Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Reis 2

TB

Elía word in die hemel opgeneem.

1 EN toe die Here Elía in 'n storm na die hemel sou opneem, het Elía met Elísa uit Gilgal uitgegaan.

2 En Elía het vir Elísa gesê: Bly tog hier, want die Here stuur my na Bet-el. Maar Elísa het gesê: So waar as die Here leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle het na Bet-el afgegaan.

3 Toe gaan die profete-seuns wat in Bet-el was, na Elísa uit en vra hom: Weet u dat die Here vandag u heer van u hoof sal wegneem? En hy antwoord: Ek weet dit ook; bly stil.

4 En Elía vir hom: Elísa, bly tog hier, want die Here stuur my na Jérigo. Maar hy : So waar as die Here leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle het in Jérigo aangekom.

5 Daarop kom die profete-seuns wat in Jérigo was, na Elísa toe aan en vra hom: Weet u dat die Here vandag u heer van u hoof sal wegneem? En hy antwoord: Ek weet dit ook; bly stil.

6 En Elía vir hom: Bly tog hier, want die Here stuur my na die Jordaan. Maar hy : So waar as die Here leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle twee het gegaan.

7 En vyftig man van die profete-seuns het geloop en op 'n afstand eenkant gestaan, terwyl hulle twee by die Jordaan staan.

8 Toe neem Elía sy mantel en rol dit op en slaan op die water; en dit is na weerskante verdeel, sodat hulle twee op droë grond deurgegaan het.

9 En nadat hulle deur was, Elía vir Elísa: Begeer wat ek vir jou moet doen, voordat ek van jou af weggeneem word. En Elísa antwoord: Laat dan tog 'n dubbele deel van u gees op my kom.

10 En hy : Jy het 'n harde saak begeer. As jy my sien wanneer ek van jou af weggeneem word, laat dit dan so met jou wees. Maar so nie, dan sal dit nie wees nie.

11 En terwyl hulle aldeur loop en spreek, kom daar meteens 'n wa van vuur met perde van vuur wat skeiding tussen hulle twee maak; en Elía het in die storm na die hemel opgevaar.

12 En Elísa het dit gesien en geroep: My vader, my vader, wa van Israel en sy ruiters! En toe hy hom nie meer sien nie, het hy sy klere gegryp en dit in twee stukke geskeur.

Elísa tree as profeet op. Sy wonders.

13 DAARNA tel hy die mantel van Elía op wat van hom afgeval het, en hy draai om en gaan op die wal van die Jordaan staan;

14 en hy neem die mantel van Elía wat van hom afgeval het, en slaan op die water en : Waar is die Here, die God van Elía, ja, Hy? En toe hy op die water slaan, is dit na weerskante verdeel, en Elísa het deurgegaan.

15 En die profete-seuns wat in Jérigo was, het dit op 'n afstand gesien en gesê: Die gees van Elía rus op Elísa! En hulle het hom tegemoetgekom en voor hom na die aarde gebuig

16 en vir hom gesê: Kyk, hier is by u dienaars vyftig kragtige manne; laat hulle tog u heer gaan soek, of nie miskien die Gees van die Here hom opgeneem en hom op een van die berge of in een van die dale gewerp het nie. Maar hy het beveel: Stuur hulle nie!

17 Maar toe hulle tot vervelens toe by hom aanhou, hy: Stuur. Daarop stuur hulle vyftig man uit, en dié het drie dae lank gesoek, maar hom nie gekry nie.

18 En hulle het na hom teruggekeer terwyl hy nog in Jérigo vertoef; en hy vra hulle: Het ek julle nie gesê: Moenie gaan nie?

19 En die manne van die stad het vir Elísa gesê: Kyk, die ligging van die stad is goed soos my heer sien, maar die water is sleg, en die grond veroorsaak onvrugbaarheid.

20 En hy antwoord: Bring vir my 'n nuwe skottel en gooi daar sout in. En hulle het dit na hom gebring.

21 Daarop gaan hy uit na die plek waar die water uitkom en gooi die sout daarin en : So spreek die Here: Ek het dié water gesond gemaak; daar sal geen dood of onvrugbaarheid meer van kom nie.

22 En die water het gesond geword tot vandag toe volgens die woord van Elísa wat hy gespreek het.

23 En daarvandaan het hy opgegaan na Bet-el; en terwyl hy met die pad opgaan, kom daar klein seuntjies uit die stad uit wat met hom spot en vir hom : Gaan op, kaalkop! Gaan op, kaalkop!

24 Toe het hy agter hom omgekyk en hulle gesien en hulle gevloek in die Naam van die Here; en twee berinne het uit die bos gekom en van hulle twee-en-veertig kinders verskeur.

