Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Reis 4

TB

Die olie van die weduwee. Die seun van die Sunamitiese vrou. Die giftige kos en die twintig garsbrode.

1 EN 'n sekere vrou uit die vroue van die profete-seuns het na Elísa geroep en gesê: U dienaar, my man, is dood, en u weet self dat u dienaar die Here gevrees het; nou het die skuldeiser gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.

2 Toe Elísa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe 'n flessie met olie.

3 En hy : Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie.

4 Gaan dan in en sluit die deur agter jou en jou seuns toe, en giet in al daardie kanne en sit weg wat vol is.

5 Sy het toe van hom af weggegaan en die deur agter haar en haar seuns toegesluit; en terwyl hulle vir haar aanbring, giet sy in.

6 Sodra die kanne vol was, sy aan haar seun: Bring vir my nog 'n kan aan; maar hy antwoord haar: Daar is geen kan meer nie. Toe gaan die olie staan.

7 Daarop kom sy om dit die man van God te kenne te gee; en hy : Gaan verkoop die olie en betaal jou skulde; van die orige kan jy en jou seuns dan lewe.

8 En op 'n dag het Elísa verbygegaan na Sunem; en daar was 'n vermoënde vrou wat by hom aangehou het dat hy brood sou eet. En so dikwels as hy verbygaan, het hy daarheen weggedraai om brood te eet.

9 En sy het aan haar man gesê: Kyk tog, ek merk dat dit 'n heilige man van God is wat gedurig by ons verbygaan;

10 laat ons tog 'n klein ommuurde bo-kamer maak, en laat ons daar vir hom 'n bed en 'n tafel en 'n stoel en 'n lamp neersit; wanneer hy dan by ons kom, kan hy daar intrek.

11 En toe hy op 'n dag daar kom, het hy in die bo-kamer ingetrek en daar gaan

12 en aan sy dienaar Gehási gesê: Roep hierdie Sunamitiese vrou. Nadat hy haar dan geroep en sy voor hom gaan staan het,

13 hy vir hom: Vra haar tog: Kyk, jy het al hierdie sorg aan ons bestee; wat kan daar vir jou gedoen word? Kan daar vir jou 'n goeie woord gedoen word by die koning of die leërowerste? Maar sy antwoord: Ek woon onder my volk.

14 Daarop hy: Wat kan daar dan vir haar gedoen word? En Gehási antwoord: Voorwaar, sy het geen seun nie, en haar man is oud.

15 En hy : Roep haar. En toe hy haar geroep en sy in die deur gaan staan het,

16 hy: Sulke tyd oor 'n jaar sal jy 'n seun omhels. En sy antwoord: Ag nee, my heer, man van God, moenie vir u dienares lieg nie!

17 En die vrou het swanger geword en 'n seun gebaar op daardie tyd oor 'n jaar, soos Elísa met haar gespreek het.

18 Maar toe die kind groot was, het hy op 'n dag uitgegaan na sy vader, na die maaiers,

19 en vir sy vader gesê: My kop, my kop! Dié toe vir 'n dienaar: Dra hom na sy moeder.

20 En hy het hom gedra en by sy moeder gebring. En hy het op haar knieë gesit tot die middag en gesterwe.

21 En sy het opgeklim en hom op die bed van die man van God neergelê en agter hom toegesluit en uitgegaan.

22 Daarop roep sy haar man en : Stuur tog vir my een van die dienaars met een van die eselinne, dat ek gou na die man van God kan gaan en terugkom.

23 En hy : Waarom gaan jy vandag na hom? Dit is geen nuwemaan of sabbat nie. En sy antwoord: Wees maar gerus!

24 Toe saal sy die esel op en aan haar dienaar: Jaag aan en gaan voort; hou my nie op in die ry nie, behalwe as ek jou .

25 Sy het dan weggegaan en by die man van God op die berg Karmel gekom. Sodra die man van God haar op 'n afstand sien, hy aan sy dienaar Gehási: Kyk, daar is dié Sunamitiese vrou!

