Pular para o conteúdo
Publicidade

Lamentações 2

TB

Beleëring en verwoesting van Jerusalem.

1 Alef. AG, hoe het die Here in sy toorn die dogter van Sion met wolke oordek! Hy het die sieraad van Israel uit die hemel op die aarde neergewerp en nie gedink aan die voetbank van sy voete op die dag van sy toorn nie.

2 Bet. Die Here het al die woonplekke van Jakob sonder verskoning verslind; in sy grimmigheid het Hy die vestings van die dogter van Juda verwoes, op die grond gewerp, die koninkryk en sy vorste ontheilig.

3 Gimel. Hy het in gloeiende toorn elke horing van Israel afgekap; Hy het sy regterhand teruggetrek voor die vyand, en in Jakob het Hy gebrand soos 'n vuurvlam wat rondom verteer.

4 Dalet. Hy het sy boog gespan soos 'n vyand, Hom opgestel met sy regterhand soos 'n teëstander en gedood alles wat 'n lus was vir die oog in die tent van die dogter van Sion; Hy het sy grimmigheid uitgegiet soos vuur.

5 He. Die Here het soos 'n vyand geword, Hy het Israel verslind, al sy paleise verslind, sy vestings verwoes en geklaag en geklag by die dogter van Juda vermenigvuldig.

6 Wau. En Hy het sy eie omheining soos 'n tuin verniel, sy eie feesplek verwoes; die Here het in Sion feestyd en sabbat laat vergeet, en in sy grimmige toorn koning en priester verwerp.

7 Sajin. Die Here het sy altaar verwerp, sy heiligdom ontheilig, die mure van haar paleise in die hand van die vyand oorgelewer; hulle het gedruis gemaak in die huis van die Here soos op 'n feesdag.

8 Get. Die Here het Hom voorgeneem om die muur van die dogter van Sion te verwoes; Hy het die meetsnoer gespan, sy hand nie teruggetrek van vernietiging nie; ja, Hy het voorskans en muur laat treur, saam sak hulle inmekaar.

9 Tet. Haar poorte het in die grond gesink, Hy het haar grendels te gronde gerig en verbreek; haar koning en haar vorste is onder die heidene; daar is geen onderwysing nie, en haar profete ontvang geen gesig van die Here nie.

10 Jod. Die oudstes van die dogter van Sion sit en swyg op die grond, hulle het stof op hul hoof gegooi, rouklere aangegord; die jonkvroue van Jerusalem het hulle hoof na die aarde gebuig.

11 Kaf. My teer weg in trane, my ingewande is in beroering, my lewer is op die grond uitgeskud vanweë die verbreking van die dogter van my volk, omdat kind en suigling op die pleine van die stad versmag,

12 Lamed. wat aan hulle moeders : Waar is koring en wyn? terwyl hulle versmag soos gewondes op die pleine van die stad, terwyl hulle lewe uitgestort word aan die bors van hul moeders.

13 Mem. Watter getuienis kan ek vir jou aflê, waarmee kan ek jou vergelyk, dogter van Jerusalem? Waarmee sal ek jou gelykstel, dat ek jou kan troos, jonkvrou, dogter van Sion? Want jou verbrokenheid is so groot soos die see wie kan jou gesond maak?

14 Noen. Jou profete het vir jou bedrieglike en ongerymde dinge gesien en jou ongeregtigheid nie geopenbaar om jou lot te verander nie, maar hulle het vir jou godsprake gesien tot bedrog en verstoting.

15 Samek. Almal wat met die pad verbygaan, slaan die hande saam oor jou; hulle spot en skud hulle hoof oor die dogter van Jerusalem: Is dit die stad waarvan hulle gesê het: Volmaak in skoonheid, vreugde van die hele aarde?

16 Pe. Al jou vyande rek hulle mond oop oor jou, hulle spot en kners op die tande, hulle : Ons het verslind, ja, dit is die dag wat ons verwag het; ons het dit bereik, dit belewe!

17 Ajin. Die Here het gedoen wat Hy Hom voorgeneem het, sy woord volbring wat Hy sedert die dae van die voortyd beveel het; Hy het sonder verskoning afgebreek en die vyand oor jou bly gemaak, die horing van jou teëstanders verhoog.

18 Sade. Hulle hart roep na die Here. Muur van die dogter van Sion, laat trane afloop soos 'n stroom, dag en nag; gun jouself geen verposing nie, laat jou oogappel nie rus nie.

