Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 59

TB

Geen verlossing sonder bekering.

1 KYK, die hand van die Here is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie;

2 maar julle ongeregtighede het 'n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.

3 Want julle hande is met bloed bevlek en julle vingers met ongeregtigheid; julle lippe spreek leuen, julle tong fluister onreg.

4 Daar is niemand wat aanklaag in geregtigheid en niemand wat 'n regstryd voer in waarheid nie; hulle vertrou op nietigheid en spreek valsheid, met moeite gaan hulle swanger en baar onheil.

5 Basilisk-eiers broei hulle uit, en spinnerakke weef hulle; hy wat van hulle eiers eet, moet sterwe; en as dit stukkend gedruk word, bars daar 'n adder uit.

6 Hulle weefsels deug nie vir klere nie, en met hulle voortbrengsels kan niemand hom toemaak nie; hulle werke is onheilswerke, en die daad van geweld is in hulle hande.

7 Hulle voete hardloop om kwaad te doen en is haastig om onskuldige bloed te vergiet; hulle gedagtes is onheilsgedagtes, verwoesting en verbreking is in hulle paaie.

8 Die weg van vrede ken hulle nie, en daar is geen reg in hulle spore nie; hulle maak hul paaie krom, niemand wat daarop loop, ken die vrede nie.

9 Daarom is die reg ver van ons en bereik die geregtigheid ons nie; ons wag op lig, maar kyk, daar is duisternis; op 'n helder skynsel, maar ons wandel in dikke donkerheid.

10 Ons tas rond langs die muur soos blindes, en soos die wat geen het nie, tas ons rond; ons struikel op die middag soos in die skemeraand; ons is onder die gesondes soos dooie mense.

11 Ons brom almal soos bere, en soos duiwe kir ons aanhoudend; ons wag op reg, maar dit is nie daar nie; op heil dit bly ver van ons.

12 Want ons oortredinge is baie voor U, en ons sondes getuig teen ons; want ons oortredinge staan voor ons, en ons ongeregtighede ons ken hulle:

13 die afval en verloëning van die Here en afwyking van agter onse God; die uitspreek van verdrukking en oortreding, die opneem en uitstoot van leuentaal uit die hart.

14 So word dan die reg teruggedring en die geregtigheid bly staan van ver; want die waarheid struikel op die mark, en wat reg is, kan nie binnekom nie.

15 Ja, die waarheid word vermis; en wie afwyk van die kwaad, word geplunder. Toe het die Here dit gesien, en dit was verkeerd in sy dat daar geen reg was nie.

16 En Hy het gesien dat daar niemand was nie en Hom verbaas dat niemand tussenbei tree nie; daarom het sy arm Hom gehelp en sy geregtigheid het Hom ondersteun.

17 En Hy het geregtigheid aangetrek soos 'n pantser, en die helm van heil was op sy hoof; en die klere van wraak het Hy aangetrek as kleding en Hom gewikkel in die ywer soos in 'n mantel.

18 Volgens die dade, daarmee ooreenkomstig sal Hy vergelde: grimmigheid aan sy teëstanders, vergelding aan sy vyande; aan die eilande sal Hy die loon vergelde.

19 En hulle sal die Naam van die Here vrees van die westekant af, en sy heerlikheid van die opgang van die son af; want Hy sal kom soos 'n saamgeperste stroom wat die asem van die Here aandrywe.

20 Maar vir Sion kom Hy as Verlosser en vir die wat in Jakob hulle bekeer van oortreding, spreek die Here.

21 Wat My aangaan, dit is my verbond met hulle, die Here: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal uit jou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van die kroos van jou kroos, die Here, van nou af tot in ewigheid nie.

