Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 38

TB

Wondergenesing van Hiskía.

1 IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.

2 Toe draai Hiskía sy gesig na die muur, en hy het tot die Here gebid

3 en gesê: Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u . En Hiskía het bitterlik geween.

4 Toe het die woord van die Here tot Jesaja gekom en gesê:

5 Gaan vir Hiskía: So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, jou trane gesien; kyk, Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg,

6 en Ek sal jou uit die hand van die koning van Assirië red en ook hierdie stad; en Ek sal hierdie stad beskut.

7 En dit sal vir jou die teken wees van die kant van die Here, dat die Here hierdie woord wat Hy gespreek het, sal volbring:

8 Kyk, Ek sal die skaduwee op die grade wat dit gedaal het deur die son op die grade van Agas se sonnewyser, laat teruggaan, tien grade agteruit. En die son het tien grade teruggegaan op die grade wat dit gedaal het.

Lied van Hiskía.

9 GESKRIF van Hiskía, die koning van Juda, toe hy siek was en van sy siekte gesond geword het.

10 Ek het gesê: In die bloei van my dae moet ek heengaan in die poorte van die doderyk; ek word beroof van my orige jare.

11 Ek het gesê: Ek sal die Here nie sien nie, die Here, in die land van die lewendes; ek sal die mense nie meer aanskou onder die inwoners van die wêreld nie.

12 My woning is opgebreek en van my af weggevoer soos 'n herderstent; ek het my lewe opgerol soos 'n wewer sy weefsel; Hy sny my van die wewersbalk af; van dag tot nag gee U my prys.

13 Bring ek myself tot bedaring tot die môre soos 'n leeu verbreek Hy al my beendere; van dag tot nag gee U my prys.

14 Soos 'n swaweltjie of kraanvoël, so het ek gepiep; ek het gekir soos 'n duif; my het dof gekyk na bo: Here, ek is benoud, wees U my Borg!

15 Wat sal ek spreek, aangesien Hy my dit beloof het en Hy self dit gedoen het? Ek sal soetjies voortgaan al my jare vanweë die bitterheid van my siel.

16 Here, by hierdie dinge leef 'n mens, en geheel en al is daarin die lewe van my gees: laat my dan gesond word en laat my lewe!

17 Kyk, tot heil het die bitter, ja, bitter lyde my geword; maar U, U het my siel liefgehad en getrek uit die kuil van vernietiging. Want U het al my sondes agter u rug gewerp.

18 Want die doderyk sal U nie loof nie, die dood U nie prys nie; die wat in die kuil neerdaal, sal op u trou nie hoop nie.

19 Die lewende, die lewende, dié sal U loof, soos ek vandag; die vader maak aan die kinders u trou bekend.

20 Die Here staan gereed om my te verlos; daarom sal ons op my snaarinstrumente speel al die dae van ons lewe, by die huis van die Here.

21 En Jesaja het gesê: Laat hulle 'n vyekoek neem en dit op die sweer sit, dat hy gesond kan word.

22 En Hiskía het gesê: Wat is die teken dat ek na die huis van die Here sal opgaan?

A doença de Ezequias e a sua cura maravilhosa

1 Is 38.1-8;2Rs 20.1-6,9-11;2Cr 32.24Naqueles dias, adoeceu Ezequias de morte. Is 1.1;37.2O profeta Isaías, filho de Amoz, veio ter com ele e disse-lhe: Assim diz Jeová: 2Sm 17.23Ordena a tua casa, porque morrerás e não viverás. 2 Então, Ezequias virou o rosto para a parede e orou a Jeová, 3 dizendo: Ne 13.14Lembra-te, agora, Jeová, de como 2Rs 18.5-6;Sl 26.3andei diante de ti em verdade e com 1Cr 28.9;29.19um coração perfeito e de como Dt 6.18fiz o que é do teu agrado. Sl 6.6-8Derramou Ezequias grande cópia de lágrimas. 4 Então, veio a Isaías a palavra de Jeová, dizendo: 5 Vai e dize a Ezequias: Assim diz Jeová, Deus de teu pai Davi: Ouvi a tua oração e vi as tuas lágrimas; eis que acrescentarei aos teus dias 2Rs 18.2,13quinze anos. 6 Das mãos do rei da Assíria Is 31.5;37.35te livrarei a ti e a esta cidade; e defenderei esta cidade. 7 Isto te será o Is 7.11,14;37.30;Jz 6.17,21,36-40sinal da parte de Jeová, de que Jeová cumprirá essa palavra que falou: 8 eis que 2Rs 20.9-11farei que volte dez degraus para trás a sombra sobre os degraus, a qual sombra tinha declinado sobre o relógio de Acaz com o giro do sol. Assim, voltou Js 10.12-14o sol dez degraus sobre o relógio, pelos quais degraus tinha declinado.

