Pular para o conteúdo
Publicidade

Ezequiel 30

TB

1 VERDER het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, profeteer en : So spreek die Here Here: Huil julle! Ag, die dag!

3 Want naby is 'n dag, ja, naby is 'n dag van die Here, 'n dag van wolke; die tyd van die nasies sal dit wees.

4 Dan sal 'n swaard in Egipte kom, en daar sal angs in Kus wees as die wat verslaan is, val in Egipte, en as hulle sy rykdom wegneem en sy fondamente afgebreek word.

5 Kus en Putéërs en Ludiete en die hele gemengde bevolking en Kub en die kinders van die daarmee verbonde land sal saam met hulle val deur die swaard.

6 So die Here: Ja, hulle sal val wat Egipte ondersteun, en sy trotse mag sal wegsink; van Migdol af tot by Siëne sal hulle daarin val deur die swaard, spreek die Here Here.

7 En dit sal verwoes wees tussen die verwoeste lande in, en sy stede sal wees tussen die verwoeste stede in.

8 En hulle sal weet dat Ek die Here is, as Ek 'n vuur werp in Egipte en al sy helpers verbreek word.

9 In dié dag sal daar boodskappers voor My uit wegvaar in skepe om die sorgelose Kus te verskrik; en dan sal daar angs onder hulle wees soos in die dag van Egipte. Want kyk, dit kom!

10 So die Here Here: Ja, Ek sal aan die menigte van Egipte 'n einde maak deur die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel.

11 Hy en sy volk saam met hom, die geweldigste nasies, word aangevoer om die land te verwoes; en hulle sal hul swaarde teen Egipte uittrek en die land vul met gesneuweldes.

12 En Ek sal die strome droë grond maak en die land verkoop in die hand van kwaaddoeners en die land met sy volheid verwoes deur die hand van vreemdes. Ek, die Here, het dit gespreek.

13 So die Here Here: Ek sal ook die drekgode vernietig en die afgode laat verdwyn uit Nof, en daar sal geen vors meer wees uit Egipteland nie; en Ek sal vrees in Egipteland verwek.

14 En Ek sal Patros verwoes en 'n vuur werp in Soan en strafgerigte voltrek in No.

15 En Ek sal my grimmigheid uitgiet oor Sin, die vesting van Egipte; en Ek sal die menigte van No uitroei.

16 En Ek sal 'n vuur werp in Egipte: Sin sal bewe van angs, en No sal oopgebreek word, en Nof vyande oordag!

17 Die jongmanne van On en Pi-Beset sal deur die swaard val, maar hulle self sal in gevangenskap gaan.

18 En in Tagpánhes word die dag duister as Ek daar die jukke van Egipte verbreek, en sy trotse mag daarin sal ophou; 'n wolk sal dit oordek, en sy dogters sal in gevangenskap gaan.

19 So sal Ek dan strafgerigte voltrek in Egipte; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

20 En in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

21 Mensekind, Ek het die arm van Farao, die koning van Egipte, gebreek; en kyk, dit is nie verbind tot genesing of geswagtel tot verbinding, dat dit sterk kan word om die swaard te vat nie.

22 Daarom, so die Here Here: Kyk, Ek het dit teen Farao, die koning van Egipte! En Ek sal sy arms verbreek, die sterk een en die gebreekte een, en sal die swaard uit sy hand laat val.

23 En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande.

24 En Ek sal die arms van die koning van Babel versterk en my swaard in sy hand gee, maar Farao se arms sal Ek breek, sodat hy voor hom sal kerm soos 'n dodelike gewonde man kerm.

25 Ja, Ek sal die arms van die koning van Babel versterk, maar Farao se arms sal afval; en hulle sal weet dat Ek die Here is as Ek my swaard in die hand van die koning van Babel gee, dat hy dit kan uitstrek oor Egipteland.

26 En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande. So sal hulle dan weet dat Ek die Here is.

O Egito será conquistado por Babilônia

1 De novo, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 2 Ez 21.12;Is 13.6;15.2;Jl 1.5,11,13Filho do homem, profetiza e dize: Assim diz o Senhor Jeová: Dai uivos: Ai do dia! 3 Pois está perto Ez 7.2-7,12o dia, sim, está perto Ez 7.19;13.5;Jl 1.15;2.1;Ob 15o Dia de Jeová, dia de Ez 30.18;Ez 32.7;34.12nuvens; será o tempo dos pagãos. 4 Ez 30.11A espada virá sobre o Egito, e na Ez 30.5,9;Ez 29.10Etiópia haverá angústia, quando os mortos caírem no Egito; Ez 29.19o seu povo será levado para o cativeiro e serão destruídos os seus fundamentos. 5 A Etiópia, e Ez 27.10Pute, e Lude, e todo Jr 25.20,24o povo misto, e os filhos da terra da aliança cairão juntamente com eles à espada.

