Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 22

TB

Die ligsinnige Jerusalem.

1 GODSPRAAK oor die dal van die gesig. Wat is dit dan met jou dat jy, jou hele bevolking, op die dakke geklim het,

2 rumoerige, woelige stad, uitgelate vesting? Die wat in jou verslaan is, is nie deur die swaard verslaan en het nie in die oorlog gesterwe nie.

3 Al jou owerstes het almal saam gevlug, sonder boog is hulle gebind; almal wat in jou gegryp is, is almal saam gebind; hulle het ver weggevlug.

4 Daarom ek: Kyk weg van my af, dat ek bitterlik kan ween; dring nie aan om my te troos oor die verwoesting van die dogter van my volk nie;

5 want dit is 'n dag van rumoer en vertrapping en verwarring deur die Here, die Here van die leërskare, in die dal van die gesig omgooi van mure en geskreeu na die gebergte toe!

6 En Elam het die pylkoker geneem, met waens, manskappe, ruiters; en Kir het die skild ontbloot.

7 Dan word jou beste dale met strydwaens gevul, en die ruiters staan gereed in die rigting van die poort;

8 en die beskutting van Juda word weggeneem. En in dié dag kyk jy na die wapens in die Huis van die Bos,

9 en julle sien die skeure van die stad van Dawid, dat hulle baie is, en julle vang die waters van die Onderste Dam op.

10 En julle tel die huise van Jerusalem, en die huise breek julle af om die muur te versterk.

11 En julle maak 'n dam tussen die twee mure vir die water van die Ou Dam; maar julle kyk nie na Hom wat dit gedoen het nie, en Hom wat dit lankal beskik het, sien julle nie.

12 En in dié dag roep die Here, die Here van die leërskare, tot geween en tot rouklag en tot kaalskering en tot omgording van die roukleed;

13 maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis geëet en wyn gedrink, met die woorde: Laat ons eet en drink, want môre sterf ons.

14 Maar die Here van die leërskare het Hom in my ore geopenbaar en gesê: Waarlik, hierdie ongeregtigheid word vir julle nie versoen totdat julle sterwe nie! die Here, die Here van die leërskare.

Straf oor Sebna. Verheffing van Éljakim.

15 SO die Here, die Here van die leërskare: Kom, gaan in by daardie bestuurder, by Sebna, wat oor die paleis aangestel is, en :

16 Wat het jy hier, en wie het jy hier, dat jy vir jou hier 'n graf uitgekap het soos een wat in die hoogte sy graf uitkap, wat in die rots vir hom 'n woning uithol?

17 Kyk, die Here sal jou wegslinger, soos 'n man iets wegslinger, en jou vas inmekaar rol,

18 jou vas inmekaar draai soos 'n tol garing, jou soos 'n bal wegslinger na 'n land wat alkante toe wyd is; daar sal jy sterwe, en daar sal jou pronkwaens wees, o skandvlek van die huis van jou heer!

19 En Ek sal jou wegstoot uit jou pos, en uit jou plek sal Hy jou wegruk.

20 En in dié dag sal Ek my kneg Éljakim, die seun van Hilkía, roep;

21 en Ek sal hom jou gewaad aantrek en hom gord met jou gordel, en jou mag sal Ek in sy hand , en hy sal vir die inwoners van Jerusalem en vir die huis van Juda 'n vader wees.

22 En Ek sal die sleutel van die huis van Dawid op sy skouer ; en hy sal oopmaak, en niemand sal sluit nie; en hy sal sluit, en niemand sal oopmaak nie.

23 En Ek sal hom inslaan soos 'n pen in 'n vaste plek, en hy sal 'n eretroon wees vir die huis van sy vader.

24 En hulle sal aan hom ophang die hele swaarte van die huis van sy vader, die spruite en die wilde lote, al die klein huisraad, van komme af tot allerhande kruike toe.

25 In dié dag, spreek die Here van die leërskare, sal die pen padgee wat in 'n vaste plek ingeslaan is: dit word afgebreek en val, en die drag goed wat daaraan hang, raak tot niet, want die Here het dit gespreek.

Quadro profético do cerco de Jerusalém

1 Is 13.1A sentença acerca do Sl 125.2;Jr 21.13;Jl 3.12,14vale da Visão.

Que tens agora, pois, com todos os teus, subiste aos Is 15.3telhados? 2 Ó tu que estás cheia de clamor, cidade turbulenta, Is 23.7;32.13cidade alegre; os teus mortos Jr 14.18;Lm 2.20não são mortos à espada, nem mortos em guerra. 3 Is 21.15Todos os teus principais homens, à uma, fugiram e, abandonados os seus arcos, deixaram-se ficar presos. Todos os que se acharam em ti foram presos juntamente; eles estavam fugindo para longe. 4 Portanto, disse eu: Virai de mim a vista, Is 15.3;Jr 4.19;9.1;Mq 1.8;Lc 19.41para que eu chore amargamente; não vos esforceis por me consolar sobre a destruição da filha do meu povo.

