Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 13

TB

Godspraak oor Babel.

1 GODSPRAAK oor Babel wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het.

2 Hef op 'n banier op 'n kaal berg; roep hulle hardop toe, wink met die hand, dat hulle kan intrek deur die poorte van die edeles.

3 Ek self het my geheiligdes ontbied; ook het Ek my helde tot my toorn geroep, my manne wat jubel in trotsheid.

4 Hoor, 'n gedruis op die berge soos van baie mense! Hoor, 'n rumoer van die koninkryke, van versamelde nasies! Die Here van die leërskare hou wapenskouing oor 'n oorlogsleër.

5 Hulle kom uit 'n ver land, van die einde van die hemel af, die Here en die werktuie van sy grimmigheid, om die hele aarde te verwoes.

6 Huil julle, want die dag van die Here is naby; hy kom as 'n verwoesting van die Almagtige.

7 Daarom word al die hande slap, en elke mensehart versmelt;

8 en hulle is verskrik, kry krampe en weë; hulle krimp inmekaar soos een wat baar; die een kyk die ander verbaas aan; hulle gesigte is vlammende gesigte.

9 Kyk, die dag van die Here kom, verskriklik, met grimmigheid en toorngloed, om die aarde 'n woesteny te maak en sy sondaars daaruit te verdelg.

10 Want die sterre van die hemel en sy Oríons sal hulle lig nie laat skyn nie; die son is duister by sy opgang, en die maan laat sy lig nie skyn nie.

11 En Ek sal aan die wêreld sy boosheid besoek, en aan die goddelose hulle ongeregtigheid; en Ek sal die trots van die vermeteles laat ophou en die hoogmoed van tiranne verneder.

12 En Ek sal sterwelinge skaarser maak as fyn goud, en mense as goud van Ofir.

13 Daarom sal Ek die hemel laat sidder, en die aarde sal wyk uit sy plek met gebeef, vanweë die grimmigheid van die Here van die leërskare en vanweë die dag van sy toorngloed.

14 En soos 'n gemsbok wat gejaag word, en soos kleinvee wat niemand bymekaar maak nie, sal hulle elkeen draai na sy volk toe en elkeen vlug na sy land toe.

15 Elkeen wat gevind word, word deurboor; en elkeen wat gegryp word, val deur die swaard.

16 En hulle kinders word voor hul verpletter, hul huise geplunder en hul vroue onteer.

17 Kyk, Ek verwek die Meders teen hulle, wat silwer nie ag nie en in goud geen behae het nie.

18 Maar hulle boë sal die seuns neerwerp, en hulle sal hul nie ontferm oor die vrug van die moederskoot nie; hulle oog sal die kinders nie verskoon nie.

19 So sal dan Babel, die sieraad van die koninkryke, die trotse pronkstuk van die Chaldeërs, wees soos toe God Sodom en Gomorra omgekeer het.

20 Mense sal daar in ewigheid nie woon nie, en dit sal van geslag tot geslag nie bewoon word nie; en die Arabier sal daar geen tent opslaan nie, en geen herders sal hulle vee daar laat en rus nie.

21 Maar daar sal boskatte , en hulle huise sal vol uile wees; en volstruise sal daar hou, en veldduiwels daar rondspring.

22 En wildehonde sal huil in sy kastele en jakkalse in die vreugdepaleise; en naby is sy tyd om te kom, en sy dae sal nie verskuif word nie.

Profecia da queda de Babilônia

1 Is 14.28;15.1;Jr 23.30-40A sentença que, acerca de Is 13.19;14.4;Jr 24.1;50.1;Mt 1.11;Ap 14.8Babilônia, viu Is 1.1Isaías, filho de Amoz.

2 Is 5.26;Jr 50.2Alçai um estandarte sobre um Jr 51.25monte sem árvores, levantai a voz a eles, Is 10.32;19.16agitai a mão, para Is 45.1-3;Jr 51.58que entrem pelas portas dos príncipes. 3 Eu tenho dado ordens aos meus consagrados, tenho chamado Jl 3.11os meus valentes para executarem a minha ira, a saber, os meus agentes que se exultam arrogantemente. 4 Eis Is 5.30;17.12;Jl 3.14um tumulto nas montanhas, como o de muito povo! Eis um tumulto dos reinos das nações congregadas! Jeová dos Exércitos está passando revista ao exército para a guerra. 5 Is 42.13Jeová e os instrumentos da sua Is 10.5indignação vêm de um país remoto, Is 5.26;7.18desde a extremidade do céu, Is 24.1;34.2para destruir a terra toda.