6 Assim diz Jeová: Também cairão os que sustêm o Is 20.3-6Egito, e descerá a soberba do seu poder; Ez 29.10desde Migdol até Sevene, cairão nela à espada, diz o Senhor Jeová. 7 Ficarão desolados Ez 29.12;Jr 25.18-26no meio dos países desolados, e as suas cidades estarão no meio das cidades assoladas. 8 Ez 29.6,9,16;Sl 58.11Saberão que eu sou Jeová, quando eu tiver posto Ez 30.14,16;Ez 22.31;Am 1.4,7,10,12,14fogo no Egito e forem destruídos todos Ez 30.5-6os que lhe davam auxílio. 9 Naquele dia, sairão de diante de mim Is 18.1-2mensageiros em navios para amedrontarem os Ez 30.4etíopes Ez 38.11;39.6;Is 47.8descuidados; e sobre eles haverá Ez 32.9-10;Is 19.17;23.5angústia como no dia do Egito. Pois eis que vem.

10 Assim diz o Senhor Jeová: Também farei cessar a multidão do Egito pela mão de Ez 30.24-25;Ez 29.19Nabucodonosor, rei de Babilônia. 11 Ele com o seu povo, Ez 28.7;31.12os terríveis dentre as nações, serão introduzidos para destruírem a terra; desembainharão as suas Ez 30.4espadas contra o Egito e encherão de mortos a terra. 12 Secarei Ez 29.3,9os rios e venderei a terra nas mãos de homens péssimos; pela mão de estrangeiros, farei desolada a terra e bem assim tudo o que nela houver; eu, Jeová, o falei.

13 Assim diz o Senhor Jeová: Também Is 2.18destruirei os ídolos e farei cessar de Ez 30.16;Is 19.13;Jr 2.16;44.1;46.14Nofe as imagens; nunca mais procederá um príncipe da terra do Egito, e porei o pavor na terra do Egito. 14 Farei desolada a Ez 29.14;Is 11.11;Jr 44.1,15Patros, porei fogo a Sl 78.12,43;Is 19.11,13Zoã e executarei juízos em Ez 30.15-16;Jr 46.25;Na 3.8. 15 Derramarei o meu furor Ez 30.16sobre Sim, fortaleza do Egito, e exterminarei a multidão de . 16 Meterei fogo no Egito; Ez 30.15Sim terá grande angústia, Ez 30.14-15será destruída, e Ez 30.13Nofe terá adversários em pleno dia. 17 Os mancebos de Gn 41.45;46.20Áven e de Pi-Besete cairão à espada; e essas cidades irão ao cativeiro. 18 Em Jr 43.8-13Tafnes, também Ez 30.3se retirará o dia, quando eu Ez 34.27;Lv 26.13;Is 10.27;Jr 27.2;28.10,13;30.8quebrar ali os jugos do Egito e nela cessar a soberba do seu poder. Quanto a ela, Ez 30.3uma nuvem a cobrirá, e suas filhas irão ao cativeiro. 19 Assim, Ez 30.14;Ez 5.8,15;25.11;Sl 9.16executarei juízos no Egito, Ez 30.25-26e saberão que eu sou Jeová.

20 No Ez 26.1;29.1,17;31.1undécimo ano, no primeiro mês, aos sete dias do mês, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 21 Filho do homem, Ez 30.24;Sl 10.15;37.17quebrei o braço de Faraó, rei do Egito, e eis que não foi Jr 30.13;46.11atado para se lhe aplicar remédios curativos, para se lhe pôr uma ligadura que o ate, a fim de que seja forte para pegar na espada. 22 Portanto, assim diz o Senhor Jeová: Eis que sou Ez 29.3;Jr 46.25contra Faraó, rei do Egito e Ez 30.21,25quebrarei os seus braços, assim o forte como o que foi 2Rs 24.7;Jr 37.7quebrado; Jr 46.21farei cair da sua mão a espada. 23 Ez 30.17-18,26;Ez 29.12Espalharei os egípcios entre as nações e dispersá-los-ei pelos países. 24 Ez 30.10,25;Ne 6.9;Is 45.1,5;Zc 10.12Fortificarei os braços do rei de Babilônia e por-lhe-ei na mão Ez 30.11,25;Is 10.5-6,15;Sf 2.12a minha espada; Ez 30.21quebrarei, porém, os braços de Faraó, e diante daquele Ez 26.15;Jr 51.52gemerá com os gemidos dum Ez 21.14,25homem mortalmente ferido. 25 Ez 30.10,24Fortificarei os braços do rei de Babilônia, Ez 30.22e os braços de Faraó cairão; saberão que eu sou Jeová, quando eu meter Ez 30.11,24a minha espada na mão do rei de Babilônia, e ele Js 8.18;1Cr 21.16;Is 5.25a estender sobre a terra do Egito. 26 Ez 30.23Espalharei os egípcios entre as nações e dispersá-los-ei pelos países; e saberão que eu sou Jeová.

Veja também