1 MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het 'n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.
2 En Hy is 'n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.
Onderhouding van die gebooie. Broederliefde. Verloëning van die wêreld.
3 EN hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar.
4 Hy wat sê: Ek ken Hom — en sy gebooie nie bewaar nie — is 'n leuenaar en in hom is die waarheid nie.
5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.
6 Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.
7 Broeders, dit is geen nuwe gebod wat ek aan julle skryf nie, maar 'n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die woord wat julle van die begin af gehoor het.
8 En tog skryf ek aan julle 'n nuwe gebod wat waar is in Hom en in julle, want die duisternis gaan verby en die waaragtige lig skyn alreeds.
9 Hy wat sê dat hy in die lig is en sy broeder haat, is in die duisternis tot nou toe.
10 Wie sy broeder liefhet, bly in die lig, en in hom is geen oorsaak van struikeling nie.
11 Maar hy wat sy broeder haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis en weet nie waarheen hy gaan nie, omdat die duisternis sy oë verblind het.
12 Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil.
13 Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf aan julle, jongmanne, omdat julle die Bose oorwin het. Ek skryf aan julle, kinders, omdat julle die Vader ken.
14 Ek het aan julle geskrywe, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskrywe, jongmanne, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.
15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.
16 Want alles wat in die wêreld is — die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe — is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.
17 En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.
Die antichriste.
18 KINDERS, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is.
19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons nie; want as hulle van ons was, sou hulle by ons gebly het; maar dit moes aan die lig kom dat hulle nie almal van ons is nie.
20 En julle het die salwing van die Heilige en weet alles.
21 Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie.
22 Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën.
23 Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie.
24 Wat julle dan van die begin af gehoor het, laat dit in julle bly. As in julle bly wat julle van die begin af gehoor het, dan sal julle ook in die Seun en in die Vader bly.
25 En dit is die belofte wat Hy ons beloof het, naamlik die ewige lewe.
26 Dit het ek aan julle geskrywe met betrekking tot die wat julle mislei.
27 En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.
28 En nou, my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn en nie beskaamd van Hom weggaan by sy wederkoms nie.
29 As julle weet dat Hy regverdig is, dan weet julle dat elkeen wat die geregtigheid doen, uit Hom gebore is.
O remédio para o pecado e o sinal de que é eficaz
1 1Jo 2.12,28;1Jo 3.7,18;4.4;5.21;Jo 13.33;Gl 4.19Filhinhos meus, cp.1Jo 1.4essas coisas vos escrevo, para que não pequeis. Se alguém pecar, Rm 8.34;1Tm 2.5;Hb 7.25;9.24temos para com o Pai um Jo 14.16Paráclito, Jesus Cristo, o Justo; 2 ele é a 1Jo 4.10;Rm 3.25;Hb 2.17propiciação pelos nossos pecados e não somente pelos nossos, mas também 1Jo 4.14;Jo 4.42;11.51s.pelos de todo o mundo. 3 1Jo 2.5;1Jo 3.24;4.13;5.2Sabemos por isto que 1Jo 2.4;1Jo 3.6;4.7s.o conhecemos: 1Jo 3.22,24;5.3;Jo 14.15;15.10;Ap 12.17;14.12se guardarmos os seus mandamentos. 4 Aquele que diz Tt 1.16que o conhece e não guarda os seus mandamentos é 1Jo 1.6mentiroso, e 1Jo 1.8a verdade não está nele; 5 mas aquele que Jo 14.23guardar a sua palavra, nele, 1Jo 4.12o amor de Deus é realmente perfeito. 1Jo 2.3Por isto conhecemos que estamos nele: 6 aquele que diz que Jo 15.4permanece nele Jo 13.15;15.10;1Pe 2.21deve, também, andar como ele andou.
Quem ama a seu irmão permanece na luz
7 1Jo 3.2,21;4.1,7,11;Hb 6.9Amados, não vos escrevo 1Jo 3.11,23;4.21;2Jo 5um mandamento novo, mas um mandamento antigo, que tendes tido 1Jo 2.24;3.11;2Jo 5,6desde o princípio; esse mandamento antigo é a palavra que ouvistes. 8 Entretanto, é Jo 13.34um novo mandamento que vos escrevo, o qual é verdadeiro nele e em vós, porque Ef 5.8;1Ts 5.4s.;Rm 13.12as trevas se estão dissipando, e Jo 1.9a verdadeira luz já brilha. 9 Aquele que diz estar na luz e 1Jo 2.11;1Jo 3.15;4.20aborrece a seu 1Jo 3.10,16;4.20s.; cp.At 1.15irmão, até agora, está nas trevas. 10 1Jo 2.10-11; cp.Jo 11.9, ref.Aquele que ama a seu irmão permanece na luz, e não há nele motivo de tropeço; 11 Jo 12.35;1Jo 1.6mas aquele que aborrece a seu irmão anda nas trevas e não sabe para onde vai, porque as trevas lhe cp.2Co 4.4;2Pe 1.9cegaram os olhos.
