Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Reis 5

TB

Naäman, die Arameër, word genees van sy melaatsheid. Gehási word melaats.

1 EN Naäman, die leërowerste van die koning van Aram, was 'n groot man voor sy heer en hoog in aansien; want deur hom het die Here aan die Arameërs 'n oorwinning gegee; en die man was 'n dapper held, maar melaats.

2 En die Arameërs het in bendes uitgetrek en uit die land van Israel 'n klein dogtertjie as gevangene weggevoer wat in diens van Naäman se vrou gekom het.

3 En sy het vir haar meesteres gesê: Ag, was my heer maar net by die profeet wat in Samaría is, dan sou hy sy melaatsheid wegneem.

4 Toe gaan hy in en gee dit aan sy heer te kenne en : So en so het die dogtertjie gespreek wat uit die land van Israel kom.

5 En die koning van Aram : Gaan dan, ek wil 'n brief aan die koning van Israel stuur. En hy het gegaan en tien talente silwer en sesduisend sikkels goud en tien stel klere saam met hom geneem,

6 en aan die koning van Israel die brief gebring van die volgende inhoud: Saam met hierdie brief aan u stuur ek dan nou my dienaar Naäman na u toe, dat u sy melaatsheid kan wegneem.

7 Sodra die koning van Israel die brief gelees het, skeur hy sy klere en : Is ek dan God, om dood en lewend te maak, dat hierdie man na my stuur om van 'n man sy melaatsheid weg te neem? Erken en sien tog net hoedat hy 'n geleentheid teen my soek.

8 Maar toe Elísa, die man van God, hoor dat die koning van Israel sy klere geskeur het, laat hy die koning weet: Waarom skeur u u klere? Laat hom maar na my kom; dan sal hy weet dat daar 'n profeet in Israel is.

9 So het Naäman dan gekom met sy perde en met sy waens en voor die deur van Elísa se huis stilgehou.

10 Toe stuur Elísa 'n boodskapper na hom om te : Gaan heen, was jou sewe maal in die Jordaan; dan sal jou vlees terugkeer, en jy sal rein wees.

11 Maar Naäman het baie kwaad geword en weggegaan en gesê: Kyk, ek het gedink: Hy sal sekerlik na my uitkom en staan en die Naam van die Here sy God aanroep en sy hand oor die plek heen en weer beweeg en die melaatsheid wegneem.

12 Is Abána en Farpar, die riviere van Damaskus, nie beter as al die waters van Israel nie? Kon ek my nie daarin was en rein word nie? En hy het omgedraai en vererg weggery.

13 Toe kom sy dienaars nader en spreek met hom en : My vader, as die profeet u 'n groot saak beveel het, sou u dit nie doen nie? Hoeveel te meer nou dat hy u gesê het: Was jou, en jy sal rein word?

14 Daarop het hy afgeklim en sewe maal in die Jordaan ondergeduik volgens die woord van die man van God, en sy vlees het teruggekeer soos die vlees van 'n jong seun, en hy het rein geword.

15 Toe draai hy om na die man van God, hy en sy hele gevolg, en hy het ingekom en voor hom gaan staan en gesê: Kyk, nou weet ek dat daar geen God op die hele aarde is nie, behalwe in Israel. Neem dan nou tog 'n geskenk aan van u dienaar.

16 Maar hy : So waar as die Here leef voor wie se aangesig ek staan, ek sal dit nie aanneem nie! En hy het by hom aangehou om dit aan te neem, maar hy het geweier.

17 En Naäman het gesê: So nie, laat dan tog aan u dienaar 'n vrag grond gegee word, soveel as 'n paar muile kan dra; want u dienaar sal nie meer brandoffer of slagoffer aan ander gode bring nie as net aan die Here.

18 Mag die Here in hierdie saak u dienaar vergewe: as my heer in die huis van Rimmon ingaan om hom daar neer te buig, terwyl hy op my hand leun, sodat ek my ook in die huis van Rimmon neerbuig as ek my neerbuig in die huis van Rimmon, mag die Here dan tog in hierdie saak u dienaar vergewe.

