Pular para o conteúdo
Publicidade

Eclesiastes 11

TB

Laat ons goed doen solank as ons in die geleentheid is.

1 WERP jou brood uit op die water, want verloop van baie dae sal jy dit vind.

2 Gee 'n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie.

3 As die wolke vol reën is, giet hulle dit uit op die aarde; en as 'n boom na die suide of na die noorde val, op die plek waar die boom val, daar bly hy .

4 Wie op die wind ag gee, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie.

5 Soos jy nie weet wat die weg van die wind is, of hoe die gebeente in die skoot van 'n swangere is nie, net so weet jy nie die werk van God wat alles doen nie.

6 Saai jou saad in die môre, en laat teen die aand jou hand nie rus nie; want jy weet nooit watter een sal geluk nie, hierdie of daardie, en of altwee saam goed sal wees nie.

7 Verder, soet is die lig, en goed is dit vir die om die son te aanskou.

8 Want as die mens baie jare lewe, moet hy hom in dié almal verheug en dink aan die dae van duisternis, dat dit baie sal wees; alles wat kom, is nietigheid.

Hoe die jeug geniet moet word.

9 VERBLY jou, o jongeling, in jou jeug en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid; en wandel in die weë van jou hart en in die aanskouing van jou ; maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring.

10 En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.

Façamos o que é bom no tempo oportuno

1 Is 32.20Lança o teu pão sobre as águas, porque, depois de muitos dias, o Dt 15.10;Pv 19.17;Mt 10.42;2Co 9.8;Gl 6.9;Hb 6.10acharás. 2 Sl 112.9;Mt 5.42;Lc 6.30;1Tm 6.18-19Reparte com sete e ainda com oito, porque não sabes Ec 11.8;12.1que mal haverá sobre a terra. 3 Se as nuvens estiverem cheias de chuva, derramam-na sobre a terra; e, se a árvore cair para o sul ou para o norte, no lugar em que cair, ficará. 4 Quem observa o vento não semeará; e quem atenta para as nuvens não ceifará. 5 Como tu Jo 3.8não sabes qual seja o caminho do vento, Sl 139.13-16nem de que maneira se formam os ossos no ventre da mulher grávida, assim Ec 1.13;3.10-11;8.17não conheces as obras de Deus, que tudo faz. 6 Ec 9.10Semeia, de manhã, a tua semente e, de tarde, não deixes repousar a tua mão, pois não sabes qual das duas prosperará, se esta ou aquela ou se ambas serão igualmente boas. 7 Na verdade, a luz é doce, e agradável é aos olhos Ec 6.5;7.11ver o sol. 8 Se, pois, o homem viver muitos anos, Ec 9.7regozije-se em todos eles; contudo, lembre-se dos Ec 12.1dias das trevas, porque hão de ser muitos. Tudo o que de vir é vaidade.

A mocidade deve preparar-se para a velhice e morte

9 Ec 2.10Regozija-te, mancebo, na tua mocidade; anime-te o teu coração nos dias da tua mocidade, e Nm 15.39;Jó 31.7anda pelo caminho do teu coração e pela vista dos teus olhos; mas sabe que, por todas essas coisas, Ec 3.17;12.14;Rm 14.10Deus te trará a juízo. 10 Portanto, afasta do teu coração o desgosto e 2Co 7.1;2Tm 2.22alonga da tua carne o mal, pois a mocidade e a flor dos anos são vaidade.

Veja também