6 Uivai, pois está perto o Is 13.9;2.12;10.3;34.2,8;61.2;Ez 30.3;Am 5.18;Sf 1.7Dia de Jeová. Virá da parte do Todo-Poderoso como Is 10.25;14.23;Jl 1.15uma assolação. 7 Portanto, serão remissas todas Ez 7.17as mãos, e se derreterá todo Is 19.1;Ez 21.7;Na 2.10coração de homem; 8 Is 21.3;2Rs 19.26;Jr 46.5perturbados ficarão, e deles se apoderarão ânsias e dores; Is 26.17;Jr 4.31;Jo 16.21torcer-se-ão como a mulher que está de parto; olharão atônitos uns para os outros; os seus rostos tornar-se-ão rostos flamejantes. 9 Eis que vem Is 13.6;66.15-16o Dia de Jeová, dia cruel, com furor e ira ardente, para pôr a terra em assolação e para dela exterminar os pecadores. 10 Pois Is 5.30;Jl 2.10;Mt 24.29;Mc 13.24;Lc 21.25as estrelas do céu e as suas constelações não darão a sua luz; Is 24.23;50.3;At 2.20o sol se escurecerá ao nascer, e a lua não resplandecerá com a sua luz. 11 Is 26.21Eu visitarei sobre o mundo a sua maldade e sobre Is 3.11;11.4;14.5os perversos, a sua iniquidade; farei cessar a Is 2.11;23.9;Dn 5.22-23arrogância dos soberbos e abaterei a Jr 48.29altivez dos Is 25.3;29.5,20;49.25terríveis. 12 Farei que os homens sejam mais Is 4.1;6.11-12escassos que o ouro fino e que os varões sejam mais escassos do que 1Rs 9.28;Jó 28.16;Sl 45.9o ouro puro de Ofir. 13 Portanto, farei Is 34.4;51.6estremecer os céus, e a terra Is 2.19;24.1,19-20;Sl 18.7;Jr 10.10;Am 8.8;Ag 2.6se moverá do seu lugar, na ira de Jeová dos Exércitos e no dia do furor da sua ira. 14 Is 17.13;21.15;22.3;33.3Como a veada que está perseguida 1Rs 22.17;Mt 9.36;Mc 6.34;1Pe 2.25e como ovelhas que ninguém recolhe, assim cada um voltará para o seu povo e Is 47.15cada um fugirá para sua terra. 15 Todo o que for achado será Is 14.19;Jr 50.25;51.3-4traspassado; e todo o que for apanhado cairá pela espada. 16 As suas Is 13.18;14.21;Sl 137.8-9;Os 10.14;Na 3.10crianças de peito serão despedaçadas diante dos olhos deles; as suas casas serão saqueadas, e suas mulheres, violadas.

17 Eis que suscitarei contra eles os Is 21.2;Jr 51.11;Dn 5.28,31medos, que não farão caso da prata e que, quanto ao ouro, nele Pv 6.34-35não terão prazer. 18 Os seus arcos despedaçarão 2Rs 8.12;2Cr 36.17os mancebos; Is 13.16eles não se compadecerão do fruto do ventre, e os Ez 9.5,10seus olhos não pouparão as crianças. 19 Is 21.9;47.5,8;48.14Babilônia, glória dos reinos Dn 4.30;Ap 18.11-16,19e beleza do orgulho dos caldeus, será como quando Deus Gn 19.24;Dt 29.23;Jr 49.18;Am 4.11destruiu a Sodoma e a Gomorra. 20 Is 14.23;34.10-15;Jr 51.37-43Nunca jamais será habitada, nem nela morará alguém de geração em geração; não armará ali 2Cr 17.11o árabe a sua tenda, nem farão os pastores deitar-se ali os seus rebanhos. 21 Is 34.11-15;Sf 2.14Mas as feras do deserto se deitarão ali, e as suas casas se encherão de hienas; ali, habitarão os avestruzes, e ali dançarão os sátiros. 22 Os lobos uivarão nos castelos de Babilônia, e os chacais, nos seus Is 25.2;32.14;34.13palácios de luxo. Prestes a chegar é o seu tempo, e os seus dias não se prolongarão.

Veja também