19 En hy vir hom: Gaan in vrede! Nadat hy 'n ent pad van hom weggetrek het,

20 Gehási, die dienaar van Elísa, die man van God: Kyk, my heer het hierdie Arameër Naäman verskoon deur nie uit sy hand aan te neem wat hy gebring het nie. So waar as die Here leef, sekerlik sal ek agter hom aan loop en iets van hom aanneem.

21 So het Gehási dan Naäman haastig gevolg. En toe Naäman een agter hom aan sien hardloop, het hy van die wa afgespring hom tegemoet en gesê: Gaan dit goed?

22 En hy antwoord: Dit gaan goed; my heer stuur my om te : Kyk, daar het nou net twee jongmanne, profete-seuns, van die gebergte van Efraim af, na my gekom. Gee aan hulle tog 'n talent silwer en twee stel klere.

23 En Naäman : Neem asseblief twee talente! En hy het by hom aangehou en twee talente silwer in twee geldsakke toegebind en dit saam met twee stel klere aan twee van sy dienaars gegee, wat dit voor hom uit gedra het.

24 En toe hy by die heuwel aankom, het hy dit uit hulle hand geneem en in die huis in bewaring gegee en die manne laat gaan; en hulle het weggegaan.

25 Toe hy dan inkom en by sy heer staan, Elísa vir hom: Vanwaar, Gehási? En hy antwoord: U dienaar het nêrens heengegaan nie.

26 Maar hy vir hom: Het my hart nie saamgegaan toe 'n man van sy wa af omgedraai het jou tegemoet nie? Is dit tyd om die silwer te neem en om klere te neem en olyfbome en wingerde en kleinvee en beeste en slawe en slavinne?

27 Daarom sal die melaatsheid van Naäman jou en jou nageslag vir ewig aanklewe. En hy het van hom uitgegaan melaats, soos sneeu.

Naamã é curado da lepra

1 Lc 4.27Naamã, general do exército do rei da Síria, era um grande homem diante do seu senhor e mui acatado, porque por ele Jeová tinha dado vitória à Síria; era também ilustre em valor, porém leproso. 2 Os siros tinham feito 2Rs 6.23;13.20uma arrancada e da terra de Israel tinham levado cativa uma rapariga pequena, que estava ao serviço da mulher de Naamã. 3 Ela disse à sua senhora: Oxalá que o meu senhor estivesse diante do profeta que está em Samaria! Pois este o curaria da lepra de que padece. 4 Então, entrou Naamã e notificou ao seu senhor, dizendo: Assim e assim disse a rapariga que é da terra de Israel. 5 Respondeu o rei da Síria: Vai, anda, e enviarei uma carta ao rei de Israel. Partiu Naamã e 2Rs 4.42;1Sm 9.7levou consigo dez talentos de prata, e seis mil siclos de ouro, e dez 2Rs 5.22-23;Jz 14.12mudas de vestidos. 6 Levou a carta ao rei de Israel, a qual dizia: Agora, quando chegar esta carta às tuas mãos, saberás que te enviei o meu servo Naamã, para que o cures da sua lepra. 7 Tendo o rei de Israel lido a carta, Gn 37.29rasgou os seus vestidos e disse: Gn 30.2;1Sm 2.6Acaso, sou eu Deus, com poder de tirar e dar vida, para que este me envie um homem, a fim de eu o curar da sua lepra? Mas 1Rs 20.7;Lc 11.54adverti e vede como anda buscando ocasião para romper comigo.

