Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 66

TB

Die sondaars word getref, Sion verheerlik.

1 SO die Here: Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou? En waar die plek wat my rusplek sal wees?

2 Want my hand het al hierdie dinge gemaak, en so het dit alles ontstaan, spreek die Here. Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord.

3 Wie 'n bees as offer slag, is soos hy wat 'n man doodslaan; wie 'n lam offer, soos hy wat 'n hond se nek breek; wie 'n spysoffer bring dit is varkbloed; wie wierook as gedenkoffer bring, is soos hy wat 'n afgod prys. Soos húlle hul eie weë verkies het en hulle siel 'n behae het in hul verfoeisels,

4 so sal Ek ook hulle ongeluk verkies en wat hulle met skrik vervul, oor hulle laat kom; omdat Ek geroep en niemand geantwoord het nie, Ek gespreek en hulle nie gehoor het nie; maar hulle het gedoen wat verkeerd is in my , en verkies wat My nie behaag nie.

5 Hoor die woord van die Here, julle wat vir sy woord bewe! Julle broers, julle haters wat julle verstoot om my Naam ontwil, : Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreugde kan aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!

6 Hoor 'n rumoer uit die stad! Hoor uit die tempel! Hoor dit is die Here wat sy vyande hulle dade vergeld!

7 Voordat sy weë gekry het, het sy gebaar; voordat smart oor haar gekom het, is sy van 'n seuntjie verlos.

8 Wie het so iets gehoor? Wie het sulke dinge gesien? Word 'n land op een enkele dag gebore? Of word 'n nasie met een slag gebaar? Want Sion het weë gekry, meteens haar kinders gebaar.

9 Sou Ek naby die geboorte bring en nie laat baar nie? die Here. Of sou Ek wat laat baar, self toesluit? jou God.

10 Wees bly saam met Jerusalem en juig oor haar, almal wat haar liefhet! Wees vrolik saam met haar, baie vrolik, almal wat oor haar treurig gewees het!

11 sodat julle kan suig en versadig word aan die bors van haar vertroostinge; sodat julle kan uitdrink en julle verlustig in die oorvloed van haar heerlikheid.

12 Want so die Here: Kyk, die vrede lei Ek na haar toe soos 'n rivier en die rykdom van die nasies soos 'n oorlopende stroom; en julle sal suig, julle sal op die heup gedra word en op die knieë getroetel word.

13 Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos; en julle sal in Jerusalem getroos word.

14 En julle sal dit sien, en julle hart sal vrolik wees, en julle gebeente sal groei soos die jong gras; dan sal die hand van die Here bekend word aan sy knegte, en Hy sal op sy vyande grimmig wees.

15 Want kyk, die Here sal kom in vuur, en sy waens soos 'n stormwind, om in hittigheid sy toorn te openbaar en in vuurvlamme sy dreiging.

16 Want met vuur en met sy swaard sal die Here strafgerig hou oor alle vlees, en hulle wat deur die Here verslaan is, sal baie wees.

17 Die wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine, terwyl hulle die een nadoen wat in die middel staan; wat varkvleis eet en verfoeisels en muise almal saam sal hulle tot niet raak, spreek die Here.

18 Maar Ek ken hulle werke en hulle gedagtes; die tyd kom dat Ek al die nasies en tonge versamel; en hulle sal kom en my heerlikheid sien.

19 En Ek sal 'n teken onder hulle doen, en vrygeraaktes uit hulle stuur na die nasies, na Tarsis, Pul en Lud, wat die boog span, na Tubal en Jawan, na die ver kuslande wat my tyding nie gehoor en my heerlikheid nie gesien het nie; en hulle sal my heerlikheid onder die nasies verkondig.

20 En hulle sal al julle broers bring uit al die nasies as offergawe aan die Here, op perde en op waens en in draagstoele en op muilesels en op kamele na my heilige berg, na Jerusalem, die Here, net soos die kinders van Israel die spysoffer in 'n rein voorwerp bring na die huis van die Here.

