Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Reis 1

TB

Siekte en dood van Ahásia, koning van Israel, volgens die voorspelling van Elía.

1 EN Moab het na die dood van Agab van Israel afvallig geword.

2 En Ahásia het deur die tralievenster in sy bo-kamer, in Samaría, geval en siek geword. Toe stuur hy boodskappers uit en vir hulle: Gaan raadpleeg Baäl-Sebub, die god van Ekron, of ek van hierdie siekte gesond sal word.

3 Maar die Engel van die Here het vir Elía, die Tisbiet, gesê: Maak jou klaar, gaan op, die boodskappers van die koning van Samaría tegemoet, en spreek met hulle: Gaan julle, omdat daar glad geen God in Israel is nie, om Baäl-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg?

4 Daarom dan, so die Here: Van die bed waar jy op geklim het, sal jy nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe. En Elía het gegaan.

5 En toe die boodskappers by hom terugkom, hy vir hulle: Waarom kom julle nou terug?

6 En hulle antwoord hom: 'n Man het opgekom ons tegemoet en aan ons gesê: Gaan terug na die koning wat julle gestuur het, en spreek met hom: So die Here: Stuur jy, omdat daar glad geen God in Israel is nie, om Baäl-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg? Daarom sal jy van die bed waar jy op geklim het, nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe.

7 Daarop hy vir hulle: Hoe was die voorkoms van die man wat opgekom het julle tegemoet en hierdie woorde met julle gespreek het?

8 En hulle antwoord hom: 'n Man met 'n harige mantel en omgord met 'n leergord om sy heupe. Toe hy: Dit is Elía, die Tisbiet!

9 En hy het 'n owerste van vyftig met sy vyftig na hom gestuur. En toe hy na hom opklim, terwyl hy juis op die top van die berg sit, hy vir hom: Man van God, die koning spreek: Kom af!

10 Toe antwoord Elía en aan die owerste oor vyftig: As ek dan 'n man van God is, mag daar vuur van die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer! En daar het vuur van die hemel neergedaal en hom met sy vyftig verteer.

11 En hy het weer 'n ander owerste oor vyftig met sy vyftig na hom gestuur; en die het begin spreek en vir hom gesê: Man van God, so die koning: Kom gou af!

12 Daarop antwoord Elía en vir hulle: As ek 'n man van God is, mag daar vuur van die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer! En daar het die vuur van God uit die hemel neergedaal en hom met sy vyftig verteer.

13 En hy het weer 'n owerste van 'n derde vyftig met sy vyftig na hom gestuur. En die derde owerste oor vyftig het opgeklim en aangekom en op sy knieë voor Elía gebuig en hom gesmeek en vir hom gesê: Man van God, laat tog my lewe en die lewe van u dienaars, hierdie vyftig, kosbaar wees in u !

14 Kyk, vuur het van die hemel neergedaal en die eerste twee owerstes oor vyftig met hulle vyftig verteer; maar laat my lewe nou kosbaar wees in u !

15 Toe die Engel van die Here vir Elía: Gaan saam met hom af; wees nie bevrees vir hom nie. En hy het opgestaan en saam met hom na die koning afgegaan

16 en met hom gespreek: So die Here: Omdat jy boodskappers gestuur het om Baäl-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg is dit omdat daar glad geen God in Israel is om sy woord te raadpleeg nie? daarom sal jy van die bed waar jy op geklim het, nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe.

17 En hy het gesterwe volgens die woord van die Here wat Elía gespreek het; en Joram het in sy plek koning geword in die tweede jaar van Joram, die seun van Jósafat, die koning van Juda; want hy het geen seun gehad nie.