26 Loop haar nou tog tegemoet en vir haar: Gaan dit goed met u? Gaan dit goed met u man? Gaan dit goed met u kind? En sy antwoord: Goed.

27 Maar toe sy by die man van God op die berg kom, het sy sy voete gegryp. En Gehási het aangekom om haar weg te stoot; maar die man van God : Laat haar staan, want haar siel is bitter bedroef in haar, en die Here het dit vir my verberg en my dit nie meegedeel nie.

28 En sy : Het ek van my heer 'n seun gevra? Het ek nie gesê: Moet my nie mislei nie?

29 En hy vir Gehási: Gord jou heupe en neem my staf in jou hand en gaan heen; as jy iemand teëkom, groet hom nie; en as iemand jou groet, antwoord hom nie; en my staf op die gesig van die seun.

30 Maar die moeder van die seun : So waar as die Here leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hy het opgestaan en agter haar aan geloop.

31 En Gehási het voor hulle uit gegaan en die staf op die gesig van die seun gelê; maar daar was geen stem en geen opmerksaamheid nie. Daarop gaan hy terug hom tegemoet en bring hom die berig en : Die seun het nie wakker geword nie.

32 En toe Elísa in die huis kom, was die seun dood, neergelê op sy bed!

33 En hy het ingegaan en die deur agter hulle twee toegesluit en tot die Here gebid.

34 Daarna klim hy op en gaan op die kind en sit sy mond op dié se mond en sy op dié se en sy hande op dié se hande en buig oor hom neer; en die vlees van die kind het warm geword.

35 Daarop het hy teruggekom en in die huis een keer heen en weer geloop, om dan opnuut op te klim en oor hom neer te buig; en die seun het sewe maal genies; en die seun het sy oopgemaak.

36 Toe roep hy Gehási en : Roep hierdie Sunamitiese vrou. Nadat hy haar dan geroep en sy by hom gekom het, hy: Tel jou seun op.

37 En sy het ingekom en voor sy voete geval en na die aarde gebuig; en sy het haar seun opgetel en uitgegaan.

38 Weer het Elísa in Gilgal gekom, en daar was hongersnood in die land; en terwyl die profete-seuns voor hom sit, hy aan sy dienaar: Sit die groot pot op en maak 'n kooksel klaar vir die profete-seuns.

39 Toe gaan een uit in die veld om groente te versamel; en hy het wilde ranke gekry en daarvan sy kleed vol karkoere gepluk en gekom en dit in die kookpot stukkend gesny; want hulle het dit nie geken nie.

40 Daarna het hulle vir die manne opgeskep om te eet; maar net toe hulle van die kooksel eet, skreeu hulle en roep: Man van God, die dood is in die pot! En hulle kon dit nie eet nie.

41 Maar hy : Gaan haal dan meel. En hy gooi dit in die pot en : Skep uit vir die mense, dat hulle eet. En daar was niks verkeerds in die pot nie.

42 En daar het 'n man van Baäl- Salísa gekom en vir die man van God eerstelingsbrode, twintig garsbrode, en vars graan in sy mandjie gebring. En hy het gesê: Gee vir die mense, dat hulle eet.

43 En sy dienaar antwoord: Hoe kan ek dit aan honderd man voorsit? Maar hy : Gee vir die mense, dat hulle eet, want so spreek die Here: Hulle sal eet en oorhou.