5 Pois é Is 37.3um dia de destroço, Is 10.6;63.3de atropelamento e de perplexidade Lm 1.5;2.2da parte de Jeová dos Exércitos Is 22.1no vale da Visão: derrubamento de muros e gritos aos montes. 6 Is 21.2;Jr 49.35Elão tomou a aljava, juntamente com tropas de homens e de cavaleiros, 2Rs 16.9;Am 1.5;9.7e Quir descobriu o escudo. 7 Os teus vales escolhidos ficaram 2Cr 32.1cheios de tropas, e os cavaleiros postaram-se em direção da porta. 8 Foi tirada Is 22.8-11;2Cr 32.3-5,30a coberta de Judá, e, naquele dia, olhaste para as armas 1Rs 7.2;10.17na Casa do Bosque. 9 Vistes que as brechas da Cidade de Davi eram muitas Ne 3.16e ajuntastes as águas da piscina de baixo. 10 Contastes as casas de Jerusalém e as demolistes, para fortificar a muralha. 11 Também fizestes um reservatório 2Rs 25.4;Jr 39.4entre os dois muros para a água 2Rs 20.20;2Cr 32.3-4da piscina velha. Porém não Is 5.12;37.26olhastes para aquele que isso tinha feito, nem tivestes respeito ao que o formou de longe.

12 O Senhor, Jeová dos Exércitos, chamou naquele dia Is 32.11;Jl 1.13;2.17para chorar e prantear, Is 15.2;Mq 1.16para rapar a cabeça e cingir o saco; 13 porém se Is 5.11,22;28.7-8;Lc 17.26-29gozo e alegria, matar bois, degolar ovelhas, comer carne e beber vinho; Is 56.12;1Co 15.32comamos e bebamos, porque amanhã morreremos. 14 Jeová dos Exércitos revelou-se Is 5.9aos meus ouvidos, dizendo: Is 13.11;26.21;30.13-14;65.7Não se vos perdoará por certo esta iniquidade Is 65.20até que morrais, diz o Senhor, Jeová dos Exércitos.

Sebna é degradado. Eliaquim é exaltado

15 Assim diz o Senhor, Jeová dos Exércitos: Vai, entra a falar com esse administrador, com Is 36.3,11,22;37.2;2Rs 18.18,26,37Sebna, o mordomo, e pergunta-lhe: 16 Que fazes tu aqui? Que parente tens tu aqui, 2Sm 18.18;2Cr 16.14;Mt 27.60para lavrares aqui um sepulcro, lavrando em lugar alto o seu sepulcro, gravando na penha a sua morada? 17 Eis que Jeová te atirará violentamente, dobrar-te-á inteiramente. 18 Ele te enrolará como uma bola e te Is 17.13;Jó 18.18atirará para um país espaçoso. Ali, morrerás, e para ali irão os carros da tua glória, ó opróbrio da casa do teu senhor. 19 Eu Jó 40.11-12;Ez 17.24te deitarei fora do teu posto, e serás derribado do teu estado. 20 Naquele dia, chamarei o teu servo Is 36.3,22;37.2;2Rs 18.18Eliaquim, filho de Hilquias; 21 vesti-lo-ei da tua túnica, cingi-lo-ei com o teu cinto e entregarei nas suas mãos o teu governo; e ele será como Gn 45.8pai para os habitantes de Jerusalém e para a casa de Judá. 22 Porei sobre o seu ombro Ap 3.7a chave da Is 7.2,13casa de Davi; ele abrirá, e ninguém fechará; fechará, e ninguém Jó 12.14abrirá. 23 Fincá-lo-ei como uma Ed 9.8;Zc 10.4estaca num lugar firme, e ele será como um 1Sm 2.8;Jó 36.7trono de glória para a casa de seu pai. 24 Nele, pendurarão toda a glória da casa de seu pai, a prole e a progênie, todos os pequenos vasos, desde os vasos de taças até os vasos de odres. 25 Naquele dia, diz Jeová dos Exércitos, cederá Is 22.23a estaca que foi fincada num lugar firme, será Et 9.24-25cortada e cairá; e será exterminada, e a carga que dela estava pendente, porque Is 46.11;Mq 4.4Jeová o disse.

Veja também