Coisas temporais e eternas
12 Eu vos escrevo, 1Jo 2.1filhinhos, porque os 1Co 6.11;At 13.38vossos pecados são perdoados por amor do seu nome. 13 Eu vos escrevo, pais, porque conheceis aquele 1Jo 1.1que existe desde o princípio. Eu vos escrevo, moços, porque 1Jo 2.14; cp.1Jo 4.4;5.4s.;Ap 2.7;Jo 16.33tendes vencido Mt 5.37;1Jo 2.14;1Jo 3.12;5.18s.o Maligno. Eu vos escrevi, meninos, porque 1Jo 2.3;Jo 14.7conheceis o Pai. 14 Eu vos escrevi, pais, porque conheceis aquele 1Jo 1.1que existe desde o princípio. Eu vos escrevi, moços, porque sois Ef 6.10fortes, porque 1Jo 1.10;Jo 5.38; cp.8.37a palavra de Deus permanece em vós, e porque 1Jo 2.13tendes vencido o Maligno. 15 Não ameis Tg 1.27; cp.Rm 12.2o mundo nem as coisas que há no mundo. Tg 4.4Se alguém ama o mundo, o amor do Pai não está nele; 16 porque tudo o que há no mundo, Rm 13.14;Ef 2.3;1Pe 2.11a cobiça da carne, Pv 27.20a cobiça dos olhos e Tg 4.16a vaidade da vida, não vem do Pai, mas, sim, do mundo. 17 Ora, o 1Co 7.31mundo passa e a sua cobiça; mas aquele que faz a vontade de Deus permanece para sempre.
A revelação da mentira e da verdade
18 Filhinhos, Rm 13.11;1Tm 4.1;1Pe 4.7esta é a última hora; e, como ouvistes que vem o 1Jo 2.22;4.3;2Jo 7; cp.Mt 24.5,24anticristo, 1Jo 4.1,3; cp.Mc 13.22já se têm levantado muitos anticristos, pelo que conhecemos que é a última hora.
19 At 20.30Saíram de nós, mas não eram de nós; porque, se tivessem sido de nós, teriam permanecido conosco; mas eles saíram, cp.1Co 11.19para que fossem conhecidos que todos estes não são de nós. 20 Vós tendes uma 1Jo 2.27;2Co 1.21unção do Mc 1.24; cp.At 10.38Santo e todos 1Jo 2.27; cp.Pv 28.5;Mt 13.11;Jo 14.26;1Co 2.15s.tendes conhecimento. 21 Não vos escrevi porque ignorais a verdade, mas cp.Tg 1.19;2Pe 1.12;Jd 5porque a sabeis, e porque mentira alguma vem 1Jo 3.19; cp.Jo 8.44;18.37da verdade. 22 Quem é o mentiroso, senão 1Jo 4.3;2Jo 7aquele que nega que Jesus é o Cristo? O anticristo é aquele que nega o Pai e o Filho. 23 1Jo 4.15;5.1;2Jo 9; cp.Jo 8.19;16.3;17.3Todo o que nega o Filho não tem o Pai; quem confessa o Filho tem também o Pai. 24 O que vós, porém, ouvistes 1Jo 2.7desde o princípio permaneça em vós. Se o que ouvistes desde o princípio permanecer em vós, 1Jo 1.3; cp.Jo 14.23;2Jo 9permanecereis vós também no Filho e no Pai. 25 Jo 3.15;6.40;1Jo 1.2Esta é a promessa que ele mesmo nos fez, a saber, a vida eterna. 26 Eu vos escrevi essas coisas a respeito daqueles que 1Jo 3.7; cp.2Jo 7vos desencaminham. 27 1Jo 2.20; cp.Jo 14.16A unção que dele recebestes permanece em vós, e não tendes necessidade de que alguém vos ensine; mas, como a sua unção Jo 14.26;1Co 2.12;1Ts 4.9vos ensina em todas as coisas, e ela é Jo 14.17verdadeira e não mentirosa, e como ela vos ensinou, permaneceis nele. 28 Agora, 1Jo 2.1filhinhos, permanecei nele, para que, se ele 1Jo 3.2;Cl 3.4;Lc 17.30aparecer, tenhamos 1Jo 3.21;4.17;5.14;Ef 3.12confiança e dele não cp.Mc 8.38nos afastemos envergonhados na sua 1Ts 2.19vinda. 29 Se souberdes que 1Jo 3.7;Jo 7.18ele é justo, reconhecei também que todo aquele que pratica a justiça é 1Jo 3.9;4.7;5.1,4,18;3Jo 11;Jo 1.13;3.3nascido dele.