaan in die stad.

8 En toe hulle besig was om neer te slaan en ek oorgebly het, het ek op my aangesig geval en uitgeroep en gesê: Ag, Here Here, gaan U die hele oorblyfsel van Israel vernietig deurdat U u grimmigheid oor Jerusalem uitgiet?

9 Toe Hy vir my: Die ongeregtigheid van die huis van Israel en van Juda is buitengewoon groot, en die land is vol bloedskuld, en die stad is vol regsverbreking; want hulle : Die Here het die land verlaat, en die Here sien nie.

10 Daarom ook, wat My aangaan, my oog sal nie verskoon nie, en Ek sal nie spaar nie; Ek sal hulle wandel op hulle hoof laat neerkom.

11 En kyk, die man wat met linne bekleed was, aan wie se heupe die inkpot was, het berig gebring en gesê: Ek het gedoen soos U my beveel het.

Visão da mortandade dos culpados

1 Ele me gritou aos ouvidos em alta Is 6.8voz, dizendo: Chegai vós os que estais encarregados da cidade, cada um com as suas armas destruidoras na mão. 2 Do caminho da porta superior, que olha para o norte, eis que vinham seis homens, cada um com seu instrumento de matança na mão; e, no meio deles Ez 10.2um homem vestido de linho, tendo um tinteiro de escrevente à sua cintura. Entraram e puseram-se junto ao altar de cobre.

3 Ez 10.4;11.22-23A glória do Deus de Israel tinha-se removido de cima do Ez 10.2,20querubim sobre o qual estava para a entrada da casa; e chamou ao homem vestido de linho, que tinha o tinteiro de escrevente à sua cintura. 4 Disse-lhe Jeová: Passa pelo meio da cidade, pelo meio de Jerusalém, Ez 9.6;Êx 12.7,13;2Co 1.22;2Tm 2.19;Ap 7.2-3e marca com um sinal as testas dos homens que suspiram e Ez 6.11;21.6;Sl 119.53,136;Jr 13.17que gemem por causa de todas as abominações que se fazem no meio dela. 5 Aos outros disse ele, ouvindo-o eu: Passai pela cidade após ele, e feri.

Ez 9.10;Ez 5.11;7.4,9;Êx 32.27Não poupem os vossos olhos, nem mostreis piedade; 6 2Cr 36.17matai o velho, o moço e a donzela, meninos e mulheres, até os exterminardes; porém Êx 12.23;Ap 9.4não vos chegueis a qualquer homem sobre quem estiver Ez 9.4o sinal. Jr 25.29;Am 3.2;Lc 12.47Começai pelo meu santuário. Então, começaram Ez 8.11pelos anciãos que estavam diante da casa. 7 Ele disse-lhes: Ez 7.20-22;2Cr 36.17Profanai a casa e Ez 6.4enchei de mortos os átrios; saí.

Saíram e entraram na cidade. 8 Enquanto eles estavam ferindo, e eu me achava sozinho, 1Cr 21.16caí com o rosto em terra, e clamei, e disse: Ez 11.13;Am 7.2-6Ah! Senhor Jeová! Dar-se-á caso que destruas as relíquias de Israel, derramando o teu furor sobre Jerusalém?

9 Então, me disse ele: A iniquidade da casa de Israel e de Judá é grande em extremo, a terra está Ez 7.23;22.2-3;2Rs 21.16;Jr 2.34cheia de sangue, e a cidade, cheia da Ez 22.29;Mq 3.1-3;7.3perversão de juízos, porque Ez 8.12;Jó 22.13;Sl 10.11;94.7;Is 29.15dizem: Jeová abandonou a terra, Jeová não . 10 Também quanto a mim, Ez 8.18;24.14;Is 65.6os meus olhos não pouparão, nem mostrarei piedade, porém sobre a cabeça deles Ez 7.4;11.21;Os 9.7farei recair o seu caminho. 11 Eis que Ez 9.4o homem vestido de linho, que tinha o tinteiro à sua cintura, relatou, dizendo: Tenho feito como me ordenaste.

Veja também