1 SO sê die Here aan sy gesalfde, aan Kores, wie se regterhand Ek gevat het om nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie:
2 Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan.
3 En Ek sal jou die skatte gee wat in die donkerheid is en die verborge rykdomme, sodat jy kan weet dat Ek die Here is wat jou by jou naam roep, die God van Israel;
4 ter wille van Jakob, my kneg, en Israel, my uitverkorene, het Ek jou by jou naam geroep; Ek het jou 'n erenaam gegee, hoewel jy My nie geken het nie.
5 Ek is die Here, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie,
6 sodat hulle kan weet van die opgang van die son en van sy ondergang af dat daar buiten My geeneen is nie; Ek is die Here, en daar is geen ander nie;
7 wat die lig formeer en die duisternis skep, die heil bewerk en die onheil skep: Ek, die Here, is dit wat al hierdie dinge doen.
8 Laat dit drup, o hemele, van bo af, en laat die wolke vloei van geregtigheid; laat die aarde oopgaan, en laat heil voortkom en geregtigheid; laat hulle saam uitspruit. Ek, die Here, het dit geskape.
Vrymag van die Here in die sending van Kores.
9 WEE hom wat met sy Formeerder twis — 'n potskerf by erdepotskerwe! Sal dan die klei sê aan die wat dit vorm: Wat maak jy? Of jou werk sê: Hy het geen hande nie!
10 Wee hom wat vir die vader sê: Waarom verwek u? en vir die vrou: Waarom het u weë?
11 So sê die Here, die Heilige van Israel en sy Formeerder: Vra My aangaande die toekomstige dinge; vertrou my seuns en die werk van my hande aan My toe!
12 Ek het die aarde gemaak en die mens daarop geskape; Ek — my hande het die hemel uitgespan, en Ek het aan sy ganse leërskare bevel gegee.
13 Ek het hom verwek in geregtigheid, en al sy weë sal Ek gelykmaak; hý sal my stad bou en my ballinge loslaat sonder koopprys en sonder geskenk, sê die Here van die leërskare.
14 So sê die Here: Die opbrings van Egipte en die handelswins van Kus en die Sabeërs, manne van hoë gestalte, sal na jou toe oorkom en joue wees; hulle sal agter jou loop; in kettings sal hulle oortrek en hulle voor jou buig; hulle sal jou smeek en sê: Waarlik, God is in jou; en anders is daar geen, geen God meer nie!
15 Waarlik, U is 'n God wat U verborge hou, die God van Israel, die Heiland.
16 Hulle het beskaamd gestaan en ook in die skande gekom, hulle almal; hulle het tesame met skande heengegaan — die wat afgode maak.
Laat julle red, eindes van die aarde!
17 ISRAEL word verlos deur die Here met 'n ewige verlossing; julle sal nie beskaamd staan of in die skande kom tot in alle ewigheid nie.
18 Want so sê die Here, wat die hemele geskape het — Hy is God! — wat die aarde geformeer en dit gemaak het — Hy het dit bevestig; Hy het dit nie geskape om woes te wees nie, maar dit geformeer om bewoon te word — Ek is die Here, en daar is geen ander nie.
19 Ek het in die geheim nie gespreek nie — op 'n plek van die donker land; Ek het aan die geslag van Jakob nie gesê: Soek My tevergeefs nie. Ek is die Here wat geregtigheid spreek, wat regte dinge verkondig.
20 Versamel julle en kom, kom almal nader, julle wat uit die nasies ontvlug het! Hulle weet niks, wat die hout van hul gesnede beeld dra en 'n god aanbid wat nie kan verlos nie.
21 Verkondig en bring voor, ja, laat hulle saam raad hou: Wie het dit van ouds af laat hoor, lank tevore dit verkondig? Is dit nie Ek, die Here, nie? En buiten My is daar geen ander God nie: 'n regverdige en reddende God is daar buiten My nie.
22 Wend julle tot My en laat julle red, alle eindes van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.
23 Ek sweer by Myself; geregtigheid gaan uit my mond, 'n woord wat nie herroep word nie: dat voor My elke knie sal neerbuig, by My elke tong sal sweer.
24 Hulle sal van My sê: Alleen in die Here is volle geregtigheid en sterkte; na Hom sal hulle kom; maar hulle almal sal beskaamd staan wat op Hom toornig is.
25 In die Here sal geregverdig word en hulle beroem die hele geslag van Israel.
Ciro é comissionado para libertar os exilados
1 Assim diz Jeová ao seu Is 44.28ungido, a Ciro, a quem tomei pela Is 41.13;42.6;Sl 73.23mão direita para lhe Is 41.2,25;Jr 50.3,35;51.11,20,24sujeitar nações ante a sua face, Is 45.5;Jó 12.21desapertar os lombos de reis e lhe abrir portas cujas entradas não serão fechadas. 2 Eu irei diante de ti e Is 40.4farei planos os lugares escabrosos; Sl 107.16quebrarei as portas de bronze e despedaçarei Jr 51.30as trancas de ferro. 3 Dar-te-ei Jr 41.8;50.37os tesouros das trevas e as riquezas escondidas em lugares secretos, para que saibas que eu sou Jeová, o Deus de Israel, Is 43.1;49.1;Êx 33.12,17que te chamo pelo teu nome. 4 Por amor Is 41.8-9;44.1do meu servo Jacó e de Israel, meu escolhido, Is 43.1te chamei pelo teu nome e te dei títulos, At 17.23embora não me conhecesses. 5 Eu sou Jeová, Is 45.6,14,18,21;46.9e não há outro; Is 44.6,8fora de mim não há Deus; Sl 18.39cingir-te-ei, ainda que não me tenhas conhecido; 6 Sl 102.15;Ml 1.11para que se saiba, Is 43.5desde o nascente do sol e desde o poente, Is 45.5que fora de mim não há outro: eu sou Jeová, e não há outro. 7 Is 42.16Eu formo a luz e Sl 104.20;105.28crio as trevas; faço a paz e Is 31.2;47.11;Am 3.6crio o mal; eu sou Jeová, que faço todas essas coisas.