19 Kof. Staan op, skreeu in die nag by die begin van die nagwake, stort jou hart uit soos water voor die aangesig van die Here, hef jou hande op na Hom, ter wille van die lewe van jou kinders wat versmag van honger by die hoek van al die strate.

20 Resj. Aanskou, Here, en merk op aan wie U so gedoen het! Moet vroue dan hulle vrug eet, kindertjies wat op die hande gedra word? Moet dan in die heiligdom van die Here priester en profeet gedood word?

21 Sjin. Op die grond jonk en oud in die strate; my jonkvroue en my jongmanne het deur die swaard geval; U het hulle gedood op die dag van u toorn, U het geslag sonder verskoning.

22 Tau. U het soos op 'n feesdag my verskrikkinge geroep van rondom, en niemand het op die dag van die Here se toorn vrygeraak of ontkom nie; die wat ek op die hande gedra en grootgemaak het my vyand het hulle omgebring.

As tristezas de Sião provêm de Jeová

1 Como Lm 3.43-44;Ez 30.18;32.7-8cobre de nuvens o Senhor na sua ira a filha de Sião!

Is 14.12-15;Ez 28.14-16Derribou do céu à terra Is 64.11a glória de Israel

e no dia da sua ira, não se lembrou do Sl 99.5;132.7escabelo dos seus pés.

2 O Senhor Lm 3.43;Sl 21.9;Jr 13.14tragou todas as habitações de Jacó e não mostrou piedade;

no seu furor, Lm 2.5,17;Jr 5.17;Mq 5.11,14derribou as fortalezas da filha de Judá, Is 25.12;26.5lançando-as por terra;

tratou como Sl 89.39-40;Is 43.28profanos o reino e os seus príncipes.

3 No furor da sua ira, cortou Sl 75.5,10;Jr 48.25toda a força de Israel;

em face do inimigo, Sl 74.11;Jr 21.4-5retirou para trás a sua destra

Is 42.25;Jr 21.14e incendiou a Jacó como um fogo chamejante que devora tudo ao redor.

4 Armou o seu Jr 3.12-13;Jó 6.4;16.13arco como inimigo, postou-se como adversário com a sua destra;

matou tudo o que era Ez 24.25aprazível aos olhos;

na tenda da filha de Sião, Is 42.25;Jr 7.20derramou o seu furor como fogo.

5 O Senhor tornou-se como Jr 30.14inimigo, Lm 2.2tragou a Israel;

tragou todos os seus Lm 2.2;Jr 52.13palácios, destruiu as suas fortalezas;

e Jr 6.26;9.17-20multiplicou na filha de Judá o pranto e a lamentação.

6 Jr 7.14Demoliu, com violência, o seu tabernáculo, como se fosse o dum jardim; Jr 52.13destruiu o seu lugar de assembleia.

O Senhor Lm 1.4;Jr 17.27;Sf 3.18entregou ao esquecimento em Sião a assembleia solene e o sábado;

e na indignação da sua ira, Lm 4.16,20;5.12;Is 43.28;Jr 13.13-14desprezou ao rei e ao sacerdote.

7 O Senhor Sl 78.59-61;Is 64.11;Ez 7.20-22rejeitou o seu altar, abominou o seu santuário,

Jr 33.4-5;52.13entregou nas mãos do inimigo os muros dos seus palácios.

Deram Sl 74.3-8gritos na Casa de Jeová como no dia duma assembleia solene.

8 Jeová resolveu Lm 2.17;Jr 5.10;39.8;52.14destruir o muro da filha de Sião;

2Rs 21.13;Is 34.11;Am 7.7-9estendeu o cordel, e a sua mão não cessou de fazer estragos.

Mas Is 3.26;Jr 14.2fez lamentar o antemural e o muro, os quais juntamente enfraquecem.

9 Sepultadas na terra estão Ne 1.3as suas portas; ele destruiu e quebrou os ferrolhos dela.

O seu Lm 4.20;Dt 28.36;Jr 16.13;Ez 17.20rei e os seus príncipes acham-se entre as nações onde Os 3.4não existe a lei.

Os seus profetas Jr 14.14;23.16;Ez 7.26não recebem visões da parte de Jeová.

10 Estão Jó 2.13;Is 3.26;47.1sentados no chão os anciãos da filha de Sião Am 8.3e calados;

lançaram Jó 2.12;Ez 27.30ao ar sobre as suas cabeças, vestiram-se de Is 15.3;Jn 3.6-8sacos;

Lm 1.4as virgens de Jerusalém abaixam as suas cabeças até o chão.

