Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Reis 21

TB

Regering van die goddelose Manasse.

1 MANASSE was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hefsíba.

2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die van die Here, volgens die gruwels van die nasies wat die Here voor die kinders van Israel uit verdrywe het.

3 En hy het die hoogtes weer gebou wat sy vader Hiskía verniel het, en altare opgerig vir Baäl en 'n heilige boomstam gemaak, soos Agab, die koning van Israel, gemaak het, en hom gebuig voor die hele leër van die hemel en hulle gedien;

4 ook het hy altare gebou in die huis van die Here, waarvan die Here gesê het: In Jerusalem sal Ek my Naam vestig.

5 En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in altwee die voorhowe van die huis van die Here;

6 ook sy seun deur die vuur laat deurgaan en met goëlery en verklarings van voortekens omgegaan en dodebesweerders en waarsêers aangestel; hy het baie gedoen wat verkeerd was in die van die Here om Hom te terg.

7 Hy het ook 'n gesnede beeld van Asjéra wat deur hom gemaak is, in die tempel gesit, waarvan die Here vir Dawid en sy seun Salomo gesê het: In hierdie huis en in Jerusalem wat Ek verkies het uit al die stamme van Israel, sal Ek vir ewig my Naam vestig.

8 En Ek sal die voet van Israel nie meer laat rondswerwe uit die land wat Ek aan hulle vaders gegee het nie, as hulle net sorgvuldig handel volgens alles wat Ek hulle beveel het, en volgens die hele wet wat my kneg Moses hulle beveel het.

9 Maar hulle het nie geluister nie; en Manasse het hulle verlei om meer kwaad te doen as die nasies wat die Here voor die kinders van Israel uit verdelg het.

10 Toe het die Here deur die diens van sy knegte, die profete, gespreek en gesê:

11 Omdat Manasse, die koning van Juda, hierdie gruwels gedoen het erger as alles wat die Amoriete gedoen het wat voor hom was, en selfs Juda laat sondig het deur sy drekgode

12 daarom, so die Here, die God van Israel: Kyk, Ek sal 'n onheil oor Jerusalem en Juda bring, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.

13 En Ek sal oor Jerusalem die meetsnoer van Samaría span en die skietlood van die huis van Agab, en Jerusalem wegvee soos 'n mens 'n skottel uitvee: hy vee dit uit en keer dit onderstebo.

14 En Ek sal die oorblyfsels van my erfdeel verwerp en hulle in die hand van hul vyande oorgee, sodat hulle vir al hul vyande 'n buit en 'n plundering sal word;

15 omdat hulle gedoen het wat verkeerd was in my , en My gedurig geterg het van die dag af dat hulle vaders uit Egipte uitgetrek het, tot vandag toe.

16 En Manasse het ook vreeslik baie onskuldige bloed vergiet totdat hy Jerusalem van end tot end daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het om te doen wat verkeerd was in die van die Here.

17 En die verdere geskiedenis van Manasse en alles wat hy gedoen het, en sy sonde wat hy begaan het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

18 En Manasse het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die tuin van sy huis, in die tuin van Ussa; en sy seun Amon het in sy plek koning geword.

Amon koning van Juda.

19 AMON was twee-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Mesullémet, 'n dogter van Harus, uit Jotba.

20 En hy het gedoen wat verkeerd was in die van die Here, soos sy vader Manasse gedoen het.

21 En hy het geheel en al gewandel in die weg wat sy vader bewandel het, en die drekgode gedien wat sy vader gedien het en hom voor hulle neergebuig.

22 En hy het die Here, die God van sy vaders, verlaat en nie in die weg van die Here gewandel nie.

23 En die dienaars van Amon het 'n sameswering teen hom gesmee en die koning in sy huis omgebring.

24 Maar die volk van die land het al die samesweerders teen koning Amon doodgeslaan, en die volk van die land het sy seun Josía in sy plek koning gemaak.

