Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 42

TB

Die heilige kamers.

1 DAARNA het hy my uitgebring na die buitenste voorhof op die weg na die noorde toe; en hy het my gebring na die kamers wat teenoor die afgeslote ruimte en wat teenoor die bouwerk teen die noorde ,

2 oor 'n lengte van honderd el, langs die noordelike ingang, en 'n breedte van vyftig el.

3 Teenoor die twintig el wat by die binneste voorhof behoort, en teenoor die plaveisel wat by die buitenste voorhof behoort, was galery teenoor galery in drie verdiepinge.

4 En voor die kamers was 'n gang van tien el breedte, na binnetoe, honderd el lank; en hulle deure was teen die noorde.

5 En die boonste kamers was korter, want die galerye het ruimte van hulle weggeneem in vergelyking met die onderstes en die middelstes in die bouwerk;

6 want hulle het drie verdiepinge gehad, maar geen pilare soos die pilare van die voorhowe nie; daarom is daar ruimte weggeneem in vergelyking met die onderstes en die middelstes, van die grond af.

7 En daar was 'n muur wat buitekant ewewydig met die kamers geloop het, na die buitenste voorhof toe, vooraan die kamers, vyftig el lank.

8 Want die lengte van die kamers wat na die buitenste voorhof , was vyftig el; en kyk, teenoor die tempel was honderd el.

9 En onder hierdie kamers was die ingang van die oostekant af as iemand na hulle toe ingaan uit die buitenste voorhof uit.

10 In die breedte van die muur van die voorhof, na die suide toe, vooraan die afgeslote ruimte en vooraan die bouwerk, was daar kamers,

11 met 'n weg voor hulle, soos die voorkoms van die kamers wat na die noorde toe , net so lank en so breed as hulle, en al die uitgange en inrigtinge soos by hulle. En soos hulle ingange,

12 so was ook die ingange van die kamers wat na die suide : 'n ingang by die begin van die weg, naamlik die weg voor die ooreenkomende muur, na die ooste toe, as 'n mens na hulle toe aankom.

13 Toe het hy vir my gesê: Die noordelike kamers en die suidelike kamers wat teenoor die afgeslote ruimte , hulle is die heilige kamers waar die priesters wat na die Here nader kom, die hoogheilige gawes moet eet; daar moet hulle die hoogheilige gawes neersit: die spysoffer en die sondoffer en die skuldoffer, want die plek is heilig.

14 As die priesters ingaan, dan mag hulle nie uit die heiligdom uitgaan na die buitenste voorhof nie, maar daar moet hulle hul klere neersit waarin hulle diens gedoen het; want dié is heilig; hulle moet ander klere aantrek en dan nader kom na die ruimte wat vir die volk bestem is.

15 En toe hy klaar was met die mate van die binneste huis, het hy my na die poort toe uitgebring waarvan die voorkant na die ooste , en dit gemeet al rondom.

16 Hy het die oostekant met die meetroede gemeet: vyfhonderd roede, met die meetroede rondom.

17 Hy het die noordekant gemeet: vyfhonderd roede, met die meetroede rondom.

18 Die suidekant het hy gemeet: vyfhonderd roede, met die meetroede.

19 Hy het hom begewe na die westekant en gemeet: vyfhonderd roede, met die meetroede.

20 Hy het dit aan vier kante gemeet; dit het 'n muur gehad al rondom; die lengte was vyfhonderd en die breedte vyfhonderd, om skeiding te maak tussen wat heilig en onheilig is.

A restauração do templo: as câmaras santas

1 Então, ele me Ez 40.17,28,48;41.1fez sair para fora, Ez 40.17,20ao átrio exterior, pelo caminho que guia Ez 40.20para o norte; e me levou às Ez 42.4;Ez 40.17câmaras que estavam defronte do Ez 42.10,13;Ez 41.12lugar separado e que estavam defronte do Ez 41.12edifício que olha para o norte. 2 Defronte do comprimento de Ez 41.13cem cúbitos estava a porta do norte, e a largura era de cinquenta cúbitos. 3 Defronte dos Ez 41.10vinte cúbitos que pertenciam ao átrio interior e defronte do Ez 40.17pavimento que pertencia ao átrio exterior, havia galeria contra Ez 42.5;Ez 41.15-16galeria no terceiro andar. 4 Diante Ez 46.19das câmaras, havia um passeio de dez cúbitos de largo para dentro, caminho dum cúbito; e as suas portas olham para o norte. 5 Ora, as câmaras superiores eram mais estreitas, porque Ez 42.3as galerias tiravam destas mais do que das ínfimas e das médias no edifício. 6 Pois elas eram de Ez 41.6três andares e não tinham colunas como as colunas dos átrios; por isso, as superiores eram mais estreitas do que as ínfimas e as médias do chão. 7 Ez 42.10,12O muro que estava de fora, ao lado das câmaras, no caminho do átrio exterior diante das câmaras, tinha o comprimento de cinquenta cúbitos. 8 Pois o comprimento das câmaras, que estavam no átrio exterior, era de cinquenta cúbitos; e eis que defronte do templo Ez 41.13-14havia cem cúbitos. 9 Por debaixo dessas câmaras, havia Ez 44.5;46.19a entrada da banda oriental, quando se entra nelas do átrio exterior.

10 Na grossura do Ez 42.7muro do átrio que olha para o oriente, diante Ez 42.1,13do lugar separado e diante do edifício, havia Ez 40.17câmaras. 11 O Ez 42.4caminho diante delas tinha a feição do caminho das câmaras que olham para o norte; conforme o seu comprimento, assim era a sua largura; e todas as suas saídas eram conforme as suas formas e conforme as suas portas. 12 Tais como eram as portas das câmaras que olham para o sul, tal era a porta no topo do caminho, a saber, do caminho bem em frente do Ez 42.7muro para o oriente, para quem por elas entre.

13 Então, me disse: As câmaras do norte e as câmaras do sul, que estão diante do Ez 42.1,10lugar separado, são as Êx 29.31;Lv 7.6;10.13-14,17câmaras santas, em que os sacerdotes que estão Ez 40.46;Lv 10.3;Dt 21.5perto de Jeová comerão as Lv 6.25,29;14.13;Nm 18.9-10coisas mais santas. Ali, porão as coisas santíssimas, e as ofertas de cereais, e as ofertas pelo pecado, e as ofertas pela culpa; pois o lugar é santo. 14 Quando entrarem os sacerdotes, não sairão do lugar santo para o átrio exterior, mas ali Ez 44.19porão as suas Êx 29.4-9;Lv 8.7,13;Is 61.10;Zc 3.4-5vestes em que exercem o seu ministério (porque são santas), e vestir-se-ão de outras vestes, e aproximar-se-ão do que toca ao povo.

15 Tendo ele acabado de medir a casa interior, fez-me sair pelo caminho da Ez 40.6;43.1porta que olha para o oriente e a mediu por todos os lados. 16 Mediu pela banda do oriente com a cana de medir: quinhentas Ez 40.3canas ao redor. 17 Mediu pela banda do norte com a cana de medir: quinhentas canas ao redor. 18 Mediu pela banda do sul com a cana de medir: quinhentas canas. 19 Voltou-se para a banda do ocidente e mediu quinhentas canas com a cana de medir. 20 Pelas quatro bandas a mediu; tinha ela Ez 40.5;Is 60.18;Zc 2.5um muro em redor, de quinhentas canas Ez 45.2;Ap 21.16de comprimento, de quinhentas de largura, para fazer Ez 22.26;44.23;48.15separação entre o que é santo e o que é comum.

Veja também