21 En ook sal Ek uit hulle priesters en Leviete neem, spreek die Here.

22 Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die Here, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees.

23 En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, die Here.

24 En hulle sal uitgaan en die lyke sien van die mense wat teen My opgestaan het; want hulle wurm sal nie sterwe en hulle vuur sal nie uitgeblus word nie, en hulle sal afgryslik wees vir alle vlees.

Condenação do culto insincero

1 Assim diz Jeová: 1Rs 8.27;Sl 11.4;Mt 5.34-35O céu é o meu trono, e a terra é o escabelo dos meus pés. 2Sm 7.5-7;Jr 7.4;Jo 4.20-21;At 7.48-50Que casa é essa que me haveis de edificar? E em que lugar será o meu descanso? 2 Is 40.26A minha mão fez todas essas coisas, e assim vieram a ser todas elas, diz Jeová; mas para esse homem olharei, isto é, para aquele que é pobre e de um Is 57.15;Sl 34.18;Mt 5.3-4;Lc 18.13-14espírito contrito e que Is 66.5;Sl 119.120,161treme da minha palavra. 3 Quem Is 1.10-17;58.1-5mata um boi, é como o que tira a vida a um homem; quem sacrifica um cordeiro, como o que quebra o pescoço a um cão; quem oferece uma Is 1.13;19.21;40.20oblação, como o que oferece Is 65.4sangue de porco; quem Is 1.13;Lv 2.2queima incenso, como o que bendiz a um ídolo. Eles fizeram escolha dos Is 57.17;65.2seus caminhos, e a sua alma se deleita nas suas Is 44.9,19abominações. 4 Também eu Is 65.7;Pv 1.31-32escolherei os seus infortúnios e Pv 10.24trarei sobre eles o que eles temem; porque, quando chamei, Is 65.12;Pv 1.24;Jr 7.13ninguém respondeu; quando falei, eles não ouviram, mas fizeram o que era Is 59.7;65.12;2Rs 21.2,6;Jr 7.30mau aos meus olhos e escolheram aquilo em que eu não tinha prazer.

5 Ouvi a palavra de Jeová, os que Is 66.2tremeis da sua palavra. Vossos irmãos que Is 60.15;Sl 38.20vos odeiam e Mt 5.10-12;10.22;Jo 9.34;15.18-20vos rejeitam por causa do meu nome disseram: Seja glorificado Jeová, para que vejamos o vosso gozo! Lc 13.17Eles, porém, serão envergonhados. 6 Uma voz do tumulto, vinda da cidade, Is 6.1,8uma voz vinda do templo, uma voz de Jeová, que Is 59.18;65.6;Jl 3.7o pago aos seus inimigos.

7 Antes que ela estivesse de parto, Is 37.3;49.17-21;54.1deu à luz; antes que lhe viessem as dores, nasceu-lhe um filho varão. 8 Quem jamais Is 64.4ouviu tal coisa? Quem viu coisas semelhantes? Acaso, nascerá a terra num dia? Acaso, será uma nação dada à luz de uma vez? Pois, logo que Sião esteve de parto, deu à luz seus filhos. 9 Acaso, farei eu abrir a madre Is 37.3e não farei nascer? diz Jeová; acaso, eu que faço nascer fecharei a madre? diz o teu Deus.

