Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 56

TB

Beloftes vir die wat die sabbat hou.

1 SO die Here: Bewaar die reg en doen geregtigheid; want my heil is naby om te kom en my geregtigheid om geopenbaar te word.

2 Welgeluksalig is die mens wat dit doen en die mensekind wat daaraan vashou; wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en sy hand terughou, dat dit geen kwaad doen nie.

3 En laat die uitlander wat hom by die Here aangesluit het, nie spreek en : Die Here sal my gewis afskei van sy volk nie; en laat die ontmande nie : Kyk, ek is 'n droë boom nie.

4 Want so die Here aan die ontmandes wat my sabbatte hou en verkies wat My behaag en vashou aan my verbond:

5 Ek sal aan hulle in my huis en binnekant my mure 'n gedenkteken en 'n naam gee wat beter is as seuns en dogters; 'n ewige naam gee Ek aan hulle, wat nie uitgeroei sal word nie.

6 En die uitlanders wat hulle by die Here aangesluit het, om Hom te dien en om die Naam van die Here lief te deur sy knegte te wees elkeen wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en hulle wat vashou aan my verbond,

7 hulle sal Ek bring na my heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in my huis van gebed; hulle brandoffers en hulle slagoffers sal welgevallig wees op my altaar; want my huis sal 'n huis van gebed genoem word vir al die volke.

8 Die Here Here wat versamel diegene wat van Israel verdryf is, spreek: Ek sal by hom nog meer versamel, by sy versameldes.

Sondes van Israel, van voormanne en volk.

9 AL julle wilde diere van die veld, kom eet! Al julle wilde diere in die bos!

10 Hulle wagte is almal blind, hulle merk niks nie; hulle is almal stom honde wat nie kan blaf nie; wat dromerig , lief is om te sluimer.

11 En die honde is gulsig, hulle ken geen versadiging nie; en herders is hulle wat nie weet om op te merk nie; almal loop hulle eie pad, elkeen na sy onregverdige wins, almal saam.

12 Kom, hulle, laat ek wyn gaan haal, en laat ons sterk drank drink, en die dag van môre sal wees soos vandag, buitengewoon groot!

Promessas àqueles que guardam o sábado

1 Assim diz Jeová: Is 1.17;33.5;61.8Guardai o juízo e fazei justiça, pois a minha Is 46.13;51.5;Sl 85.9salvação está prestes a vir, e a minha justiça, prestes a se manifestar. 2 Sl 112.1;119.1-2Feliz é o homem que faz isso, e o filho do homem Is 56.6que lança mão disso, que Is 56.4,6;58.13;Êx 20.8-11;31.13-17;Jr 17.21-22;Ez 20.12,20guarda o sábado para não o profanar e guarda as suas mãos para não praticar mal algum. 3 Não diga o Is 56.6;14.1;45.14;49.23;Zc 8.20-23estrangeiro que se uniu a Jeová: Certamente, Jeová me separará do seu povo; não diga o Dt 23.1;Jr 38.7;At 8.27eunuco: Eis que sou uma árvore seca. 4 Pois assim diz Jeová a respeito dos eunucos Is 56.2,6que guardam os seus sábados, e escolhem as coisas em que me agrado, Is 56.6e abraçam a minha aliança: 5 Dar-lhes-ei, na minha Is 56.7;2.2-3;66.20casa e dentro dos meus Is 26.1;60.18muros, um memorial e um nome melhor do que o de filhos e filhas; dar-lhes-ei um Is 62.2nome sempiterno, Is 48.19;55.13que não se apagará.

6 Também os Is 56.3;60.10;61.5estrangeiros que se unem a Jeová, para o servirem, e amarem o nome de Jeová, a fim de que lhe sejam servos, sim, todos os que Is 56.2,4guardam o sábado, para que não o profanem, e abraçam a minha aliança; 7 Is 2.2-3;60.11;Mq 4.1-2a estes, os levarei ao meu Is 11.9;65.25santo monte e Is 61.10os alegrarei na minha casa de oração. Os seus Is 60.7;Rm 12.1holocaustos e os seus sacrifícios serão aceitos sobre o meu altar, porque Mt 21.13;Mc 11.17;Lc 19.46a minha casa será chamada Casa de Oração para todos os povos. 8 O Senhor Jeová, que Is 11.12;43.5congrega os dispersos de Israel, diz: Ainda Is 60.3-11;66.18-21;Jo 10.16outros congregarei a ele, além dos seus que se acham congregados.

As faltas e os crimes de Israel

9 Vós, todos os Is 18.6;46.11animais do campo, todos os animais do bosque, vinde a devorar. 10 Os seus Ez 3.17vigias são Is 29.9-14;Jr 14.13-14cegos, todos eles são sem entendimento; todos são cães mudos que não podem ladrar; sonham, deitam-se, gostam Na 3.18de dormir. 11 Os cães são Is 28.7;Ez 13.19;Mq 3.5,11vorazes, nunca podem fartar-se; e estes são pastores que não podem Is 1.3entender; todos eles Is 57.17;Jr 22.17declinaram para o seu caminho, cada um para a sua ganância, todos sem exceção. 12 Vinde, trarei Is 5.11-12,22vinho, e nos encheremos de bebida forte; Sl 10.6;Lc 12.19-20amanhã será como hoje, dia desmesuradamente grande.

Veja também