Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 13

TB

1 EN die woord van die Here het tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, profeteer teen die profete van Israel wat profeteer, en aan die wat profete uit hulle eie hart is: Hoor die woord van die Here!

3 So spreek die Here Here: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.

4 Jou profete, o Israel, is soos jakkalse in puinhope.

5 Julle het in die bresse nie opgegaan nie en die muur nie gebou om die huis van Israel, om in die stryd pal te staan in die dag van die Here nie.

6 Hulle het nietigheid gesien en leuenagtige waarsêery, hulle wat daar : Die Here het gespreek terwyl die Here hulle nie gestuur het nie; en dan wag hulle op vervulling van die woord!

7 Het julle nie 'n bedrieglike gesig gesien en leuenagtige waarsêery gespreek nie deurdat julle : Die Here spreek, terwyl Ék nie gespreek het nie?

8 Daarom, so spreek die Here Here: Omdat julle valsheid gespreek en leuenagtige gesigte gesien het, daarom kyk, Ek het dit teen julle, spreek die Here Here.

9 En my hand sal wees teen die profete wat bedrieglike gesigte sien en leuens waarsê: hulle sal in die vergadering van my volk nie wees nie en in die boek van die huis van Israel nie opgeskryf word nie en in die land van Israel nie kom nie; en julle sal weet dat Ek die Here Here is.

10 Omdat, ja, omdat hulle my volk verlei het deur te : Vrede! terwyl daar geen vrede is nie; en as die volk 'n muur bou, kyk, dan bepleister hulle dit met los kalk;

11 vir hulle wat met los kalk pleister, dat dit sal afval; daar sal 'n oorstromende stortreën kom; en julle, haelstene, sal val en 'n stormwind sal losbreek.

12 En kyk, daar val die muur! Sal dan nie vir julle gesê word: Waar is die pleister waarmee julle gepleister het nie?

13 Daarom, so spreek die Here Here: Ja, Ek sal 'n stormwind in my grimmigheid laat losbreek, en daar sal 'n oorstromende stortreën kom in my toorn en haelstene in grimmigheid tot vernietiging.

14 En Ek sal die muur afbreek wat julle met los kalk gepleister het, en dit op die grond gooi, sodat sy fondament blootgelê sal word; dan sal die stad val, en julle sal daarin omkom; en julle sal weet dat Ek die Here is.

15 En Ek sal my grimmigheid laat uitwoed teen die muur en teen hulle wat dit met los kalk gepleister het; en Ek sal vir julle : Weg is die muur! En weg is hulle wat dit gepleister het,

16 naamlik die profete van Israel wat profeteer aangaande Jerusalem en vir hom gesigte van vrede sien, terwyl daar geen vrede is nie, spreek die Here Here.

17 En jy, mensekind, rig jou aangesig teen die dogters van jou volk wat as profetesse optree uit hulle eie hart, en profeteer teen hulle

18 en : So spreek die Here Here: Wee die vroue wat bande vaswerk aan al die gewrigte van die hande en sluiers maak oor die hoof van allerhande mense, groot en klein, om siele te vang. Wil julle siele vang van my volk en siele vir julle voordeel in die lewe hou?

19 En julle ontheilig My by my volk vir 'n paar hande vol gars en vir 'n paar stukke brood om siele dood te maak wat nie moes gesterf het nie, en om siele in die lewe te hou wat nie moes geleef het nie, deurdat julle my volk belieg wat na leuens luister.

20 Daarom, so die Here Here: Kyk, Ek het dit teen julle bande waarmee julle die siele vang soos voëls, en Ek sal hulle van julle arms afskeur; en Ek sal die siele losmaak, die siele wat julle vang soos voëls.

21 Ek sal ook julle sluiers skeur en my volk uit julle hand red, sodat hulle nie meer 'n buit in julle hand sal wees nie; en julle sal weet dat Ek die Here is.

22 Omdat julle met leuens die hart van die regverdige droewig gemaak het terwyl Ek hom geen smart aangedoen het nie en die hande van die goddelose versterk het, dat hy van sy slegte weg nie sou terugkeer, om hom in die lewe te hou nie;

23 daarom sal julle geen bedrieglike gesigte meer sien en geen waarsêery meer drywe nie; maar Ek sal my volk uit julle hand red, en julle sal weet dat Ek die Here is.

1 Veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 2 Filho do homem, profetiza contra os Ez 22.25,28;Is 9.15;Jr 37.19profetas de Israel que profetizam Ez 13.17;Jr 14.14;23.16,26do seu coração: Is 1.10;Am 7.16Ouvi a palavra de Jeová. 3 Assim diz o Senhor Jeová: Lm 2.14;Os 9.7;Zc 11.15Ai dos profetas insensatos, que seguem o seu próprio espírito Jr 23.28-32e não viram nada! 4 Os teus profetas, ó Israel, têm sido como raposas nos lugares desertos. 5 Ez 22.30;Sl 106.23;Jr 23.22Não subistes às Is 58.12brechas, nem fizestes uma cerca em defesa da casa de Israel, para estardes firmes na batalha no Ez 7.19;Is 13.6,9dia de Jeová. 6 Viram vaidade e Ez 22.28;Jr 29.8adivinhação mentirosa os que dizem: Jeová diz, quando Jeová os não enviou. Jr 28.15;37.19Fizeram que os homens esperassem fosse cumprida a palavra. 7 Ez 22.28Acaso, não tivestes visão de vaidade e não falastes adivinhação mentirosa, porquanto dizeis: Jeová diz, sendo que eu não falei?

