Pular para o conteúdo
Publicidade

Eclesiastes 8

TB

Eerbied vir die owerheid.

1 WIE is soos die wyse, en wie weet die verklaring van die dinge? Die wysheid van 'n mens verhelder sy gesig, en die hardheid van sy gesig word daardeur verander.

2 Ek : Neem die bevel van die koning in ag, en wel ter wille van die eed by God.

3 Haas jou nie om van hom af weg te gaan nie; laat jou nie in met 'n slegte saak nie, want alles wat hy wil, doen hy.

4 Want die woord van die koning is magtig, en wie kan vir hom : Wat doen u?

5 Hy wat die gebod onderhou, sal geen kwaad ondervind nie; en die hart van 'n wyse sal die tyd en die regterlike beslissing belewe.

6 Want vir elke ding is daar 'n tyd en 'n beslissing; want die boosheid van die mens druk swaar op hom.

7 Want hy weet nie wat sal wees nie; want hoe dit sal wees wie kan hom dit te kenne gee?

8 Daar is geen mens wat heerskappy het oor die wind om die wind teë te hou nie, en niemand het mag oor die dag van die dood nie, en daar is geen vrystelling in die oorlog nie; so sal ook die goddeloosheid hom wat dit begaan, nie red nie.

9 Dit alles het ek gesien deurdat ek my hart gerig het op elke werk wat onder die son gedoen word, in 'n tyd waarin die een mens heers oor die ander tot sy ongeluk.

10 So het ek dan die goddelose sien begrawe word en die rus ingaan, terwyl die wat reg gehandel het, uit die heilige plek moes weggaan en in die stad vergeet is. Ook dit is dan nietigheid.

Die oordeel word nog uitgestel.

11 OMDAT die oordeel oor 'n verkeerde daad nie gou voltrek word nie, daarom is die hart van die mensekinders in hulle vol om kwaad te doen;

12 aangesien 'n sondaar honderd maal kwaad doen en hy lank lewe alhoewel ek weet dat dit goed sal gaan met die wat God vrees, omdat hulle voor sy aangesig vrees,

13 en dit nie goed sal gaan met die goddelose, en hy die dae nie sal verleng soos 'n skaduwee nie, omdat hy voor die aangesig van God nie vrees nie.

14 Dit is 'n nietigheid wat op die aarde gebeur, dat daar regverdiges is met wie dit gaan volgens die dade van die goddelose, en dat daar goddelose is met wie dit gaan volgens die dade van die regverdiges; so ek dan dat dit ook nietigheid is.

15 Daarom het ek die vreugde geprys, dat daar niks beters is vir die mens onder die son nie as om te eet en te drink en hom te verheug, en dat dit hom mag begelei by sy moeitevolle arbeid gedurende die dae van sy lewe wat God hom gee onder die son.

16 Toe ek my hart daarop gerig het om wysheid te leer ken en om te aanskou die dinge wat op die aarde gedoen word ja, selfs bedags en snags niemand met sy die slaap sien nie

17 het ek gesien al die werk van God, dat die mens die werk wat gedoen word onder die son, nie kan uitvind nie, omdat die mens hom vermoei om te soek en tog niks uitvind nie; ja, al sou die wyse dink dat hy dit verstaan hy sal dit nie kan uitvind nie!

A obediência devida ao rei

1 Quem é como o sábio? Quem sabe a interpretação das coisas? A sabedoria do homem faz Êx 34.29-30resplandecer o seu rosto, e muda-se Dt 28.50a aspereza da sua face. 2 Eu te digo: Observa o mandamento do rei, e isso, por causa do Êx 22.11;2Sm 21.7;Ez 17.18juramento a Deus. 3 Não te apresses a Ec 10.4sair da sua presença; não persistas no que é mau, porque ele faz tudo o que lhe agrada. 4 Porquanto a palavra do rei é poderosa; e Jó 9.12;Dn 4.35quem pode dizer-lhe: Que fazes? 5 Quem Ec 12.13guarda o mandamento Pv 12.21não experimentará mal algum; e o coração do sábio conhece o tempo e o juízo. 6 Pois Ec 3.1,17para tudo tempo e juízo, porquanto a miséria do homem pesa sobre ele. 7 Ec 3.22;6.12;7.14;9.12Não sabe o que de suceder, pois quem pode declarar-lhe como de ser? 8 Sl 49.7-9Não nenhum homem que tenha domínio sobre o espírito, para o reter; nem tampouco tem ele poder sobre o dia da morte; nem nessa guerra Dt 20.5-8licença para se ausentar; Ec 8.13nem a perversidade livrará aquele que a ela está entregue.

As desigualdades da vida

9 Tudo isso tenho visto e tenho aplicado o meu coração a todas as obras que se fazem debaixo do sol. tempo em que um homem tem Ec 4.1;5.8;7.7domínio sobre outro para dano seu. 10 Vi também os perversos serem enterrados, saindo do templo para onde tinham vindo, e serem Ec 1.11;2.16;4.16;9.5,15esquecidos na cidade onde assim tinham procedido; também isso é vaidade. 11 Porque a Êx 34.6;Sl 86.15;Rm 2.4;2Pe 3.9sentença não se executa logo contra uma obra; por isso, Ec 9.3o coração dos filhos dos homens é inteiramente disposto a praticar o mal. 12 Embora o pecador pratique o mal cem vezes, e Ec 7.15;Is 65.20os dias se lhe prolonguem, contudo, eu sei, com certeza, que Dt 4.40;12.25;Sl 37.11;Pv 1.33;Is 3.10a felicidade será para os que temem a Deus, que temem diante dele; 13 porém Ec 8.8;Is 3.11a felicidade não será para o perverso, nem prolongará ele os seus dias, que são como Ec 6.12;Jó 14.2sombra, porque não teme diante de Deus.

14 uma vaidade que se realiza sobre a terra: Ec 7.15;Sl 73.14justos a quem sucede segundo as obras do perverso, e Jó 21.7;Sl 73.3,12;Jr 12.1;Ml 3.15perversos a quem sucede segundo as obras dos justos. Eu disse que também isso é vaidade. 15 De modo que louvei a alegria, porque para Ec 2.24;3.12-13;5.18;9.7o homem nada melhor debaixo do sol do que comer, beber e alegrar-se. Pois isso o acompanhará no seu trabalho todos os dias da vida que Deus lhe deu debaixo do sol.

Mistério dos atos de Deus

16 Quando Ec 1.13-14apliquei o meu coração a conhecer a sabedoria e a ver o trabalho que se faz sobre a terra (pois homens Ec 2.23que nem de dia nem de noite conseguem dar sono aos seus olhos), 17 então, contemplei toda a obra de Deus e vi que Ec 3.11o homem não pode compreender a obra que se faz debaixo do sol; pois, por mais que o homem trabalhe para a descobrir, contudo, não a compreenderá; embora Ec 7.23;Sl 73.16;Rm 11.33o sábio queira conhecê-la, contudo, não a poderá compreender.

Veja também