Confissão da maldade nacional

1 Eis que Is 50.2;Nm 11.23;Jr 32.17a mão de Jeová não é tão curta, que não possa salvar, Is 58.9;65.24;Ez 8.18nem o seu ouvido tão pesado, que não possa ouvir; 2 mas as vossas Is 1.15;50.1iniquidades são as que fizeram uma separação entre vós e o vosso Deus, e os vossos pecados fizeram-lhe esconder de vós o seu rosto, de sorte que Is 58.4não vos ouça. 3 Pois as vossas Is 1.15,21;Jr 2.30,34;Ez 7.23;Os 4.2mãos estão manchadas de sangue, e os vossos dedos, de iniquidade; os vossos lábios falam Is 59.13;28.15;30.9mentiras, a vossa língua profere a iniquidade. 4 Is 59.14;5.7Não ninguém que invoque a justiça com retidão, Is 59.14-15nem quem pleiteie com verdade; Is 30.12;Jr 7.4,8confiam na vaidade e falam mentiras; Is 33.11;Jó 15.35;Sl 7.14concebem o mal e dão à luz iniquidade. 5 Is 14.29Chocam ovos de basiliscos e Jó 8.14tecem teias de aranha; o que comer dos ovos deles morrerá, e, se um dos ovos for pisado, sairá uma víbora. 6 As suas teias não servirão para vestidos, nem os homens Is 28.20se cobrirão das obras deles; Is 57.12;Jr 6.7as suas obras são obras de iniquidade, e Is 58.4;Ez 7.11atos de violência estão nas suas mãos. 7 Pv 1.16;6.17;Rm 3.15-17Os seus pés correm para o mal e se apressam para derramar o sangue inocente; Is 65.2;66.18;Mc 7.21-22os seus pensamentos são pensamentos de iniquidade; a desolação e a destruição acham-se nas suas veredas. 8 Lc 1.79O caminho da paz, eles não o conhecem; Is 59.9,11;Os 4.1e não juízo nos seus passos; fizeram para si veredas tortas; Is 57.20-21todo o que anda por elas não conhece a paz.

9 Por isso, está longe de nós Is 59.14o juízo, e não nos alcança a justiça; Is 5.30;8.21-22esperamos pela luz, mas eis as trevas; pelos raios de luz, mas andamos na escuridão. 10 Como cegos, Is 6.9-10;56.10;Dt 28.29;Jó 5.14;Jo 11.9-10apalpamos as pedras e, como homens sem olhos, andamos apalpando; Is 8.14-15;28.13tropeçamos ao meio-dia como no crepúsculo e nos achamos Lm 3.6como os mortos entre os que são cheios de vida. 11 Todos nós bramamos como ursos e andamos Is 38.14;Ez 7.16gemendo como pombas; esperamos o Is 59.9,14juízo, e não o ; a salvação, e ela fica longe de nós. 12 Pois Is 58.1;Ed 9.6as nossas transgressões se multiplicam diante de ti, e os Is 3.9;Jr 14.7;Os 5.5nossos pecados dão testemunho contra nós; as nossas transgressões estão conosco, e, quanto às nossas iniquidades, nós as conhecemos. 13 Transgredimos, Js 24.27;Pv 30.9;Mt 10.33;Tt 1.16negamos a Jeová e nos desviamos de seguir após o nosso Deus; falamos a Is 5.7;30.12;Jr 9.3-4opressão e a rebelião, concebemos e Is 59.3-4;Mc 7.21-22proferimos do coração palavras de falsidade. 14 Is 1.21;5.7O juízo se tornou para trás, e Is 46.12;Hc 1.4a justiça põe-se de longe, porque na praça caiu por terra Is 48.1a verdade, e não pode entrar a equidade. 15 A verdade foi posta em esquecimento, e quem se desvia do mal Is 5.23;10.2;29.21;32.7expõe-se a ser despojado.

Jeová o viu, e desagradou-lhe Is 1.21-23o não haver juízo. 16 Viu que Is 41.28;63.5não havia varão e maravilhou-se por não haver Is 64.7;Ez 22.30quem intercedesse; por isso, o seu Is 52.10;63.5;Sl 98.1próprio braço lhe trouxe a salvação, e a sua própria justiça o susteve. 17 Vestiu-se de Ef 6.14justiça como de uma couraça e pôs na cabeça o capacete da salvação; por vestidura, pôs sobre si Is 63.2-3vestidos de vingança e cobriu-se de Is 9.7;37.32;Zc 1.14zelo como de um manto. 18 Is 65.6-7;66.6;Jó 34.11;Jr 17.10Segundo as obras deles, assim retribuirá com furor aos seus adversários e, com recompensa, aos seus inimigos; ele retribuirá recompensa às ilhas. 19 Assim, Is 11.9;66.18temerão o nome de Jeová desde Is 45.6;49.12o poente e a sua glória, desde Is 24.15;Sl 113.3o nascente do sol, porque Is 30.28;66.12virá como uma corrente impetuosa, que o assopro de Jeová impele. 20 Virá um Rm 11.26-27Redentor a Sião e aos que em Jacó se Ez 18.30-31;At 2.38-39desviam de transgressão, diz Jeová. 21 Quanto a mim, esta é a minha Jr 31.31-34aliança com ele, diz Jeová: o meu Is 11.2;32.15;44.3Espírito, que está sobre ti, e as minhas Is 44.26;55.11palavras, que pus na tua boca, Is 54.10;Jr 32.40não se apartarão da tua boca, nem da boca da tua posteridade, nem da boca da posteridade da tua posteridade, diz Jeová, desde agora e para todo o sempre.

Veja também