44 En hy sit dit hulle voor, en hulle het geëet en oorgehou volgens die woord van die Here.

Eliseu aumenta o azeite da viúva

1 Uma mulher, dentre as mulheres 2Rs 2.3dos filhos dos profetas, clamou a Eliseu, dizendo: O teu servo, meu marido, morreu. Tu sabes que o teu servo temia a Jeová. É chegado o Lv 25.39-41,48;1Sm 22.2;Ne 5.2-5credor para levar meus dois filhos para lhe serem escravos. 2 Eliseu perguntou-lhe: Que te hei de fazer? Dize-me: que é o que tens em casa? Respondeu ela: A tua serva não tem nada em casa, senão uma almotolia de azeite. 3 Disse ele: Vai, pede emprestados a todas as tuas vizinhas ao redor vasos despejados; não peças poucos. 4 Entrarás, e fecharás a porta sobre ti e sobre teus filhos, e deitarás azeite em todos esses vasos; porás à parte o que estiver cheio. 5 Partiu dele e fechou a porta sobre si e sobre seus filhos; eles chegavam-lhe os vasos, e ela os enchia. 6 Cheios que foram os vasos, disse ela a um de seus filhos: Chega-me ainda um vaso. Ele lhe respondeu: Não mais vaso nenhum. O azeite parou. 7 Então, veio ela e o fez saber 1Rs 12.22ao homem de Deus. Ele disse: Vai, vende o azeite e paga a tua dívida, e tu e teus filhos vivei do resto.

A sunamita e o seu filho

8 Um dia, passou Eliseu por Js 19.18Suném, onde se achava 1Sm 25.2;2Sm 19.32uma mulher de distinção; e ela o constrangeu a comer. Sucedeu que todas as vezes que ele passava por ali entrava para comer. 9 Ela disse a seu marido: Vejo que é um santo 2Rs 4.7homem de Deus este que passa constantemente por nossa casa. 10 Façamos-lhe um pequeno quarto sobre o muro; ponhamos-lhe ali uma cama, e uma mesa, e uma cadeira, e um candeeiro; quando ele vier à nossa casa, para ali se retirará. 11 Sucedeu que, um dia, ele veio ali, retirou-se para o quarto e nele se deitou. 12 Disse ao seu servo 2Rs 4.29-31;5.20-27;8.4-5Geazi: Chama esta sunamita. Tendo-a ele chamado, ela se apresentou perante ele. 13 Eliseu disse a Geazi: Dize-lhe: Eis que nos tens tratado com todo este desvelo, que se de fazer por ti? Queres que se fale ao rei ou ao general do exército a teu favor? Ela respondeu: Eu habito no meio do meu povo. 14 Então, disse ele: Que se de fazer por ela? Geazi respondeu: Ela, de fato, não tem filho, e seu marido é velho. 15 Disse Eliseu: Chama-a. Tendo-a ele chamado, ela se apresentou à porta. 16 Eliseu disse-lhe: Gn 18.14Por este tempo, daqui a um ano, abraçarás um filho. Ela respondeu: Não, meu senhor, homem de Deus, 2Rs 4.28não mintas à tua serva.

17 A mulher concebeu e deu à luz um filho no tempo determinado, quando fez um ano, conforme Eliseu lhe dissera. 18 Tendo o menino crescido, saiu a ter com seu pai, que estava com os ceifeiros. 19 Disse a seu pai: Minha cabeça! Minha cabeça! Ele disse ao seu criado: Leva-o a sua mãe. 20 Tendo tomado ao menino, levou-o a sua mãe, em cujos joelhos ficou sentado até o meio-dia, e então morreu. 21 Ela subiu e 2Rs 4.32o deitou sobre a cama do 2Rs 4.7homem de Deus, fechou sobre ele a porta e saiu. 22 Então, chamou a seu marido e disse: Manda-me um dos servos e uma jumenta, para que eu à pressa ter com o homem de Deus, e volte. 23 Ele perguntou: Para que queres ir ter com ele hoje? Não é lua nova, nem sábado. Ela respondeu: Deixa-me em pazNm 10.10;28.11;1Cr 23.31. 24 Ela fez albardar a jumenta e disse ao seu servo: Guia e apressa-te; não me demores no caminho, senão quando eu te ordenar. 25 Partiu e foi ter com o homem de Deus, ao 2Rs 2.25monte Carmelo.

