Pular para o conteúdo
Publicidade

Eclesiastes 6

TB

Die genot wat rykdom gee, is onvolkome.

1 DAAR is 'n onheil wat ek gesien het onder die son, en wat swaar druk op die mensdom:

2 'n Man aan wie God rykdom en skatte en eer gee, sodat hom niks ontbreek van alles wat hy kan begeer nie, maar God stel hom nie in staat om daarvan te geniet nie, want 'n vreemde geniet dit; dit is vergeefse moeite en 'n bitter lyding.

3 As 'n man honderd kinders verwek en baie jare lewe en die dae van sy jare baie is en sy siel nie genoeg kry van die goeie en hy ook nie 'n begrafnis het nie, dan ek: 'n Misgeboorte is beter as hy,

4 want in nietigheid kom dit, en in duisternis gaan dit heen, en met duisternis word die naam daarvan bedek;

5 ook het dit die son nie gesien of geken nie. Dit het meer rus as hy.

6 Ja, al lewe hy ook twee maal duisend jaar en geniet nie die goeie nie gaan nie alles na een en dieselfde plek nie?

7 Al die moeitevolle arbeid van 'n mens is vir sy mond, en tog word die begeerte nie bevredig nie.

8 Want watter voorkeur het die wyse bo die dwaas, watter voorkeur die arme wat weet om hom te beweeg onder die lewendes?

9 Die aanskouing met die is beter as die geswerf van die begeerte. Ook dit is tevergeefs en 'n gejaag na wind.

10 Wat hy ook is, lankal is sy naam genoem, en dit is bekend dat hy mens is: hy kan nie in die gereg gaan met Hom wat sterker is as hy nie.

11 Want hoe meer woorde, des te meer vermeerder hulle die nietigheid; watter voordeel het die mens daarvan?

12 Want wie weet wat goed is vir die mens in die lewe gedurende die getal dae van sy nietige lewe wat hy soos 'n skaduwee deurbring? Want wie kan aan die mens bekend maak wat hom sal wees onder die son?

É lícito gozar os bens que Deus deu, mas estes não podem satisfazer a alma

1 Ec 5.13um mal que vi debaixo do sol e que pesa sobre os homens. 2 É o homem a quem Deus 1Rs 3.13riquezas, fazenda e honra, de maneira que Sl 17.14;73.7nada falta à sua alma de tudo quanto ele deseja, sem, todavia, lhe conceder o poder de comer disso, mas um estrangeiro a come; isso é vaidade e grande mal. 3 Se alguém gerar cem filhos e viver muitos anos, de modo que sejam muitos os dias da sua vida, porém a sua alma não se fartar do bem, e além disso não Is 14.20;Jr 8.2;22.19tiver sepultura; digo que é melhor do que ele Ec 4.3;Jó 3.16um aborto, 4 pois vem debalde e volta para as trevas, e de trevas se encobre o seu nome; 5 Demais, não viu o sol, e nada conheceu. Este tem mais descanso do que o outro, 6 ainda quando tivesse vivido duas vezes mil anos e não tivesse gozado o bem. Porventura Ec 2.14, ref.não vão todos para um mesmo lugar?

7 Pv 16.26Todo trabalho do homem é para a sua boca, e, contudo, não se satisfaz o seu apetite. 8 Pois Ec 2.15que vantagem tem o sábio sobre o tolo? Ou que tem o pobre que sabe andar perante os vivos? 9 Melhor é o Ec 11.9que os olhos veem do que o vaguear da cobiça; também isso é Ec 1.14vaidade e desejo vão.

10 Ec 1.9;3.15Seja quem for, foi chamado muito pelo seu nome, e sabe-se que é homem e Pv 21.30;Jó 9.32;40.2;Is 45.9que não pode contender com quem é mais poderoso do que ele. 11 Visto que muitas coisas que aumentam a vaidade, que vantagem tira delas o homem? 12 Pois quem sabe que é bom para o homem na sua vida, durante os dias da sua vida de vaidade que passa como sombra? Porque quem pode declarar ao homem Ec 3.22, ref.o que de ser depois dele debaixo do sol?

Veja também