25 En hy het daarvandaan na die berg Karmel gegaan en daarvandaan na Samaría teruggekom.

Elias é elevado ao céu num carro de fogo

1 Quando Jeová Gn 5.24;Hb 11.5estava para tomar a Elias ao céu por um redemoinho, Elias partiu de Js 4.19Gilgal em companhia de 1Rs 19.16-21Eliseu. 2 Disse Elias a Eliseu: Rt 1.15Fica-te aqui, porque Jeová me enviou para ir até 1Rs 12.28-29Betel. Respondeu Eliseu: 2Rs 2.4,6;1Sm 1.26Pela vida de Jeová e pela vida da tua alma, que não te deixarei. Desceram a Betel. 3 2Rs 4.1,38;5.22Os filhos dos profetas que estavam em Betel saíram ao encontro de Eliseu, e disseram-lhe: Sabes que Jeová de tirar, hoje, o teu amo de sobre a tua cabeça? Respondeu ele: Também eu o sei; calai-vos. 4 Disse Elias a Eliseu: 2Rs 2.2Fica-te aqui, porque Jeová me enviou a Js 6.26Jericó. Respondeu Eliseu: 2Rs 2.2Pela vida de Jeová e pela vida da tua alma, que não te deixarei. Assim, foram a Jericó. 5 Então, 2Rs 2.3os filhos dos profetas que estavam em Jericó se chegaram a Eliseu e lhe disseram: 2Rs 2.3Sabes que Jeová de tirar, hoje, o teu amo de sobre a tua cabeça? Respondeu ele: Também eu o sei; calai-vos. 6 Elias disse-lhe: 2Rs 2.2Fica-te aqui, porque Jeová me enviou Js 3.8,15-17ao Jordão. Respondeu Eliseu: Pela vida de Jeová e pela vida da tua alma, que não te deixarei. Foram, pois, ambos juntos. 7 Foram 2Rs 2.15-16cinquenta homens dos filhos dos profetas e pararam defronte deles, de longe; eles ambos pararam junto ao Jordão. 8 Elias 1Rs 19.13,19tomou o seu manto e, dobrando-o, 2Rs 2.14;Êx 14.21-22feriu as águas, as quais se dividiram para as duas bandas, de modo que ambos passaram a enxuto. 9 Depois de terem passado, disse Elias a Eliseu: Pede o que te hei de fazer, antes que seja de ti arrebatado. Respondeu Eliseu: Peço-te que haja sobre mim uma dobrada porção do teu espírito. 10 Tornou-lhe Elias: Difícil coisa pediste. Todavia, se me vires quando de ti for arrebatado, assim se te fará; porém, do contrário, não se te fará. 11 Caminhando eles ainda e conversando, eis que apareceu 2Rs 6.17um carro de fogo e cavalos de fogo, os quais os separaram um do outro; Elias subiu ao céu por um redemoinho. 12 Eliseu o viu e clamou: 2Rs 13.14Meu pai, meu pai! Carros de Israel e os seus cavaleiros!

O espírito de Elias repousa sobre Eliseu

Não o viu mais; Gn 37.34;Jó 1.20pegou nos seus vestidos e rasgou-os em duas partes. 13 Também levantou o manto de Elias, que este deixara cair, e, voltando, pôs-se à borda do Jordão. 14 Tomou o manto que Elias deixara cair, 2Rs 2.8feriu as águas e disse: Onde está Jeová, Deus de Elias? Quando ele ferira as águas, elas se dividiram para as duas bandas, e Eliseu passou.

15 Vendo-o 2Rs 2.7os filhos dos profetas que estavam defronte, em Jericó, disseram: O espírito de Elias repousa sobre Eliseu. Vieram-lhe ao encontro e prostraram-se com o rosto em terra, diante dele. 16 Disseram-lhe: Eis que, agora, entre os teus servos cinquenta homens fortes. Deixa-os ir, te pedimos, em procura do teu amo; não suceda que 1Rs 18.12;At 8.39o Espírito de Jeová o tenha arrebatado e atirado com ele para algum monte ou para algum vale. Eliseu respondeu: Não envieis. 17 Quando 2Rs 8.11instaram com ele, até que se envergonhou, ele disse: Enviai. Enviaram cinquenta homens, que o buscaram por três dias; porém não o acharam. 18 Voltaram para ele, que os esperava em Jericó; e ele lhes disse: Não vos disse eu: Não vades?

19 Os habitantes da cidade disseram a Eliseu: Eis que a situação desta cidade é agradável, como o meu senhor; mas as águas são péssimas, e a terra é estéril. 20 Ele disse: Trazei-me um vaso novo e ponde nele sal. Eles lho trouxeram. 21 Então, saiu à fonte das águas, e 2Rs 4.41;6.6;Êx 15.25-26deitou nela sal, e disse: Assim diz Jeová: Curei estas águas; elas não serão mais a causa de morte nem de esterilidade. 22 Ficaram as águas sadias até o dia de hoje, conforme a palavra que Eliseu proferiu.

23 Dali, subiu a Betel; enquanto ele ia subindo pelo caminho, saíram da cidade uns rapazes, zombaram dele e lhe disseram: Sobe, calvo; sobe, calvo. 24 Ele olhou para trás, viu-os e Ne 13.25-27amaldiçoou-os em nome de Jeová. Saíram do bosque duas ursas e despedaçaram deles quarenta e dois. 25 Dali, foi para 2Rs 4.25;1Rs 18.19-20o monte Carmelo e, de , voltou para Samaria.

Veja também