Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 7

TB

Die Immánuel-teken.

1 EN in die dae van Agas, die seun van Jotam, die seun van Ussía, die koning van Juda, het Resin, die koning van Aram, met Peka, die seun van Remália, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om daarteen oorlog te voer; maar hy kon nie daarteen veg nie.

2 Toe hulle aan die huis van Dawid berig stuur met die woorde: Die Arameërs het op Efraim toegesak! het sy hart en die hart van sy volk gebewe soos die bome van die bos bewe voor die wind.

3 En die Here het vir Jesaja gesê: Gaan tog uit, Agas tegemoet, jy en jou seun Sjear Ja-sjub, aan die end van die watervoor van die Boonste Dam, by die grootpad van die Bleikveld,

4 en vir hom: Neem jou in ag en wees gerus; wees nie bevrees en laat jou hart nie week word oor hierdie twee rokende stukke brandhout nie weens die gloeiende toorn van Resin en die Arameërs en van die seun van Remália;

5 omdat Aram onheil teen jou besluit het, Efraim en die seun van Remália, deur te :

6 Laat ons optrek teen Juda en dit skrik aanjaag en dit vir ons verower en die seun van Tábeal daaroor koning maak.

7 So die Here Here: Dit sal nie tot stand kom nie, en dit sal nie gebeur nie.

8 Want Damaskus is die hoof van Aram, en Resin die hoof van Damaskus, en binne vyf-en-sestig jaar sal Efraim verbreek word, sodat dit geen volk meer is nie;

9 en Samaría is die hoof van Efraim, en die seun van Remália die hoof van Samaría. As julle nie glo nie voorwaar, dan sal julle nie bevestig word nie!

10 En die Here het verder met Agas gespreek en gesê:

11 Eis vir jou 'n teken van die Here jou God: sak diep af na die doderyk, of klim hoog op boontoe.

12 Maar Agas het geantwoord: Ek sal nie eis nie en die Here nie versoek nie.

13 Toe hy: Luister tog, o huis van Dawid! Is dit vir julle nie genoeg om mense te vermoei, dat julle my God ook vermoei nie?

14 Daarom sal die Here self aan julle 'n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar en hom Immánuel noem.

15 Dikmelk en heuning sal hy eet as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is.

16 Want voordat die seuntjie weet om te verwerp wat kwaad is en te kies wat goed is, sal die land vir wie se twee konings jy bang is, verlate wees.

17 Maar die Here sal oor jou en jou volk en die huis van jou vader dae laat kom soos daar nie gekom het van die dag dat Efraim van Juda afgeval het nie die koning van Assur!

18 En in dié dag sal die Here vir die vlieë fluit wat aan die einde van die strome van Egipte is, en die bye wat in die land Assur is;

19 en hulle sal kom en almal gaan sit in die dale van die steil hoogtes en in die skeure van die rotse en op al die doringbosse en op die drinkplekke.

20 In dié dag sal die Here met die skeermes wat anderkant die Eufraat gehuur is, met die koning van Assur, afskeer die hoof en die hare van die voete; en dit sal ook die baard wegneem.

21 En in dié dag sal 'n man 'n jong koei en 'n paar skape in die lewe hou;

22 en weens die oorvloed van melk wat hulle gee, sal hy dikmelk eet; want dikmelk en heuning sal almal eet wat in die land oorgebly het.

23 En in dié dag sal elke plek waar duisend wingerdstokke staan, wat die waarde van duisend sikkels silwer het, vir die dorings en distels wees.

24 Met pyl en boog sal hulle daarheen kom, want die hele land sal vol dorings en distels wees.

25 En al die berge wat met die pik bewerk is daar sal hulle uit vrees vir dorings en distels nie kom nie; maar dit sal dien om die beeste in te jaag en om deur die kleinvee vertrap te word.

Rezim e Peca em guerra contra Jerusalém

1 Nos dias de Is 1.1;2Rs 16.1Acaz, filho de Jotão, filho de Uzias, rei de Judá, subiu 2Rs 15.37Rezim, rei da Síria, com 2Rs 15.25;2Cr 28.6Peca, filho de Remalias, rei de Israel, a Jerusalém para pelejar contra ela; e Is 7.6-7não podia prevalecer contra ela. 2 Aviso foi dado Is 7.13;22.22à casa de Davi, dizendo: A Síria está Is 8.12aliada com Is 9.9Efraim. Foi agitado o coração de Acaz e o coração do seu povo, como se agitam as árvores do bosque à força do vento.

