Pular para o conteúdo
Publicidade

Jonas 4

TB

Die ontevredenheid van Jona en sy bestraffing deur die Here.

1 MAAR Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword.

2 Toe bid hy tot die Here en : Ag, Here, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil.

3 oHere, neem dan nou tog my siel van my weg, want dit is vir my beter om te sterwe as om te lewe.

4 Daarop die Here: Het jy rede om vertoornd te wees?

5 En Jona het die stad verlaat en aan die oostekant van die stad gaan sit. Daar maak hy toe vir hom 'n skerm, en hy gaan daaronder in die skaduwee sit, totdat hy sou sien wat met die stad gebeur.

6 Toe beskik die Here God 'n wonderboom en laat dit oor Jona opskiet om te dien as skaduwee oor sy hoof, om hom van sy ontstemdheid te bevry; en Jona was baie bly oor die wonderboom.

7 Maar God het die volgende môre toe die dag breek, 'n wurm beskik; en dié het die wonderboom gesteek, sodat dit verdor het.

8 En met sonop het God 'n gloeiende oostewind beskik; en toe die son op die hoof van Jona steek, het hy magteloos geword en gewens dat hy mag sterwe, en gesê: Dit is vir my beter om te sterwe as om te lewe.

9 Toe God vir Jona: Het jy rede om vertoornd te wees oor die wonderboom? En hy antwoord: Ek het rede om vertoornd te wees tot die dood toe.

10 Verder die Here: wil die wonderboom spaar waar jy geen arbeid aan bestee het nie en wat jy nie grootgemaak het nie, wat in een nag ontstaan en in een nag vergaan het.

11 Maar Ek mag Ninevé, die groot stad, nie spaar nie waarin meer as honderd-en-twintigduisend mense is wat die onderskeid tussen hulle regter- en hulle linkerhand nie weet nie, en baie vee?

A queixa de Jonas e a lição do palma-christi

1 Mas isso desagradou extremamente a Jonas, e ele ficou Jn 4.4,9;Mt 20.15;Lc 15.28irado. 2 Jr 20.7Orou a Jeová e disse: Ah! Jeová, não foi esta a minha palavra, estando eu ainda no meu país? Por isso é que me apressei Jn 1.3a fugir para Társis, pois eu sabia que tu és um Êx 34.6;Nm 14.18;Sl 86.5,15;Jl 2.13;Mq 7.18Deus clemente e misericordioso, tardio em irar-se e de grande beneficência e que te arrependes do mal. 3 Agora, Jeová, Jn 4.8;1Rs 19.4;Jó 6.8-9tira-me a vida, pois Jó 7.15-16;Ec 7.1melhor me é morrer do que viver. 4 Respondeu Jeová: Jn 4.9;Mt 20.11,15Fica-te bem a tua ira? 5 Então, Jonas saiu da cidade e 1Rs 19.9,13se assentou ao oriente dela; ali, fez para si uma barraca e, debaixo dela, sentou-se à sombra, até ver o que houvesse de suceder à cidade.

6 Jn 1.17Deus Jeová preparou um palma-christi e fê-lo subir por cima de Jonas, para que lhe desse sombra sobre a cabeça, a fim de o livrar do seu mau estado. Jonas, pois, ficou em Am 6.13extremo contente por causa do palma-christi. 7 Deus, porém, preparou um bicho ao romper da alva no dia seguinte, e o bicho feriu o palma-christi, de sorte que Jl 1.12se secou. 8 Ao nascer do sol, preparou Deus um Ez 19.12;Os 13.15vento calmoso do oriente; o Sl 121.6;Is 49.10sol deu na cabeça de Jonas, de maneira que desmaiou; pediu para si a Jn 4.3morte e disse: Melhor me é morrer do que viver. 9 Deus perguntou a Jonas: Jn 4.4Fica-te bem a tua ira por causa do palma-christi? Respondeu ele: Tenho razão de me irar até a morte. 10 Jeová disse: Tu tiveste compaixão do palma-christi, pela qual não trabalhaste, nem fizeste crescer; que nasceu numa noite e numa noite pereceu. 11 Não hei de eu Jn 3.10ter compaixão da Jn 3.3grande cidade de Jn 1.2;3.2-3Nínive, em que mais de cento e vinte mil pessoas que Dt 1.39;Is 7.16não sabem discernir entre a sua mão direita e a sua esquerda, e também muito Sl 36.6gado?

Veja também

Jonas
Ver todos os capítulos de Jonas