11 Os meus Lm 1.16;3.48-51;Jr 9.1olhos enfraquecem à força de chorar, Jr 4.19turbadas estão as minhas entranhas,

o meu Jó 16.13fígado derramou-se pela terra por causa da Lm 4.10;Is 22.4destruição da filha do meu povo,

porquanto nas ruas da cidade desfalecem Lm 2.19;Jr 44.7os meninos e as crianças de mama.

12 Ao Lm 4.4desfalecerem, como feridos, nas ruas da cidade,

ao exalarem as suas Jó 30.16;Sl 42.4;62.8almas no regaço de suas mães,

eles lhes perguntam: Jr 1.11;5.17Onde está o trigo e o vinho?

13 Que testemunho te darei? A que te assemelharei, ó filha de Jerusalém?

A que Lm 1.12te compararei, para te consolar, Is 37.22ó virgem filha de Sião?

Pois grande é como o mar Sl 60.2;Jr 14.17a tua brecha. Quem te Jr 8.22;30.12-15poderá curar?

14 Os teus Jr 23.25-29;29.8-9profetas viram para ti visões vãs e fátuas;

Is 58.1;Mq 3.8;Ez 23.36não manifestaram a tua iniquidade, para te desviarem do cativeiro,

porém Jr 23.36;Ez 22.25,28viram para ti profecias vãs e coisas que te levaram ao exílio.

15 Todos os que passam Jó 27.23;Ez 25.6batem com as mãos sobre ti,

Jr 19.8;Sf 2.15assobiam e Sl 22.7;Is 37.22;Jr 18.16meneiam a cabeça sobre a filha de Jerusalém, dizendo:

É esta, porventura, a cidade a que chamavam os homens Sl 50.2a perfeição da formosura, Sl 48.2o gozo da terra toda?

16 Todos Lm 3.46;Jó 16.10;Sl 22.13os teus inimigos abriram contra ti a sua boca;

assobiam e Jó 16.9;Sl 35.16;37.12rangem os dentes; dizem: Temo-la Sl 56.2;124.3;Jr 51.34tragado.

Certamente este é Ob 12-15o dia que esperávamos, temo-lo achado, temo-lo visto.

17 Dt 28.15;Jr 4.28;18.11Fez Jeová o que intentou; cumpriu a sua palavra que ordenou nos dias antigos;

derrubou e não Jr 2.1-2;Ez 5.11;7.8-9;8.18mostrou piedade.

Fez que o inimigo Sl 35.24,26;89.42;Is 14.29se alegrasse sobre ti, Lm 1.5;Dt 28.43-44exaltou o poder dos teus adversários.

18 O Sl 119.145;Os 7.14coração deles clamou ao Senhor: Ó Lm 2.8;Hc 2.11muro da filha de Sião, Lm 1.2,16;3.48-49;Sl 119.136;Jr 9.1derrama lágrimas como uma torrente, de dia e de noite;

não te dês descanso; cessem de chorar as meninas dos teus olhos.

19 Levanta-te, clama Sl 42.3;Is 26.9de noite, no princípio das vigias;

derrama 1Sm 1.15;Sl 42.4;62.8o teu coração como água diante da face do Senhor.

Levanta as tuas mãos a ele pela Lm 2.11-12vida de teus filhinhos, Is 51.20que desfalecem de fome nas esquinas de todas as ruas.

20 , Jeová, e considera Êx 32.11;Dt 9.26;Is 63.16-19;Jr 12.7a quem assim tens tratado!

Acaso, Lm 4.10;Jr 19.9comerão as mulheres o fruto das suas entranhas, as crianças enfaixadas pelas suas próprias mãos?

Matar-se-ão no santuário do Senhor Sl 78.64;Jr 14.15;23.11-12o sacerdote e o profeta?

21 Jazem por terra nas ruas Jr 6.11o moço e o velho;

as minhas Sl 78.62-63virgens e os meus mancebos caem pela espada.

Tu os Jr 13.14mataste no dia da tua ira; trucidaste, Zc 11.6não mostraste piedade.

22 Convocaste, como no dia duma assembleia solene, Sl 31.13;Is 24.17-18;Jr 6.25os meus terrores de todos os lados.

Jr 11.11Não houve quem escapasse ou ficasse com vida no dia da ira de Jeová.

Aos Jr 16.2-4;44.7que enfaixei e criei, consumiu-os o meu inimigo.

Veja também

Lamentações
Ver todos os capítulos de Lamentações