Pular para o conteúdo
Publicidade

Zacarias 14

TB

Die eindstryd van die Godsryk word met 'n heerlike oorwinning bekroon.

1 KYK, daar kom 'n dag vir die Here; dan sal wat van jou buitgemaak is, binne-in jou verdeel word, o Jerusalem!

2 Want Ek sal al die nasies versamel om oorlog te voer teen Jerusalem; en die stad sal ingeneem en die huise geplunder en die vroue onteer word, en die helfte van die stad sal uitgaan in ballingskap; maar die orige deel van die bevolking sal nie uit die stad uitgeroei word nie.

3 En die Here sal uittrek en stryd voer teen dié nasies soos op die dag van sy stryd, die dag van oorlog.

4 En in dié dag sal sy voete staan op die Olyfberg wat voor Jerusalem , aan die oostekant; en die Olyfberg sal middeldeur gesplyt word van oos na wes tot 'n baie groot dal; en die een helfte van die berg sal wegwyk na die noorde en die ander helfte na die suide.

5 En julle sal vlug in die dal van my berge want die dal van die berge sal loop tot by Asal en julle sal vlug soos julle gevlug het vir die aardbewing in die dae van Ussía, die koning van Juda. Dan sal die Here my God kom, al die heiliges met U!

6 En in dié dag sal daar geen lig wees nie, die sterre sal duister wees.

7 En dit sal 'n enige dag wees wat aan die Here bekend is geen dag en geen nag nie; maar teen die aand sal dit lig word.

8 En in dié dag sal daar lewende waters uit Jerusalem uitvloei, die een helfte daarvan na die Oostelike en die ander helfte daarvan na die Westelike See; somer en winter sal dit so wees.

9 En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.

10 Die hele land sal soos die Vlakte word, van Geba tot by Rimmon, suid van Jerusalem; maar Jerusalem self sal hoog wees en woon op sy plek, van die poort van Benjamin af tot by die plek van die vorige poort, tot by die Hoekpoort, en van die toring Hanáneël tot by die parskuipe van die koning.

11 En hulle sal daarin woon, en daar sal geen banvloek meer wees nie, en Jerusalem sal in veiligheid woon.

12 En dit sal die plaag wees waarmee die Here al die volke sal tref wat opgetrek het om teen Jerusalem te veg: Hy sal hulle vlees laat wegteer, terwyl hulle nog op hul voete staan; en hulle sal wegteer in hulle holtes, en hulle tong wegteer in hulle mond.

13 En in dié dag sal 'n groot verwarring van die Here onder hulle kom, sodat die een die hand van die ander sal gryp, en die hand van die een hom sal verhef teen die hand van die ander.

14 En Juda sal ook in Jerusalem veg, en die rykdom van al die nasies rondom sal ingesamel word: goud en silwer en klere 'n groot hoeveelheid.

15 En soos hierdie plaag is, sal die plaag wees van die perde, die muile, die kamele en die esels en van al die diere wat in daardie laers is.

16 En almal wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem aangekom het, sal jaar na jaar optrek om te aanbid voor die Koning, die Here van die leërskare, en om die huttefees te vier.

17 En wie uit die geslagte van die aarde nie na Jerusalem optrek om voor die Koning, die Here van die leërskare, te aanbid nie hulle sal geen reën kry nie.

18 En as die geslag van Egipte nie optrek en nie kom nie, op wie geen reën sal val nie, dan sal tog die plaag hulle tref waarmee die Here die nasies tref wat nie opgaan om die huttefees te vier nie.

19 Dit sal die straf van Egipte wees en die straf van al die nasies wat nie optrek om die huttefees te vier nie.

20 In dié dag sal op die klokke van die perde staan: Heilig aan die Here! En die potte in die huis van die Here sal wees soos die komme voor die altaar.

21 Ja, al die potte in Jerusalem en Juda sal aan die Here van die leërskare heilig wees; en almal wat wil offer, sal kom en daarvan neem en daarin kook; en in dié dag sal daar geen Kanaäniet in die huis van die Here van die leërskare meer wees nie.

