Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 14

TB

Straf oor die afgodsdienaars.

1 DAAROP het manne uit die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit.

2 Toe het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

3 Mensekind, hierdie manne het hulle drekgode in hulle hart opgeneem en die struikelblok tot hulle ongeregtigheid voor hulle aangesig neergesit sou Ek My dan werklik deur hulle laat raadpleeg?

4 Daarom, spreek met hulle en vir hulle: So spreek die Here Here: Elke man uit die huis van Israel wat sy drekgode in sy hart opneem en die struikelblok tot sy ongeregtigheid voor sy aangesig neersit en na die profeet toe kom Ek, die Here, sal hom daarvolgens, volgens die menigte van sy drekgode, antwoord gee;

5 sodat Ek die huis van Israel in hulle hart kan gryp, omdat hulle almal deur hul drekgode hul van My afgewend het.

6 Daarom, aan die huis van Israel: So spreek die Here Here: Bekeer julle en wend julle af van julle drekgode en wend julle aangesig af van al julle gruwels.

7 Want elke man uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat in Israel vertoef, wat hom afsonder en My nie navolg nie en sy drekgode in sy hart opneem en die struikelblok tot sy ongeregtigheid voor sy aangesig neersit en na die profeet toe kom, dat dié My vir hom kan raadpleeg hom sal Ek, die Here, self antwoord gee.

8 Ek sal my aangesig rig teen dié man en hom tot 'n teken en 'n voorwerp van spot maak, en Ek sal hom uitroei uit die midde van my volk; en julle sal weet dat Ek die Here is.

9 En as die profeet hom laat verlei om 'n woord te spreek Ek, die Here, het dié profeet verlei, en Ek sal my hand teen hom uitstrek en hom verdelg uit die midde van my volk Israel.

10 En hulle moet hul ongeregtigheid dra: soos die ongeregtigheid van die vraer, so sal die ongeregtigheid van die profeet wees;

11 sodat die huis van Israel nie meer agter My wegdwaal nie en hulle nie meer verontreinig met al hul oortredinge nie. Dan sal hulle vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees, spreek die Here.

Regverdigheid van die kastydinge van God.

12 VERDER het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

13 Mensekind, as 'n land teen My sondig deur troubreuk te begaan, en Ek my hand daarteen uitstrek en die staf van die brood daarvan verbreek en 'n hongersnood daarin stuur, en Ek daaruit mens en dier uitroei

14 al was hierdie drie manne, Noag, Daniël en Job, daarin, dan sou hulle deur hul geregtigheid net hulle eie siel red, spreek die Here Here.

15 As Ek wilde diere in die land laat rondswerf, dat hulle dit kinderloos maak en dit 'n wildernis word, sodat niemand daar deurgaan vanweë die wilde diere nie

16 al was hierdie drie manne daarin, so waar as Ek leef, spreek die Here Here, hulle sou geen seuns of dogters red nie; net hulle sou gered word, maar die land sou 'n wildernis wees.

17 Of as Ek die swaard bring oor daardie land en : Laat die swaard deur die land trek! en Ek daaruit mens en dier uitroei

18 al was hierdie drie manne daarin, so waar as Ek leef, spreek die Here Here, hulle sou geen seuns of dogters red nie, maar net hulle sou gered word.

19 Of as Ek pes in daardie land stuur en my grimmigheid daaroor uitgiet in bloed, om daaruit mens en dier uit te roei

20 al was Noag, Daniël en Job daarin, so waar as Ek leef, spreek die Here Here, hulle sou geen seun of dogter red nie; hulle sou net hulle eie siel deur hul geregtigheid red.

21 Want so die Here Here: Hoeveel te meer as Ek my vier kwaai gerigte, swaard en hongersnood en wilde diere en pes, op Jerusalem afstuur om daaruit mens en dier uit te roei!

22 Maar kyk, daarin sal oorbly wat ontvlug, wat uitgebring word, seuns en dogters; kyk, hulle kom uit na julle toe, dat julle hulle weg en hulle handelinge kan sien, en julle getroos kan word oor die onheil wat Ek oor Jerusalem gebring het, oor alles wat Ek daaroor gebring het.

23 Ja hulle sal julle troos as julle hulle weg en hulle handelinge sien; en julle sal weet dat Ek nie tevergeefs alles gedoen het wat Ek daarin gedoen het nie, spreek die Here Here.

O castigo dos idólatras e dos seus profetas

1 Então, vieram ter comigo alguns dos Ez 8.1;20.1;2Rs 6.32anciãos de Israel e Ez 33.31-32;Is 29.13se assentaram diante de mim. 2 Veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 3 Filho do homem, estes homens Ez 20.16deram lugar no seu coração aos seus ídolos Ez 14.4,7;Ez 7.19;Sf 1.3e puseram diante da sua face o tropeço da sua iniquidade; acaso, permitirei que eles Ez 20.3,31;Is 1.15;Jr 11.11me consultem? 4 Portanto, fala com eles e dize-lhes: Assim diz o Senhor Jeová: Todo homem da casa de Israel que der lugar no seu coração aos seus ídolos, e puser diante da sua face o tropeço da sua iniquidade, e vier ter com o profeta, Ez 14.7eu, Jeová, lhe responderei nisso segundo 1Rs 21.20-24;2Rs 1.16;Is 66.4a multidão dos seus ídolos; 5 para que eu apanhe a casa de Israel Jr 17.10;Zc 7.12no seu coração, porque são todos Is 1.4;Jr 2.11;Zc 11.8alienados de mim pelos seus ídolos.