Vendo-a de longe o homem de Deus, disse ao seu servo Geazi: Eis a sunamita; 26 corre a encontrar com ela, e pergunta-lhe: Vais bem? Vai bem teu marido? Vai bem o menino? Ela respondeu: Vai bem. 27 Tendo ela vindo ter com o homem de Deus, 2Rs 4.25ao monte, pegou-lhe nos pés. Chegou-se Geazi para a remover, porém o homem de Deus lhe disse: Deixa-a, porque a sua alma está em amargura; Jeová mo encobriu e não me manifestou. 28 Então, disse ela: Acaso, pedi-te eu algum filho, meu senhor? Não disse eu: 2Rs 4.16Não me enganes? 29 Eliseu disse a Geazi: 2Rs 9.1;1Rs 18.46Cinge os teus lombos, 2Rs 2.14;Êx 4.17toma o meu bordão na mão e parte. Se encontrares alguém, Lc 10.4não o saúdes; se alguém te saudar, não lhe respondas; Êx 7.19-20;14.16põe tu o meu bordão sobre o rosto do menino. 30 A mãe do menino disse: 2Rs 2.2,4Pela vida de Jeová e pela vida da tua alma, que não te deixarei. Levantou-se ele, pois, e a seguiu. 31 Geazi passou adiante deles e pôs o bordão sobre o rosto do menino; porém não havia nele nem voz nem sentido. Pelo que voltou a encontrar-se com Eliseu e disse-lhe: Não despertou o menino.

Eliseu ressuscita o filho da sunamita

32 Tendo Eliseu chegado à casa, eis que o menino estava morto e posto em cima da sua cama. 33 Entrou, 2Rs 4.4;Mt 6.6;Lc 8.51cerrou a porta sobre eles ambos e orou a Jeová. 34 1Rs 17.21-23Subiu à cama, deitou-se sobre o menino, e pôs a boca sobre a boca dele, os seus olhos sobre os olhos dele, as suas mãos sobre as mãos dele, e encurvou-se sobre ele; e cobrou calor a carne do menino. 35 Então, desceu e deu duas voltas pela casa; depois, subiu e encurvou-se sobre ele; o menino espirrou sete vezes e abriu os olhos. 36 Chamou a Geazi e disse: Chama essa sunamita. Ele a chamou. Quando ela se lhe apresentou, disse ele: Toma teu filho. 37 Então, ela entrou, lançou-se aos pés dele e prostrou-se com o rosto em terra; Hb 11.35tomou a seu filho e saiu.

A morte que havia na panela é tirada

38 Eliseu voltou para 2Rs 2.1Gilgal. Havia 2Rs 8.1fome na terra, e 2Rs 2.3os filhos dos profetas Lc 10.39;At 22.3estavam sentados diante dele. Disse ao seu servo: Ez 11.3,7,11;24.3Põe tu a panela grande ao lume e faze um caldo de ervas para os filhos dos profetas. 39 Saiu um ao campo para apanhar ervas; achou uma como parra silvestre, e colheu dela os frutos até encher a sua capa; voltando, cortou-os em pedaços e pôs na panela de caldo, pois não os conheciam. 40 Depois, deram aos homens para comerem. Enquanto comiam o caldo, exclamaram e disseram: Homem de Deus, morte na panela. E não puderam comer. 41 Ele, porém, disse: Trazei farinha. 2Rs 2.21;Êx 15.25Ele a deitou na panela e disse: Tira para o povo, a fim de que coma. Não havia mal nenhum na panela.

Vinte pães satisfazem cem homens

42 Um homem veio de Baal-Salisa e trouxe ao homem de Deus uns pães das primícias, vinte pães de cevada, e trigo novo no seu alforje. Eliseu disse: Mt 14.16-21;15.32-38ao povo, para que coma. 43 Disse-lhe o seu servo: Que dizes? Hei de eu pôr isso diante de cem homens? Porém ele tornou: ao povo, para que coma; porque assim diz Jeová: Comerão, e sobejará. 44 Então, lhos pôs diante; comeram, e ainda sobrou, conforme a palavra de Jeová.

Veja também