3 Disse Jeová a Isaías: Sai, agora, ao encontro de Acaz, tu e teu filho Sear-Jasube, junto ao fim Is 36.2;2Rs 18.17do aqueduto da piscina superior, na estrada do campo do lavandeiro; 4 e dize-lhe: Guarda-te e Is 30.15;Êx 14.13;Lm 3.26conserva-te tranquilo; Is 10.24;Mt 24.6não temas, Is 35.4;Dt 20.3;1Sm 17.32nem te desfaleça o coração por causa destes dois restos de Am 4.11;Zc 3.2tições fumegantes, por causa do ardor da ira de Rezim e Síria e do Is 7.1,9filho de Remalias. 5 Porquanto a Is 7.2Síria resolveu fazer-te mal, bem como Efraim e o filho de Remalias, dizendo: 6 Subamos contra Judá, e amedrontemo-lo, e demos sobre ele, e tomemo-lo para nós, e façamos reinar no meio dele o filho de Tabeel; 7 por isso, diz o Senhor Jeová: Is 8.10;28.18;Sl 2.4-6;At 4.25-26Isso não subsistirá, nem acontecerá. 8 Pois a capital da Síria é Is 17.1-3;Gn 14.15Damasco, e o cabeça de Damasco é Rezim (e, dentro de sessenta e cinco anos, Efraim será despedaçado, de modo que deixe de ser povo); 9 e a capital de Efraim é Samaria, e o cabeça de Samaria é o filho de Remalias. Se o não Is 5.24;8.6-8;30.12-14;2Cr 20.20crerdes, não haveis de permanecer.

A promessa de Emanuel

10 De novo, falou Jeová com Acaz: 11 Pede a Jeová, teu Deus, um Is 37.30;38.7-8;55.13;2Rs 19.29sinal embaixo nas profundezas, ou em cima, nas alturas. 12 Respondeu, porém, Acaz: Não pedirei, nem tentarei a Jeová. 13 Disse Isaías: Ouvi, agora, ó Is 7.2casa de Davi; porventura, não vos basta fatigardes aos homens, mas ainda Is 1.14;43.24fatigais também ao Is 25.1meu Deus? 14 Portanto, o Senhor mesmo vos dará um sinal; eis que uma Mt 1.23donzela conceberá, e dará à luz um filho, e por-lhe-á o nome de Is 8.8,10Emanuel. 15 Ele comerá Is 7.22manteiga e mel, quando souber rejeitar o mal e escolher o bem. 16 Is 8.4Pois, antes que o menino saiba rejeitar o mal e escolher o bem, será desolada a Is 8.4;17.3;Jr 7.15;Os 5.3,9,14;Am 1.3-5terra, ante cujos dois reis tu tremes de medo. 17 Jeová fará vir sobre ti, sobre o teu povo e sobre a casa de teu pai dias quais não têm vindo desde que 1Rs 12.16Efraim se retirou de Judá a saber, Is 8.7-8;10.5-6;2Cr 28.20o rei da Assíria.

18 Naquele dia, acontecerá que Jeová Is 5.26assobiará às moscas que estão Is 13.5no extremo dos rios do Egito e às abelhas que estão na terra da Assíria. 19 Elas virão e pousarão todas nos vales desolados, e Is 2.19;Jr 16.16nas fendas dos rochedos, Is 7.24-25e sobre todos os pastos.

20 Naquele dia, Is 24.1;2Rs 18.13-16rapará o Senhor com uma Ez 5.1-4navalha Is 10.5,15alugada, que está nas regiões além do Is 8.7;11.15;Jr 2.18rio, a saber, com o rei da Assíria, a cabeça e os cabelos dos pés; também ela tirará a barba.

21 Sucederá, naquele dia, que um homem criará uma vaca Is 14.30;27.10;Jr 39.10nova e duas ovelhas; 22 e, por causa da abundância do leite que lhe derem, comerá Is 7.15manteiga. Pois todo aquele que for deixado no meio da terra comerá manteiga e mel.

23 Naquele dia, Is 5.10;32.13-14todo lugar em que antes havia mil vides do valor de mil moedas de prata será entregue aos espinhos e abrolhos. 24 Com setas e arco, entrarão ali, porque toda a terra será Is 5.6espinhos e abrolhos. 25 Quanto a todos os outeiros que, com enxada, se revolviam, para ali não chegarás com medo dos espinhos e abrolhos, mas servirão de lugar para Is 5.17soltar bois e para ser pisado do gado miúdo.

Veja também