Jeová peleja com Jerusalém contra os seus inimigos

1 Eis que para Jeová vem Is 13.6,9;Jl 2.1;Ml 4.1um dia em que no meio de ti serão repartidos os teus Zc 14.14despojos. 2 Pois Zc 12.2-3ajuntarei todas as nações para a peleja contra Jerusalém. A cidade será tomada, Is 13.16as casas serão saqueadas, e as mulheres, violadas; Zc 13.8a metade da cidade sairá para o cativeiro, e o resto do povo não será exterminado da cidade. 3 Então, sairá Jeová e Zc 9.14-15pelejará contra essas nações, como quando pelejou no dia da batalha. 4 Naquele dia, Ez 11.23estarão os seus pés sobre o monte das Oliveiras, que está defronte de Jerusalém para o oriente; o monte de Oliveiras será Zc 14.8;Zc 4.7;Is 64.1-2;Ez 47.1-10;Mq 1.3-4;Hc 3.6fendido pelo meio para o oriente e para o ocidente, e haverá um vale mui grande; uma metade do monte se removerá para o norte, e a outra metade, para o sul. 5 Fugireis pelo vale dos meus montes, pois o vale dos montes se estenderá até Azel; sim, fugireis, como fugistes de diante do Is 29.6;Am 1.1terremoto nos dias de Uzias, rei de Judá; virá Sl 96.13;Is 66.15-16;Mt 16.27;25.31Jeová, meu Deus, e todos os santos, contigo. 6 Acontecerá, naquele dia, que Is 13.10;Jr 4.23;Ez 32.7-8;Jl 2.30-31;At 2.16,19não haverá luz, as estrelas luzentes se retirarão; 7 porém será Jr 30.7;Am 8.9um dia Is 45.21;At 15.18conhecido de Jeová, não dia nem noite; mas acontecerá que, Is 58.10;Ap 22.5à tarde, haverá luz. 8 Naquele dia, sairão de Jerusalém Ez 47.1-12;Jl 3.18;Ap 22.1-2águas vivas, a metade delas para o mar oriental, e a outra metade para o mar ocidental; no verão e no inverno, sucederá isso.

O reino universal de Jeová

9 Jeová será Zc 14.16-17;Zc 9.9;Is 2.2-4;45.23rei sobre toda a terra; naquele dia, Dt 6.4;Is 45.21-24um será Jeová, e um , o seu nome. 10 Toda a terra se tornará como a Arabá, desde 1Rs 15.22Geba até Js 15.32;Jz 20.45,47Rimom, ao sul de Jerusalém; será Is 2.2;Am 9.11exaltada e Zc 12.6;Jr 30.18habitará no seu lugar desde a Porta de Benjamim até o lugar da primeira Jr 37.13;38.7porta, até 2Rs 14.13a Porta do Ângulo, e desde a Jr 31.38Torre de Hananeel até os lagares do rei. 11 Zc 2.4Habitarão nela, Zc 8.13;Ap 22.3e não haverá mais anátema; mas Jerusalém Jr 23.5-6;Ez 34.25-28habitará em segurança.

12 Esta será a praga com que Jeová ferirá todos os povos que têm combatido contra Jerusalém; Lv 26.16;Dt 28.21-22consumir-se-á a carne deles, estando eles em , e os seus olhos se consumirão nas suas covas, e a sua língua se consumirá na sua boca. 13 Naquele dia, haverá da parte de Jeová um grande tumulto entre eles; Zc 11.6pegarão cada um na mão do seu próximo, e a sua mão se levantará contra a mão do seu próximo. 14 Também Zc 12.2,5Judá pelejará contra Jerusalém; e ajuntar-se-ão Zc 14.1;Is 23.18as riquezas de todas as nações circunvizinhas, ouro, e prata, e vestidos em grande abundância. 15 Como essa Zc 14.12praga, assim será a praga dos cavalos, dos machos, dos camelos, dos jumentos e de todos os animais que se acharem naqueles arraiais.

16 Todos os que restaram de todas as nações que vieram contra Jerusalém Is 60.6-9;66.18-21,23subirão de ano em ano para adorarem Zc 14.9o Rei, Jeová dos Exércitos e para celebrarem Lv 23.34-44a Festa dos Tabernáculos. 17 Se qualquer das famílias da terra não subir a Jerusalém para adorar o Zc 14.9,16Rei, Jeová dos Exércitos, Jr 14.3-6;Am 4.7não cairá sobre eles a chuva. 18 Se a família do Egito não subir, nem vier, não virá sobre eles a chuva; virá Zc 14.12a praga com que Jeová ferirá as nações que não subirem para celebrar a Festa dos Tabernáculos. 19 Este será o Zc 14.12castigo do Egito e o castigo de todas as nações que não subirem a celebrar a Festa dos Tabernáculos. 20 Naquele dia, será gravado nas campainhas dos cavalos: Êx 28.36-38Santidade a Jeová; Ez 46.20e as panelas da Casa de Jeová serão como Zc 9.15as bacias diante do altar. 21 Todas as panelas em Jerusalém e em Judá serão Ne 8.10;Rm 14.6-7;1Co 10.31santas a Jeová dos Exércitos; todos os que oferecerem sacrifícios virão, e delas tomarão, e nelas cozerão. Naquele dia, não haverá mais Zc 9.8;Ez 44.9;Sf 1.11;2.5cananeu na Casa de Jeová dos Exércitos.

Veja também