8 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Porque tendes falado Ez 21.29vaidade e visto mentiras, por isso, eis que eu sou Ez 5.8;21.3;Na 2.13contra vós, diz o Senhor Jeová. 9 A minha mão será contra Jr 20.3-6;28.15-17os profetas que veem vaidade e que adivinham mentiras; não estarão no concílio do meu povo, Sl 69.28;87.6;Jr 17.13;Dn 12.1nem serão escritos nos registros da casa de Israel, Ez 20.38nem entrarão na terra de Israel. Sabereis que eu sou o Senhor Jeová. 10 Porquanto, sim, porquanto Jr 23.32;50.6seduziram o meu povo, dizendo: Jr 8.11;14.13Paz, Ez 13.16;Ez 7.25e não paz, e quando se edifica uma parede, eis que eles Ez 22.28a rebocam de argamassa magra, 11 dize aos que a rebocam de argamassa magra Ez 13.14que cairá. Haverá uma Ez 38.22chuva de inundação; vós, ó grandes pedras de saraiva, caireis, e Ez 13.13;Ez 1.4;Sl 11.6;18.13-14;Is 28.2;Na 1.3,7,8um vento tempestuoso a fenderá. 12 Eis que quando tiver caído a parede, não se vos dirá: Onde está o reboco com que a rebocastes? 13 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Fendê-la-ei no meu furor com Ez 13.11um vento impetuoso; e, na minha ira, haverá uma chuva de inundação e grandes Êx 9.24-25;Sl 18.12-13;Is 30.30;Ap 11.19;16.21pedras de saraiva com furor, para a consumir. 14 Assim, demolirei a parede que rebocastes de argamassa magra e darei com ela por terra, de sorte que seja descoberto Mq 1.6;Hc 3.13o seu fundamento. Ela cairá, e vós sereis Jr 6.15;14.15consumidos no meio dela; Ez 13.9e sabereis que eu sou Jeová. 15 Assim, cumprirei o meu furor contra a parede e contra os que a rebocaram de argamassa magra e vos direi: não parede, nem existem os que a rebocaram, 16 a saber, os profetas de Israel que profetizam acerca de Jerusalém e para ela Ez 13.10;Jr 6.14;8.11têm visões de paz, Is 57.21quando não paz, diz o Senhor Jeová.

Ai das falsas profetizas

17 Tu, filho do homem, volta o teu rosto contra as filhas do teu povo Jz 4.4;2Rs 22.14;Lc 2.36;At 21.9que profetizam Ez 13.2;Ap 2.20do seu coração; e profetiza contra elas, 18 dizendo: Assim diz o Senhor Jeová: Ai das mulheres que cosem almofadas para todos os cotovelos e fazem lenços para as cabeças de pessoas de toda estatura, a fim de caçarem Ez 22.25almas! Acaso, caçareis as almas do meu povo, e conservareis em vida almas para vosso proveito? 19 Ez 20.39;22.26Profanastes-me entre o meu povo por 1Sm 2.16-17;Pv 28.21;Mq 3.5,11;Rm 16.18;1Pe 5.2punhados de cevada e por pedaços de pão, para Ez 13.22fazerdes morrer as almas que não devem morrer e para Jr 23.14,17conservardes em vida as almas que não devem viver, mentindo ao meu povo, que escuta mentiras.

20 Pelo que assim diz o Senhor Deus: Eis que eu sou Ez 13.17contra as vossas almofadas com as quais vós ali caçais as almas como a pássaros e as arrancarei dos vossos braços; soltarei as almas, sim, as almas que vós caçais como pássaros. 21 Também rasgarei os vossos lenços e Sl 91.3;124.7livrarei das vossas mãos o meu povo, e não ficarão mais nas vossas mãos para serem caçados. Sabereis que eu sou Jeová. 22 Pois com mentiras Am 5.12fizestes entristecer o coração do justo, a quem eu não entristeci; Jr 23.14;34.16,22e fortalecestes as mãos do ímpio, para que Ez 18.21,27,30-32;33.14-16não volte do seu mau caminho e seja conservado em vida. 23 Por isso, não tornareis mais a ver Ez 13.6;Ez 12.24;Mq 3.6;Zc 13.3a vaidade, nem adivinhar adivinhações; Ez 13.21;Ez 34.10livrarei das vossas mãos o meu povo, Ez 13.9,21e sabereis que eu sou Jeová.

Veja também