8 Quando Eliseu, 1Rs 12.22homem de Deus, ouviu que o rei de Israel rasgara os seus vestidos, mandou dizer ao rei: Por que rasgaste os teus vestidos? Que venha ele ter comigo e saberá que um profeta em Israel. 9 Veio Naamã com os seus cavalos e com os seus carros e parou à porta da casa de Eliseu. 10 Eliseu enviou-lhe um mensageiro que lhe dissesse: Jo 9.7Vai, e lava-te sete vezes no Jordão, e a tua carne tornará a ti, e ficarás limpo. 11 Mas Naamã indignou-se e, retirando-se, disse: Eis que pensava eu: ele, com certeza, sairá a ter comigo, pôr-se-á em , invocará o nome de Jeová, seu Deus, passará a mão sobre o lugar da lepra e restaurará o leproso. 12 Não são, porventura, Abana e Farpar, rios de Damasco, melhores do que todas as águas de Israel? Não me poderia eu lavar neles e ficar limpo? Assim, voltou e se foi enfurecido. 13 1Sm 28.23Então, chegaram os seus servos e lhe disseram: 2Rs 2.12;6.21;8.9Meu pai, se o profeta te houvesse ordenado uma coisa muito difícil, porventura, não haverias feito? Quanto mais, pois, quando ele te diz: Lava-te e fica limpo? 14 Desceu ele e mergulhou-se sete vezes no Jordão, conforme a palavra do homem de Deus; 2Rs 5.10;Jó 33.25a sua carne tornou-se como a carne dum menino pequenino, Lc 4.27;5.13e ficou limpo.

15 Voltou ao homem de Deus, ele e toda a sua comitiva, e veio, e se apresentou diante de Eliseu, e disse: Eis, agora, 2Rs 5.8;Js 2.9-16;1Sm 17.46-47sei que em toda a terra não Deus senão em Israel; agora, 1Sm 25.27recebe do teu servo um presente. 16 Mas ele respondeu: 2Rs 3.14Pela vida de Jeová, em cuja presença estou, 2Rs 5.20,26;Gn 14.22-23não o receberei. Instou com ele para que o tomasse, mas ele recusou. 17 Disse Naamã: Se não, rogo-te que se me Êx 20.24da terra do país quanta baste para carregar duas mulas; pois daqui avante o teu servo não oferecerá holocausto nem sacrifício a outros deuses, senão a Jeová. 18 Nisto perdoe Jeová ao teu servo: quando meu amo entrar na casa de 1Rs 15.18Rimom para ali adorar e 2Rs 7.2,17se encostar na minha mão, e eu me prostrar na casa de Rimom, perdoe Jeová ao teu servo, quando ali me prostrar. 19 Eliseu disse-lhe: Êx 4.18;1Sm 1.17;Mc 5.34Vai-te em paz. Retirou-se dele uma pequena distância.

Geazi é atacado de lepra

20 Mas 2Rs 4.12,31,36Geazi, criado do homem de Deus, disse: Eis que o meu amo poupou a este Naamã, siro, não recebendo das mãos dele o que trouxe; 2Rs 6.31;Êx 20.7pela vida de Jeová, correrei atrás dele e receberei dele alguma coisa. 21 Então, foi Geazi em alcance de Naamã. Quando Naamã viu alguém correndo atrás dele, saltou do carro a recebê-lo e perguntou: 2Rs 4.26Vai tudo bem? 22 Respondeu ele: Tudo vai bem. Meu amo enviou-me a dizer: Eis que agora mesmo são chegados a mim da Js 24.33região montanhosa de Efraim dois moços dos filhos dos profetas; dá-lhes um talento de prata e 2Rs 5.5duas mudas de vestidos. 23 Disse Naamã: 2Rs 6.3servido de tomar dois talentos. Instou com ele, e atou dois talentos de prata juntamente com duas mudas de vestidos em dois sacos, e pô-los sobre dois dos seus servos, que os levaram diante de Geazi. 24 Tendo ele chegado ao outeiro, tomou-os das mãos deles Js 7.1,11-12,21;1Rs 21.16e depositou-os na casa; e despediu os homens, que se foram. 25 Ele, porém, entrou e pôs-se diante do seu amo. Perguntou-lhe Eliseu: Donde vens, Geazi? Respondeu ele: 2Rs 5.22Teu servo não foi a parte alguma. 26 Replicou-lhe Eliseu: Porventura, não foi contigo o meu coração, quando o homem voltou do seu carro ao teu encontro? 2Rs 5.16Era a ocasião para receberes dinheiro e para receberes vestidos, e olivais, e vinhas, e ovelhas, e bois, e servos, e servas? 27 Portanto, a lepra de Naamã se pegará a ti e à tua semente para sempre. Geazi saiu da presença de Eliseu Êx 4.6;Nm 12.10branco de lepra como a neve.

Veja também