18 En die verdere geskiedenis van Ahásia, wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

Moabe rebela-se contra Israel, e Acazias adoece

1 2Rs 3.5;2Sm 8.2Depois da morte de Acabe, rebelou-se Moabe contra Israel. 2 Acazias caiu pela grade do seu quarto alto que tinha em Samaria e adoeceu; enviou mensageiros e disse-lhes: Ide e 2Rs 1.3,6,16;Mt 10.25;Mc 3.22consultai a Baal-Zebube, deus de Ecrom, 2Rs 8.7-10se sararei desta doença. 3 O anjo de Jeová, porém, disse a 1Rs 17.1;21.17Elias, tesbita: Levanta-te, e vai ao encontro dos mensageiros do rei de Samaria, e dize-lhes: É por que não Deus em Israel que vós ides consultar a 2Rs 1.2Baal-Zebube, deus de Ecrom? 4 Agora, assim diz Jeová: 2Rs 1.6,16Não descerás da cama a que subiste, mas, sem falta, morrerás. Elias partiu. 5 Os mensageiros voltaram a Acazias, que lhes perguntou: Por que é que voltastes? 6 Eles lhe responderam: Um homem nos subiu ao encontro e nos disse: Ide, voltai para o rei que vos mandou e dizei-lhe: Assim diz Jeová: É por que não Deus em Israel que mandas 2Rs 1.2consultar a Baal-Zebube, deus de Ecrom? Portanto, não descerás da cama a que subiste, mas, sem falta, morrerás. 7 Ele lhes perguntou: Qual era a aparência do homem que vos subiu ao encontro e que vos disse estas palavras? 8 Responderam-lhe: Zc 13.4;Mt 3.4;Mc 1.6Era um homem vestido de pelos e cingido duma correia em volta da cintura. Então, disse ele: É Elias, tesbita.

O fogo do céu consome cem homens

9 O rei enviou-lhe um capitão de cinquenta juntamente com os seus cinquenta. Este subiu a ter com ele; e eis que estava sentado no cume do monte. Disse-lhe: Ó Jz 13.6;1Sm 2.27homem de Deus, o rei mandou que desças. 10 Respondeu Elias ao capitão de cinquenta: Se eu sou homem de Deus, 1Rs 18.36-38;Lc 9.54desça do céu fogo e te devore a ti e aos teus cinquenta. Jó 1.16Desceu fogo do céu e devorou a ele e aos seus cinquenta. 11 O rei tornou a enviar-lhe outro capitão de cinquenta juntamente com os seus cinquenta. Este lhe disse: Ó homem de Deus, assim mandou o rei: Desce depressa. 12 Respondeu-lhes Elias: Se eu sou homem de Deus, desça do céu fogo e te devore a ti e aos teus cinquenta. O fogo de Deus desceu do céu e devorou a ele e aos seus cinquenta. 13 O rei tornou a enviar-lhe o capitão de uma terceira tropa de cinquenta juntamente com os seus cinquenta. Vindo este, pôs-se de joelhos diante de Elias, e suplicou-lhe, e disse: Peço-te, ó homem de Deus, que seja preciosa aos teus olhos a minha vida e a destes cinquenta teus servos. 14 Eis que fogo desceu do céu e devorou os dois primeiros capitães de cinquenta juntamente com os seus cinquenta; agora, porém, seja preciosa aos teus olhos a minha vida. 15 2Rs 1.3O anjo de Jeová disse a Elias: Desce com ele; não tenhas medo dele. Levantou-se e desceu com ele ao rei. 16 Disse-lhe: Assim diz Jeová: Porquanto enviaste mensageiros a consultar a Baal-Zebube, deus de Ecrom (É por que não Deus em Israel, para poderes consultar a sua palavra?), por isso não descerás da cama a que subiste, mas, sem falta, morrerás2Rs 1.3.

17 Assim, morreu o rei conforme a palavra de Jeová que Elias tinha pronunciado. Porque não tinha filho, em seu lugar começou Jorão a reinar, 2Rs 3.1;8.16no segundo ano de Jeorão, filho de Josafá, rei de Judá. 18 Ora, o restante dos atos que Acazias fez, porventura, não está escrito no Livro das Crônicas dos Reis de Israel?

Veja também