25 En die verdere geskiedenis van Amon, wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

26 En hy is begrawe in sy graf, in die tuin van Ussa; en sy seun Josía het in sy plek koning geword.

A impiedade de Manassés e as ameaças de Deus

1 2Cr 33.1-9Manassés tinha doze anos quando começou a reinar e reinou cinquenta e cinco anos em Jerusalém. Sua mãe chamava-se Hefzibá. 2 Ele fez o mal à vista de Jeová, 2Rs 16.3conforme as abominações das nações que Jeová expulsou de diante dos filhos de Israel. 3 Pois 2Rs 18.4tornou a edificar os altos que seu pai Hezequias tinha destruído; 1Rs 16.31-33levantou altares a Baal, fez uma Aserá como tinha feito Acabe, rei de Israel, 2Rs 17.16;23.5;Dt 17.2-5adorou a todo o exército do céu e os serviu. 4 2Rs 16.10-16Edificou altares na Casa de Jeová, da qual Jeová disse: 1Rs 8.29Em Jerusalém, estabelecerei o meu nome. 5 Edificou altares 2Rs 23.4-5a todo o exército do céu nos 2Rs 23.12;1Rs 7.12dois átrios da Casa de Jeová. 6 2Rs 16.3;17.17;Lv 18.21Fez passar a seu filho pelo fogo, e Lv 19.26,31;Dt 18.10-14usou de augúrios e encantamentos, e teve relações com os que tinham espíritos familiares e com os feiticeiros, e fez muito mal à vista de Jeová, para o provocar à ira. 7 Também 2Rs 23.6;Dt 16.21colocou a imagem esculpida da Aserá, que tinha feito, na casa de que Jeová disse a Davi e a Salomão, seu filho: 1Rs 8.29;9.3Nesta casa e em Jerusalém, que escolhi dentre todas as tribos de Israel, estabelecerei o meu nome para sempre; 8 2Rs 18.11-12;2Sm 7.10nem farei que os pés de Israel para o futuro andem errantes da terra que dei a seus pais; contanto que tenham cuidado de fazer conforme tudo o que lhes tenho mandado e conforme toda a lei que o meu servo Moisés lhes ordenou. 9 Eles, porém, não ouviram; e Manassés os seduziu para fazerem o que era mau, mais do que fizeram as nações que Jeová destruiu diante dos filhos de Israel.

10 Falou Jeová pelos profetas, seus servos, dizendo: 11 2Rs 21.2;24.3-4Porque Manassés, rei de Judá, fez estas abominações, eGn 15.16;1Rs 21.26 procedeu mais iniquamente do que tudo o que fizeram os amorreus que foram antes dele, e 2Rs 21.16fez pecar também a Judá 2Rs 21.21com os seus ídolos, 12 portanto assim diz Jeová, Deus de Israel: Eis que trago tais males sobre Jerusalém e Judá que todo o que os ouvir, lhe 1Sm 3.11;Jr 19.3ficarão retinindo ambos os ouvidos. 13 Is 34.11;Am 7.7-8Estenderei sobre Jerusalém o cordão de Samaria e o prumo da casa de Acabe; limparei a Jerusalém como quem limpa um prato, o limpa e o vira sobre a sua face. 14 Lançarei fora os restos da minha herança e os entregarei nas mãos dos seus inimigos; e servirão de presa e de despojo para todos os seus inimigos, 15 porque fizeram o mal à minha vista e me provocaram à ira desde o dia em que seus pais saíram do Egito até o dia de hoje.

16 2Rs 24.4Além disso, derramou Manassés muitíssimo sangue inocente, até que encheu a Jerusalém dum ao outro extremo, afora o seu pecado 2Rs 21.11com que fez pecar a Israel, fazendo o mal à vista de Jeová. 17 2Cr 33.11-19Ora, o restante dos atos de Manassés, e tudo o que ele fez, e o pecado que cometeu, não estão, porventura, escritos no Livro das Crônicas dos Reis de Judá? 18 2Cr 33.20Adormeceu Manassés com seus pais e foi sepultado no 2Rs 21.26jardim de sua casa, no jardim de Uzá. Em seu lugar, reinou seu filho Amom.

Amom é um mau rei, e os seus servos o matam

19 Tinha Amom vinte e dois anos quando começou a reinar e reinou dois anos em Jerusalém. Sua mãe chamava-se Mesulemete, filha de Haruz, de Jotbá. 20 Ele fez o mal à vista de Jeová, como havia feito 2Rs 21.2-6,11,16Manassés, seu pai. 21 Andou em todo o caminho em que tinha andado seu pai, e serviu os ídolos a que seu pai tinha servido, e adorou-os; 22 2Rs 22.17;1Cr 28.9abandonou a Jeová, Deus de seus pais, e não andou no caminho de Jeová. 23 2Rs 12.20;14.19Os servos de Amom conspiraram contra ele e mataram o rei em sua casa. 24 Mas 2Rs 14.5o povo da terra matou todos aqueles que tinham conspirado contra o rei Amom e constituiu a Josias, seu filho, como rei em seu lugar. 25 Ora, o restante dos atos que Amom fez não está, porventura, escrito no Livro das Crônicas dos Reis de Judá? 26 Foi sepultado no seu sepulcro 2Rs 21.18no jardim de Uzá. Em seu lugar, reinou seu filho Josias.

Veja também