Cântico de ação de graças de Ezequias

9 O escrito de Ezequias, rei de Judá, depois de ter estado doente e de ter convalescido da sua doença:

10 Eu disse: Sl 102.24Na metade dos meus dias, hei de entrar nas Sl 107.18portas do Sheol.

Jó 17.11,15;2Co 1.9Privado estou do resto dos meus anos.

11 Eu disse: Não verei a , não verei a na terra dos viventes.

Não mais verei homens Sl 27.13;116.9entre os habitantes do mundo.

12 A minha habitação foi arrancada e arrebatada de mim como 2Co 5.1,4;2Pe 1.13-14a tenda de um pastor.

Hb 1.12Enrolei como Jó 7.6tecelão a minha vida; ele me Jó 6.9cortará do tear.

Jó 4.20;Sl 73.14Do dia para a noite, tu darás cabo de mim.

13 Eu me esforcei para me conservar quieto, até a manhã; Jó 10.16;16.12como um leão, assim Sl 51.8;Dn 6.24esmigalha ele todos os meus ossos.

Sl 32.4Do dia para a noite, tu darás cabo de mim.

14 Jó 30.29;Sl 102.6Como o grou ou a andorinha, assim eu chilreava;

eu Is 59.11;Ez 7.16;Na 2.7gemia como a pomba; os meus Sl 119.123olhos cansavam olhando para cima.

Oprimido estou, Jeová; tu o meu Jó 17.3;Sl 119.122fiador.

15 Sl 39.9Que hei de dizer? Ele me prometeu, foi ele mesmo que o cumpriu.

Andarei 1Rs 21.27a passos contados todos os meus anos, por causa da Is 38.17;Jó 7.11;10.1amargura da minha vida.

16 Senhor, Sl 119.71,75por essas coisas vivem os homens,

e inteiramente nelas está a vida do meu espírito.

Por isso, Sl 39.13restabelece-me tu Sl 119.25e faze-me viver.

17 Eis que foi para a minha paz que eu tive grande amargura;

tu, porém, amando a minha alma, Sl 30.3;86.13;Jn 2.6a livraste da Is 38.10cova da corrupção,

porque Is 43.25;Jr 31.34;Mq 7.19lançaste para trás das minhas costas todos os meus pecados.

18 Pois Sl 6.5;88.10-12;115.17;Ec 9.10o Sheol não te pode louvar,

a morte não te pode celebrar.

Os que descem Nm 16.33;Sl 28.1à cova não podem esperar a tua verdade.

19 Sl 118.17;119.175O que vive, o que vive, esse te louvará como eu o faço hoje;

Dt 6.7;11.19;Sl 78.5-7o pai fará notória aos filhos a tua verdade.

20 Jeová está Sl 86.5pronto para me salvar.

Por isso, tangendo os instrumentos de cordas, Sl 33.1-3;68.24-26cantaremos os meus cânticos,

Sl 104.33;116.2;146.2todos os dias da nossa vida, Sl 116.17-19na Casa de Jeová.

21 Ora, 2Rs 20.7-8Isaías tinha dito: Tomem uma pasta de figos e ponham-na como cataplasma sobre a úlcera, e o rei recuperará a saúde. 22 Ezequias também tinha dito: Qual é o Is 38.7sinal de que subirei à Casa de Jeová?

Veja também