Jeová julgará os rebeldes

10 Is 65.18;Dt 32.43;Rm 15.10Regozijai-vos com Jerusalém e alegrai-vos por causa dela, todos vós os que Sl 26.8;122.6a amais; Sl 137.6regozijai-vos com ela de alegria, todos vós os que chorais sobre ela, para que mameis e Is 49.23;60.16;Jl 3.18vos farteis dos peitos das suas consolações, 11 para que chupeis e vos deleiteis com a abundância da sua Is 60.1-2;62.2glória. 12 Pois assim diz Jeová: Eis que eu estenderei sobre ela a Is 48.18;Sl 72.3,7paz, como um rio, e Is 60.5;61.6a glória das nações, como uma torrente que trasborda, e delas chupareis; Is 60.4nos braços, sereis levados e, sobre os joelhos, sereis acariciados. 13 Como quem recebe de sua mãe conforto, assim Is 12.1;40.1-2;49.13;51.3;2Co 1.3-4;1Ts 2.7eu vos confortarei, e em Jerusalém sereis confortados. 14 Vós o Is 33.20vereis, e Zc 10.7o vosso coração se regozijará, e os Is 58.11;Pv 3.8vossos ossos como a relva verde florescerão; conhecer-se-á Ed 7.9;8.31a mão de Jeová a favor dos seus servos, e ele se Is 10.5;13.5;30.30;34.2indignará contra os seus inimigos.

15 Pois eis que virá Jeová com Is 10.17;30.27,33;31.9fogo, e os seus Is 5.28;Sl 68.17;Hc 3.8carros serão como o torvelinho, para retribuir a sua ira com furor e a sua repreensão, com labaredas de fogo. 16 Pois, com Is 30.30;Ez 38.22o fogo e com a sua Is 65.12;Ez 38.21espada, entrará Jeová em juízo com toda a carne; e serão muitos Is 22.2;34.3os que ficarão mortos por Jeová. 17 Os que se santificam e se purificam para entrarem nos Is 1.29;65.3jardins após a deusa que está no meio, os que comem de Is 65.4;Lv 11.7carne de porco, e da abominação, e do rato, todos eles Is 1.28,31;Sl 37.20serão consumidos, diz Jeová.

18 Pois eu conheço as suas obras e Is 59.7;65.2os seus pensamentos; vem o dia em que Is 45.22-25;Jr 3.17ajuntarei todas as nações e línguas; elas comparecerão e verão a minha glória. 19 Porei nela um Is 11.10,12;49.22;62.10sinal, e os que dentre eles escaparem, eu os enviarei às nações, a Is 2.16;60.9Társis, Pul e Ez 27.10Lude, cujos povos atiram com setas, a Gn 10.2Tubal e Javã, Is 11.11;24.15;60.9às ilhas remotas, que não ouviram a minha fama, nem viram a minha glória; eles Is 42.12;1Cr 16.24anunciarão entre as nações a minha glória. 20 A todos os vossos irmãos, tirados dentre todas as nações, eles Is 43.6;49.22;60.4os trarão como uma oferta para Jeová; sobre cavalos, em carros, em liteiras, sobre mulas e sobre dromedários, os trarão Is 2.2-3;11.9;56.7;65.11,25ao meu santo monte, a Jerusalém, diz Jeová, como os filhos de Israel trazem a sua oferta num Is 52.11vaso limpo à Casa de Jeová. 21 Deles também tomarei alguns para Is 61.6;1Pe 2.5,9sacerdotes e para levitas, diz Jeová.

22 Pois, como diante de mim durarão Is 65.17;Hb 12.26-27;2Pe 3.13;Ap 21.1os céus novos e a terra nova, que hei de fazer, assim durará a vossa Is 61.8-9;65.22-23;Jo 10.27-29;1Pe 1.4-5posteridade e Is 56.5o vosso nome. 23 Desde uma Is 1.13-14;Ez 46.1,6lua nova até outra e desde um sábado até outro, virá toda a carne a Is 19.21,23;27.13;49.7adorar perante mim, diz Jeová. 24 Eles sairão e verão os Is 5.25;34.3cadáveres dos homens Is 1.28;24.20que transgrediram contra mim. Pois o seu Is 14.11;51.8;Mc 9.48verme não morrerá, Is 1.31;Mt 3.12nem o seu fogo se apagará, e eles serão Dn 12.2uma abominação para toda a carne.

Veja também