8 Sl 72.6;Os 10.12;14.5;Jl 3.18Destilai, ó céus, lá de cima, e chovam as nuvens a justiça para que produzam a salvação; Sl 85.11abrase a terra e, ao mesmo tempo, Is 12.3faça nascer Is 60.21;61.11a justiça; eu, Jeová, criei tudo isso.
9 Ai daquele que Jó 15.25;40.8-9;Sl 2.2-3;Pv 21.30;Jr 50.24contende com o seu Criador! Ai do caco entre os cacos da terra! Porventura, dirá Is 29.16;64.8;Jr 18.6;Rm 9.20-21o barro ao que o forma: Que fazes? Porventura, dirá a tua obra do seu artífice: Ele não tem mãos? 10 Ai de quem diz ao pai: Que é o que geras? Ou à mulher: Que é o de que estás de parto?
11 Assim diz Is 43.15;48.17;Ez 39.7Jeová, o Santo de Israel e seu Is 44.2;54.5Criador: Is 8.19Perguntai-me que há de suceder; demandai-me acerca de Jr 31.9meus filhos e acerca Is 19.25;26.12;29.23;60.21;64.8da obra das minhas mãos. 12 Is 45.18;42.5;Jr 27.5Eu é que fiz a terra e sobre ela criei o homem; eu, com as minhas mãos, Is 42.5;44.24;Sl 104.2estendi os céus Gn 2.1;Ne 9.6e a todo o seu exército dei as minhas ordens. 13 Eu o despertei Is 41.2em justiça e o Is 45.2endireitarei em todos os seus caminhos. Is 44.28;2Cr 36.22-23Ele edificará a minha cidade e deixará ir Is 52.3livres os meus exilados, não por preço nem por presentes, diz Jeová dos Exércitos.
Jeová, o único Salvador
14 Assim diz Jeová: O trabalho do Is 19.21;Sl 68.31Egito, e o tráfico da Is 18.1;43.3Etiópia, e os sabeus, homens de grande estatura, Is 14.1-2;49.23;54.3passarão para ti e serão teus. Irão atrás de ti, Sl 149.8em cadeias virão; Is 49.23;60.14diante de ti se prostrarão e a ti te suplicarão, dizendo: Certamente, Jr 16.19;Zc 8.20-23;1Co 14.25Deus está em ti, Is 45.5e não há outro que seja Deus. 15 Deveras tu, ó Deus de Israel, Is 43.3Salvador, és um Deus Is 1.15;8.17;57.17;Sl 44.24que te encobres. 16 Is 42.17;44.9Envergonhados e confundidos serão todos eles; cairão, à uma, em confusão todos os que Is 44.11fabricam ídolos. 17 Israel, porém, será salvo por Jeová com Is 26.4;51.6;Rm 11.26uma salvação eterna; Is 49.23;50.7;54.4vós não sereis envergonhados, nem confundidos para todo o sempre.
18 Pois assim diz Jeová, o Deus que Is 42.5criou os céus, Is 45.12que formou a terra e a fez (Ele a estabeleceu, não a criou para ser um Gn 1.2caos, mas formou-a para ser Gn 1.26;Sl 115.16habitada.): Eu sou Jeová, Is 45.5e não há outro. 19 Is 48.16;Dt 30.11-13Não tenho falado em oculto, em algum lugar da terra de trevas; eu não disse Is 45.25;41.8;65.9à semente de Jacó: 2Cr 15.2;Sl 78.34;Jr 29.13-14;Os 3.5Buscai-me em vão; eu, Jeová, Is 45.23;63.1;Sl 19.8falo a justiça, Is 43.12;44.8anuncio o que é reto.
20 Is 43.9Congregai-vos e vinde; chegai-vos todos juntos, os que escapastes das nações; Is 44.18-19;48.5-7não têm entendimento os Is 46.1,7;Jr 10.5que carregam o lenho da sua imagem esculpida Is 44.17;46.6-7e oram a um deus que não pode salvar. 21 Is 41.23;43.9Anunciai e apresentai as razões; juntamente, tomem conselho. Is 41.26;44.7;48.14Quem mostrou essas coisas desde os tempos antigos? Quem as anunciou de há muito? Não o fiz eu, Jeová? Is 45.5Fora de mim não há outro Deus; Deus justo e Is 43.3,11Salvador não há outro fora de mim. 22 Nm 21.8-9;2Cr 20.12;Mq 7.7;Zc 12.10Olhai para mim Is 30.15;49.6,12;52.10e sede salvos, todos os confins da terra; pois eu sou Deus, e não há outro. 23 Is 62.8;Gn 22.16;Rm 14.11;Hb 6.13-18Por mim mesmo jurei; da minha boca Is 45.19;55.11já saiu em justiça a palavra, que não voltará. Diante de mim se dobrará Rm 14.11;Fp 2.10todo joelho, Is 19.18;65.16;Dt 6.13;Sl 63.11e jurará toda língua. 24 Tão somente Is 54.17;Jr 33.16em Jeová, dir-me-ão, há justiça e força. A ele virão os homens, e serão envergonhados Is 41.11todos os que se indignarem contra ele. 25 Em Jeová será Is 53.11;1Rs 8.32justificada e Is 41.16;60.19se gloriará toda a semente de Israel.