6 Portanto, dize à casa de Israel: Assim diz o Senhor Jeová: Ez 18.30;1Sm 7.3;Ne 1.9;Is 2.20;30.22;55.6-7Convertei-vos, e apartai-vos dos vossos ídolos, e desviai os vossos rostos de todas as vossas Ez 14.4;Ez 8.6abominações. 7 Pois qualquer homem da casa de Israel ou dos Êx 12.48;20.10estrangeiros que peregrinam em Israel que se alienar de mim, e der lugar no seu coração aos seus ídolos, e puser diante da sua face o tropeço da sua iniquidade, e vier ter com o profeta, a fim de me consultar a favor de si mesmo, Ez 14.4eu lhe responderei de mim mesmo. 8 Ez 15.7;Jr 44.11Porei o meu rosto contra o tal homem, e o farei Ez 5.15;Is 65.15um objeto de espanto, para servir de provérbio, e o exterminarei do meio do meu povo; Ez 6.7e sabereis que eu sou Jeová. 9 Se o profeta for enganado e falar alguma palavra, 1Rs 22.20-23;Sl 81.11-12;Is 63.17;66.4;Jr 4.10;2Ts 2.9-12eu, Jeová, enganei esse profeta, estenderei a minha mão sobre ele e Jr 6.14-15;14.15o destruirei do meio do meu povo de Israel. 10 Eles Ez 44.10,12levarão sobre si a sua iniquidade; a iniquidade do profeta será como a iniquidade de quem o consultar; 11 para que a casa de Israel Ez 44.10,15;48.11não se desvie mais de mim, nem Ez 11.18;37.23se contamine mais com todas as suas transgressões; mas que sejam eles o Ez 11.20;34.30;36.28meu povo, e seja eu o seu Deus, diz o Senhor Jeová.

A presença dos justos não é uma garantia para os maus

12 Veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 13 Filho do homem, quando contra mim pecar uma terra, Ez 15.8;20.27cometendo uma transgressão, Ez 6.14e eu estender a minha mão sobre ela, Ez 5.16;Is 3.1e quebrar o báculo do seu pão, e enviar contra ela a fome, e dela Ez 14.17,19,21exterminar homens e animais; 14 Jr 15.1ainda que estivessem nela estes três homens, Gn 6.8;7.1;Hb 11.7Noé, Ez 28.3;Dn 1.6;9.21;10.11Daniel e Jó 1.1,5;42.8-9, livrariam eles tão somente Ez 14.16,18,20;Ez 18.20as suas almas pela sua justiça, diz o Senhor Jeová. 15 Se eu fizer passar pela terra Ez 14.21;Ez 5.17bestas-feras, e estas a despojarem, de sorte que seja desolada, sem que ninguém possa passar por ela por causa das feras, 16 embora estejam nela esses três homens, pela minha vida, diz o Senhor Jeová, não livrarão nem a seus filhos nem a suas filhas; Ez 18.20;Gn 19.29eles tão somente serão livrados, mas a terra será desolada. 17 Ou, se eu fizer vir Ez 14.21;Ez 5.12;11.8,10a espada sobre essa terra e disser: Espada, passa pela terra, de sorte que Ez 14.13;Ez 25.13eu extermine dela homens e animais, 18 embora estejam nela esses três homens, pela minha vida, diz o Senhor Jeová, não livrarão nem a filhos nem a filhas, porém Ez 14.14tão somente eles serão livrados. 19 Ou, se eu enviar a Ez 14.21;Ez 5.12;Jr 14.12peste contra essa terra e derramar sobre ela o meu furor em sangue, a fim de exterminar dela homens e animais, 20 embora estejam nela Ez 14.14Noé, Daniel e , pela minha vida, diz o Senhor Jeová, não livrarão nem o filho nem a filha; eles tão somente livrarão Ez 14.14,16,18as suas almas pela sua justiça.

21 Pois assim diz o Senhor Jeová: Quanto mais, quando eu enviar sobre Jerusalém os meus quatro juízos violentos, Jr 15.2-3a espada, e a fome, e as feras, e Am 4.6-10a peste, para exterminar dela homens e animais? 22 Contudo, eis que nela ficará Ez 12.16um resto, que será tirado para fora, tanto filhos como filhas; eis que Ez 6.9;7.16sairão a ter convosco, e Ez 12.16;36.20vós vereis o seu caminho e os seus feitos. Ez 16.54;31.16;32.31Ficareis consolados do mal que fiz vir sobre Jerusalém, sim, de tudo o que fiz sobre ela. 23 Eles vos consolarão, quando virdes o seu caminho e os seus feitos; e conhecereis que Ez 6.10;8.6-18;9.8-9;Jr 7.17-18;22.8-9não fiz sem motivo tudo o que nela tenho feito, diz o Senhor Jeová.

Veja também